Join the most popular community of South African swingers now
Login

N GROOT GEMORS

8
4 Comments 4
89.5k Views 89.5k
3.9k words 3.9k words
Ek het in n gemors beland wat ek nie mooi weet hoe om te hanteer nie. My Skoonsus se dogter het n baie aantreklike man en oor die jare het hy my al baie komplimente gegee, en was hy vriendeliker as wat van n familie lid verwag word. As ek terug dink begin die storie al in Desember 2013 se vakansie. Daar is n stil strand nie te ver van ons huis af nie en ek hou daarvan om daar te gaan le en raak gewoonlik gou van my bikini ontslae. As iemand naby kom en wil gesels gooi ek my sarong op my maar as daar mans is wat wil kyk geniet ek dit want dit is vir my n hengse turn on. Ek vat gewoonlik n lekker roman saam en kan vir ure le en lees en somtyds help ek myself en het selfs al twee mooi jong vissermanne as toeskouers gehad maar dit is n ander dag se storie. Ek moes seker die dag n bietjie ingesluimer en was so tussen wakker en never - never land toe ek wakker skrik – heng tannie Susan jy lyk sexy en daar staan K by my voete en kyk my van bo na onder. Ek vat vat na my Sarong maar die damn ding sukkel om betyds alles toe te maak. Hy lag en se dit is nou te laat maar se darem ek is sexy en pragtig. Ek het onmiddelik vir hom gese om te vergeet wat hy gesien het en het vir die res van die vakansie maar gesukkel om hom in die oe te kyk en het nog skuldiger gevoel teenoor my klein niggie. In Februarie reel ons toe n lekker braai vir familie en vriende. Ek hou daarvan om n bietjie sexy aan te trek en het n mini, halternek top met n bietjie cleavage en kort hak sandale aangetrek. Soos gewoonlik was daar geen onderklere nie maar dit laat my sexy voel en is my geheim. Na die mense geeet het het ons bietjie gedans en lekker gekuier. K het te lekker gekuier en was bietjie aangeklam toe hy by my verby skuur en se “ Jy is darem damn sexy”. Ek het dit geignoreer maar moet se ek was gevlei dat die 25 jarige ou my so n kompliment gee. K is n groot gespierde ou, 6’8” lank met groot sterk werkers hande en ek moet se ek het n tingle gekry daar diep binne waar ek nie mag nie. As ek n bietjie gedrink het raak ek self n bietjie waaghalsig en besluit toe om hom te tease. Na n dans met my swaer gaan sit ek by die kroeg om my asem terug te kry en sien dat K my intens dop hou en toe ek seker is net hy kyk na my kant toe, maak ek my bene wyd oop dat hy goed kan kyk en glimlag vir hom. Ek weet dit was die verkeerde ding maar kon myself nie help nie. K staan op en stap na my toe –“dans met my”, “nee ek wil nie jy het planne”. Ek kan nie toelaat dat dit verder gaan nie maar besluit tog om net een dans met hom te dans. Terwyl ons dans hou hy my vas, te styf vir n kleineef en ek probeer om bietjie weg te beur. “Susan jy het die mooste voete, bene en groot poes wat ek nog gesien het. “Sies jy praat lelik en jy is dronk en wat het van tannie geword. Sy is ook nie n poes nie, koekie sou beter gewees het” “Mens kan nie iemand wat jy gaan naai tannie noem nie en daai is n lieflike groot poes wat ek gaan eet en naai tot jy skreeu van lekkerkry” “Wie de hel het vir jou gese jy gaan my naai, jy weet dit mag nie en kan nie” Ek voel tog swak in die kniee en voel hoe ek nat word by meisie. Ek moet wegkom en ruk myself los om weg te kom en gaan staan agter die kroeg toonbank om weg te kom. K gaan na sy vrou toe en kry sy glas en kom na die kroeg toe vir n refill. “asseblief K sorry ek het jou getease maar ek is maar n regte teaser maar bedoel niks daarby nie” Hy kyk na my en glimlag skelm ”Susan ek weet baie meer van jou as wat jy dink” “Soos wat nogal?” vra ek. “Wel jy vergeet dat ons dieselfde