Join the most popular community of South African swingers now
Login

My Storie (Deel 5)

"Die laaste keer met n swartman"

19
7 Comments 7
5.5k Views 5.5k
3.0k words 3.0k words
MY STORIE (Deel 5) Jammer dat julle so lank moes wag vir die laaste een, maar ek was bedrywig met familiesake. Hierdie is die laaste keer dat ek seks gehad het met n swart man. Alhoewel ek meer geleenthede kon gemaak het, het dit nie so gebeur nie en ek het ook nie daarvoor gaan soek nie. Hierdie een was geensins slegter as een van die voriges nie, maar het ook nie uitgestaan as een van die bestes nie. My vroeë jare met Jakob sal maar altyd spesiaal wees. Ek dink tot vandag nog aan daardie tyd en raak nog steeds lus en alhoewel ek nou al te oud is om nog wild seks te hê, kan ek darem nog n plan maak om die lus onder beheer te kry. Daar was n paar keer wat die potensiaal gehad het om genotvol te wees, soos die keer toe ons met vakansie in die noorde van Namibië was en ons die Himbas se tradisies gaan beleef het. My man het hom vergaap aan die kleredrag van die vroue, of liewer die gebrek aan klere. Hulle loop met ontblote bolywe en party van hulle het bates om te vertoon waarvan ons maar net kan droom. My man het saam met n paar Himba mans buite gesit en plaaslike bier proe terwyl ek in een van die hutte ingegaan het n entjie daarvandaan. Een van die mans het saam ingegaan en begin vertel van sekere van die tradisies. Ek vra hom toe hoekom net die vrouens half kaal loop en nie die mans nie. Ek het net n antwoord verwag, maar nie dat hy sou demonstreer nie. Hy het n soort van n kleed aangehad met niks onderaan. Ek weet nie of dit enigsins tradisioneel was nie, miskien was hy net n opportunis, maar hy het die kleed met een beweging oopgemaak en in al sy naakte glorie daar gestaan. Ek kon nie ophou kyk nie. Ewe parmantig, maar darem met n laggie, vra hy: “Wat dink jy sal die mense sê as hulle die mans so sien rondloop?” Ek wou nogal vir hom sê dat ek nie sal omgee nie, veral toe hy begin styf word. Miskien het ek onbewustelik te veel aandag aan die mans se onderlywe gegee en hy het dit gesien en sy eie gevolgtrekkinge gemaak. “Jy moet hom toemaak voor hy heeltemal wakker is, anders kry jy hom nie weer binnekant nie” terg ek. “Jy kan maar help” kap hy terug. Ek kon myself nie keer nie en vat hom met albei hande en probeer hom speels teen sy lyf vasdruk. “Nou kan jy maar aantrek” sê ek terwyl ek sy piel nog vashou. Hy het dadelik prober om my vas te vat maar gelukkig het ons stemme gehoor aankom en moes hy gou toe maak. Die aand in ons slaaphut het nie een van ek of my man gepraat oor hoekom ons so lus was nie. Ek het wel geweet hoekom hy lus was, maar hy het nie geweet hoekom ek lus was nie. n Ander keer het ons tuinman deur n doringdraadheining geklim, gestruikel en sy bobeen erg gesny. Ek was alleen by die huis en moes sy wond ontsmet en verbind. Daarvoor moes hy sy broek uittrek en ten spyte van die seer het hy begin horing kry. Gelukkig het hy n onderbroek aangehad, maar as hy op sy rug lê dan is sy piel darem duidelik sigbaar. Nadat ek die wond toegeplak het en wou opstaan, sê hy daar is nog n seer plek en trek terstonds sy onderbroek af om in sy lies te kyk. Daar was n effense rooierigheid maar niks stukkend nie, maar sy piel het oop en bloot gelê en hy het geen poging aangewend om dit te bêre nie. Ek het oor die seer plekkie gevryf en kamstig ernstig ondersoek ingestel en so met die ondersoek sy piel met die een hand eenkant toe gedruk en met die ander hand die seer plekkie gevryf. Sy piel het onmiddelik begin groei en binne oomblikke was hy styf. Hy het niks verder gedoen nie en ek het besef dat as ek nou toegee en verder gaan, die kanse baie goed sou wees dat ons in die moeilikheid sou beland omdat hy gereeld in ons tuin gewerk het. Hy het baie daarna probeer om my aandag te trek soos om met n kortbroek te werk as ek alleen by die huis is en dan so te sit dat sy piel half uithang. Ek was baie in die versoeking, maar het dit maar liewer weerstaan. Daar was nog een of twee ander, maar miskien het ek meer daarin gesien as wat werklik was. Die laaste keer dat ek seks met n swart man gehad het, het by n hotel begin. Ek en my man was vir twee weke in n hotel ingeboek terwyl hy aan n projek gewerk het. Dit was skoolvakansie en die twee kinders het by Ouma en Oupa gekuier en ek kon lekker vakansie hou. Een aand het ons iets bestel en die kelner het dit gebring. Ek het gedink my man sal dit ontvang, maar hy was vir n paar minute uit. Intussen het die kelner ingekom net toe ek poedelnaak uit die badkamer kom. Hy kon nie sy oë van my afhou nie. Ek het maar n japon gaan aantrek, maar dit laat oophang, en doodluiters aangegaan, die goed ontvang en daarvoor geteken maar tog bang, want as my man op daardie oomblik teruggekom het was ek in die moeilikheid. Die volgende oggend na my man uit is het dieselfde kelner kom klop om te hoor of ek iets nodig het. Ek was nog in my slaapklere. Ek het dadelik besef dat hy hoop om my weer kaal te sien. Ek het koffie bestel, my slaapklere gaan uittrek en toe my japon aangetrek. Ek het die deur oopgelos en op die bed gaan sit met die japon half oop sodat n groot gedeelte van my bobene ontbloot is. Met die regte beweging sal die japon so oopval dat my poesie sigbaar sal wees. Ek wou hom prober verlei en het gehoop daar sal iets van kom. Ek was nogal taamlik jags en het gehoop op n bietjie pret. Die kelner het n baie netjiese voorkoms gehad. Toe die kelner klop het ek hom ingenooi. Hy het die koffie voor die bed kom neersit terwyl hy so in my rigting loer. Om hom meer tyd te gee om te kyk het ek hom