trainer het by die gym en ek weet hy naai jou so veel as moontlik” Ek skrik en is uitasem, hoe weet hy? “Hy lieg”se ek uitasem. “Nee hy lieg nie. Ek het ook eers gedink hy lieg maar hy ken julle lapa huis en swembad en kan dit presies beskryf. Verder weet ek dat jy daarvan hou dat hy jou langs die swembad naai maar het ook al baie in die lapa en slaapkamer bygekom. Hy vertel ook waarvan jy hou en hoe jy skreeu as jy n orgasme kry. Hy het alles in detail beskryf selfs hoe jy hom eers n BJ gee sodat wanneer hy weer styf is hy langer kan hou.” Ek is stom geslaan en voel verraai. “Susan moenie so verslae lyk nie, ons mans praat oor seks maar ek glo nie hy sal verder uitpraat nie en ek het hom ook gevra om asseblief vir niemand anders te se nie. Ek weet jy voel ook aangetrokke tot my anders sou jy my nie getease het nie en vir jou wil ek naai” Ek is so vas soos n rot in n val en van al die verskonings wat ek kan uitdink sal nie werk nie. K stap om die kroeg toonbank en kom le op sy elmboe op die kroeg toonbank net soos ek. “K wat se jy nou eintlik vir my, wil jy my nou afpers vir seks?” “Jy weet dit kan nie, ek is baie lief vir my klein nig en verder is ek 27 jaar ouer as jy” se ek. “Susan jou ouderdom pla glad nie. Jy is n beeldskone mens en elke man wat ek ken droom oor jou. Ek het gesien hoe hard jou nippels geword het op die strand en ek weet jy wil ook” Ek dink daaroor en besef onmiddelik hoe ek die situasie kan beheer en onthou die ou spreekwoord met n skelm glimlag- people who live in glass houses can’t throw stones. Gee hom wat hy wil he dan is dit skaak mat. Ek kyk na hom en glimlag “Ja jy is reg, ek het al ook oor jou gedroom en het lekker myself gehelp na daardie dag op die strand” K sit regop op sy kroeg stoel. Hy laat sak ongemerk sy hand en streel oor my bene en gaan stadig op na meisie. Dan flip hy my Jean mini op en fluit saggies. “K moenie die mense sal sien” ”Nee hulle kan nie en fok ek wil jou he” Sy vingers streel oor meisie en ek moan saggies en maak my bene oop. Dan vat hy my hele poesie in sy hand en bry my in sy hand. “ Fok jy het n lieflike groot poes en sy is papnat en my hele hand vol” Ek vat vat en trek sy gulp oop. Uh hy is groot. Dit is waar wat hulle van lang mans se se die ding is masief en so lank soos my voorarm. Ek raak kort asem en hy begin my vinger van agter af. “ K moenie ek gaan kom. Hy druk sy vinger net dieper in en dan af op my G-spot – my kniee wil swik. My man roep my en ek kyk na hom maar kan nie antwoord nie want n orgasme tref my dat ek ek sukkel om nie te moan nie. Ek voel hoe ek spuit op sy hand. Al wat K uitkry is “fok jy is gemaak om te naai.” Ek sukkel om asem te kry maar begin darem herstel. Ek buk vining af en gryp die kroeg handoek en vee myself droog en stap na my man toe. Ek kyk terug na K toe en hy glimlag vir my terwyl hy sy nat hand sy vinger afsuig. UUUh nou is ek so lus ek kan huil. My man vra my waaroor het jy en K gesels? “Ag oor hulle baba en die familie en allerhande dinge lieg ek glad. “Jy moet pasop vir hom hy soek jou lyf”. Ek voel hoe ek verstyf maar antwoord glad “Moenie laf wees nie ek is sy tannie en ons gesels baie lekker” “Moenie so aanvallend wees nie ek se maar net want jy het amper n uitdrukking in jou gesig gehad soos wanneer jy n orgasme het”. K dans met sy vrou en ek het net rustig geraak en vir al die gaste totsiens gese toe my klein nig my kom vra “K het te veel gedrink, kan ons maar in die woonstel agter die huis slaap as tannie nie omgee nie?” K kyk na my met n skaap uitdrukking en skielik weet ek presies wat hy beplan. My kop jaag maar ek se met n uitasem stem “Ek kry gou die woonstel reg vir julle” Terwyl ek die bed opmaak voel ek hoe iemand agter my kom staan. Shit ek staan wydsbeen gebukkend en het nie n pantie aan nie en swaai om. Gelukkig is dit K en hy lag “elke buk n meesterstuk” ek lag skaam maar herwin my composure. “Susan ek kry jou in die lapa as die ander slaap” “Nee K no ways nie met my man en jou vrou hier nie” probeer ek skerm. Hy vat my in sy arms en soen my hard en ek probeer eers wegkom maar dan gee ek oor en hy is rerig n great soener. Ons tonge vleg en hy streel oor my meisie. Dan hoor ek my klein nig inkom en ek breek weg uit sy omhelsing. My kans om weg te kom “skreeu as julle iets nodig het, ek gaan nou slaap” Toe ek in die slaapkamer kom slaap my man al en ek trek uit en vat aan myself. Uuuh ek is so lus vir K maar ek kan nie en mag nie. Ek trek n boek nader en begin lees en het seker amper n half uur gesit en lees aan n sexy roman toe ek besluit ek om vir hom te gaan se dit kan nie gebeur nie. Ek gooi my slaap hemp oor en stap kaalvoet uit die huis uit dat my man my nie dalk hoor nie maar ek weet eintlik dat hy vas slaap as hy so lekker snork. Heimlik hoop ek K slaap al en dat ek verniet lapa toe loop. In die lapa is n leeslampie aan en die radio is saggies aan en ek weet dadelik wat dit beteken. Toe ek instap le hy kaal op die rusbank met daai enorme ding in sy hand en lag saggies vir my. “Daai nagrok van jou skyn deur en ek kan al jou speelplekkies sien. “K ek het net vir jou kom se ek gaan nie …..maar my oe bly vasgenael op sy manlikheid. Sy een groot hand is daarom en hy speel daarmee en daar is wragtig nog meer wat uitsteek as wat sy ander hand kan toemaak. My asem jaag en ek weet ek het verloor as ek voel hoe my nippels kliphard word en teen my nagrok streel. Ek wil hom he!!!!. Susan jy is pragtig en ek droom al hiervan vandat ek jou die eerste keer 3 jaar terug gesien het. “K jy weet ons mag nie, se nou sy word wakker” probeer ek keer. “Sy sal nie wakker word nie. Kom staan hier by my.” My kop skreeu nee maar my liggaam skreeu jaaaaaaaaaaa!!. Ek loop tot by hom terwyl hy met himself speel. Ek kyk na om en sien n harde gespierde liggaam en besef ek is klein teen hom en my oerinstink skreeu dit is die perfekte teelmaat. Trek uit jou nagrok nou! Beveel hy met n n uitasem stem. Ek is gewoond daaraan om die dominante rol in sex te speel maar besef skielik dat die bordtjies verhang gaan word hier. Ek trek my nagrok oor my kop en bly staan. “Maak oop jou bene” Ek is verby the point of no return en maak soos hy se en staan wydsbeen voor hom. Hy fluit saggies “dit is die mooiste fokken poes wat ek nog gesien het” en hy gryp my tussen die bene en begin my met sy groot growwe hand meisie te masseer. Ek suig my asem in en gee oor. “Ek het geweet jy wil my ook he jou sexy bitch, jou poes is sopnat” ek se niks en gee myself oor aan die gevoel wat deur my spoel. Oom D weet nie wat hy het nie. “Ek sal jou elke dag drie maal naai as jy my vrou was” Ek reageer die eerste keer “los hom hier uit dis ek en jy” en hy steek sy vingers in my soos vroeer die aand. “Speel met jou mooi groot nippels” en begin my te vinger maar kan myself nie help nie en gryp sy piel. Hy sit regop en tel my op asof ek n pop is en draai my om in n 69 posisie. Ek maak my bene oop en onmiddelik gly sy tong in my in. Ek gryp sy fantastiese piel met albei my hande en suig die groot kop en wat oorbly in my mond in. Uuuh hy is groot en alle weerstand verkrummel. Ek besef dat my vingers nie eers bymekaar uitkom nie. Hy suig so veel van meisie in sy mond in as wat hy kan en suig met mening en ek reageer om so veel moontlik piel in my mond te kry. Hy begin om my een van die beste muff dives te gee wat ek ooit gehad het. Hy wissel aanhoudend af deur my in sy mond in te suig, dan my clit hard in te suig en dan sy tong in my. Sy piel is nou kliphard en dit voel of my mondhoeke wil skeur maar ek naai hom met my mond so vining ek kan en dan voel ek die bekende trilling deur my liggaam gaan. “K jou vinger in my hol” Hy besef ek gaan kom en gly onmiddelik sy vinger in en dan tref die trein my. Ek maak my mond so vol piel ek kan sodat die klank nie kan ontsnap nie en skreeu terwyl die golf my ry. Ek besef dat ek squirt en hoor hy stik maar sluk so vining as wat hy kan. Toe ek uiteindelik relax se hy “fok jy is n sex masjien ek het nog nooit n vrou sien squirt nie” Ek giggel en se ”sorry ek moes jou seker gewaarsku het” Ek klim af en hy sit regop. Ek kniel tussen sy bene op die grond voor die bank en begin hom met mening te suig terwyl ek hom in die oe kyk. Hy gooi sy kop agteroor en se “suig jou bitch” en ek gee my beste terwyl ek met my een hand sy groot balls masseer. Hy begin hortend asem haal en sy groot kloppende piel begin spasties saamtrek. Hy kyk na my en vra “gaan jy sluk?” Ek wys n thumbsup en versnel my ritme terwyl ek hom in die oe bly kyk en dan begin hy spuit en ek moet sluk so vining ek kan en hy kreun hard en ek druk vining sy mond toe. Toe hy bedaar besef ek hy is myne en ek klim op hom en soen hom met sy laaste kom in my mond. Ons tonge vleg en ek besef ons het iets begin wat nooit moes wees nie maar gee my oor aan sy omhelsing. Ons het lank so gesit en mekaar se ligame gestreel en hy het my borste in sy hande, en hy speel met my nippels. “Susan jy is fantasties ek verstaan nou hoekom Chris net iemand wou vertel. Hoe het dit begin?” Dis n lang storie maar ek het seksueel bietjie verwaarloos gevoel en as hy my gehelp het met die oefeninge en as hy aan my raak het my liggaam gereageer en hy het dit gesien”. “Hoe het jou liggaam gereageer? Jou nippels?” Ja hulle het stokstyf gaan staan en my wit gym slip het n nat kol gekry. “ Ja ek het gesien jy dra net daai bodysuit en legwarmers maar weet jy jou groot poes bult uit en hang in die bodysuit?” Ek giggel en se ja ek weet maar ek hou daarvan om te tease. Ek vertel hom hoe my spiere eendag baie styf was veral my hamstrings na n harde sessie die vorige dag en toe vra Chris of hy my kan massage want hy is opgelei daarvoor. Hy het my na die cubicle geneem en maseer wat my papnat en kort asem gemaak het. Hy het dit gesien en my oopgeknip onder en my begin vinger. Voor ek kon keer was ek heeltemal kaal en het hy my op die massage bed genaai en daarna was daar geen keer nie. “ Hoe lank gaan dit al aan?” Ek se skaam “vir meer as n jaar” “Weet jy, jy is nie die enigste een nie” vra K. “Ja ek weet maar weet dat al die getroude vrouens sy lyf soek en het vrede gemaak daarmee” Ek voel tussen my boude dat K weer begin stywer word en se dat hy moet terug le en geniet en begin hom weer suig. Kom ek wys jou hoe jy gou weer kliphard gaan wees. Ek suig hom en maak my vinger pap nat by my poesie en begin my vinger in sy anus in druk “fok wat maak jy” “Le stil en leer se ek” giggelend. Ek gly my vinger heeltemal in en begin sy prostaat saggies maseer. Namate ek harder suig vermeerder ek die druk op sy prostaat en binne n minuut is hy kloppend en klip hard. “Nou wil ek naai” se ek en haal die kussings van die bank af en gaan le wydsbeen en kyk vir hom. Hy grinnik en kom kniel tussen my bene en begin oor my poesie streel. OOOO shit ek wil hom he. Dan le hy sy groot pielkop tussen my lippe en begin stadig ingaan terwyl hy my tone suig. O fok dit is fantasties en almal lieg wat se size don’t count. Hy maak my sooo vol en ek voel of ek onmiddelik n orgasme gaan kry. Dan sit hy stil kloppend binne my. “Asseblief K doen my!!!” dan trek hy stadig uit en lag vir my en streel net oor my poesie met sy piel terwyl hy my tone suig. “Nee jou sexy bitch jy het my vir jare getease nou is dit jou beurt om te soebat” ek mompel asseblief en hy lag weer vir my. “Nie so maklik nie” “Vra vir my K ek wil jou groot fokken piel diep in my jagse poes he ek is jou slet, jou hoer” “ Nee sies ek gaan nie. “Kom bitch soebat” Ek begin huil van lus “Kom jou hoer soebat” “Fok K enige iets, ek is n hoer vir jou groot piel, druk jou groot fokken piel net in my poes en naai my tot ek skreeu”se ek snikkend en dan naai hy my !!!! en onmiddelik begin n masiewe orgasme deur my skeur terwyl hy my nipples hard knyp en ek moan dat hy net moet aan hou. “Oh fok naai my jou piel is fantasties – nog asseblief nog” nou druk hy my bene wydoop terug dat my voete langs my kop is en naai my al hoe harder en dieper en ek soebat vir nog meer. Sy pas versnel nog meer en my hele liggaam word een groot poes met fantastiese sensasies wat aanhoudend oor my stroom en nog en nog en nog n orgasme tref my en ek besef ek is besig om n rollende orgasme te kry. “K hou asseblief net aan naai en jy gaan nou die ride van jou life he” kry ek met n kreun uit en ek begin gil, gelukkig in n strooi kussing wat ek gryp. Sy lieflike piel pomp my nou met n helse pas maar ek is te ver heen om enigsins seer te kry. Die een na die ander orgasme tref my. Die een ry op die rug van die vorige en ek kan nie meer praat nie en tel ook nie meer nie. My poes spuit ek huil, grom, gil en maak dierlike geluide in die kussing. K begin moeg word en sy pas vertraag “kom jou fuck jy wou my groot poes naai gee my meer piel, maak hierdie poes joune” kreun ek “ fok Susan hoeveel keer kan jy kom?” “Tot ek klaar is jou fokken stud naai my!!!!!” Hy kry nuwe krag en spoed en my orgasmes skeur my uitmekaar uit terwyl ek nog net op my skouers en voete staan soos wat ek probeer om meer piel te kry. Dan begin hy hard kreun en ek voel hoe sy piel diep in my pols en dan begin hy sy saad skiet. Ek begin om die mees fantasties orgasme van my lewe te kry en toe niks. Toe ek bykom le hy vir my en kyk en toe hy oor my nippels streel begin ek weer kom en saggies huil. “Hoekom huil jy?” “Ek doen dit maar as ek verskriklik kom” Hoeveel keer het jy gekom?” geen idee nie maar ek is nou jou hoer. Ek het nog nooit in my 53 jaar so iets beleef nie. “Jy is n fokken sex” masjien se hy en ek begin weer huil. “Jy het my so pas jou seks slaaf gemaak snik ek” “Weet jy ons het meer as n uur aanhoudend genaai”. “Nee ek weet nie, ek het heeltemal tred met realiteit verloor. Al wat ek weet dit was fokken fantasties. Hy klim oor my en ons begin mekaar sag en liefdevol skoonlek. Ek huil saggies want ek voel so skuldig maar ek weet ook dat ek nie ooit weer vir hierdie man sal kan nee se nie en geniet weer sy groot piel op my tong. Ons het stil terug geglip na ons slaap plekke en die volgende more het ek wakker geword die mees bevredigste vrou in die wereld met n vreeslike seer poesie. Wat gaan word? Ek wil liewers nie eers daaraan dink nie. Ek het n liefdevolle man, n gym naaibuddy en n verhouding met my klein nig se man- ek is n hoer “Live the moment kom by my op”. Ek trek my mini bikini aan en spring in die swembad om die nag se sweet af te spoel. Toe ek by die woonstel verby stap se my klein nig langs my – heng tannie is darem maar sexy – dit krimp in diep in my. Ek se dankie my lief en kyk vining weg dat sy nie die trane in my oe kan sien nie en stap vining huis toe.
Published 
Written by Susan284

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments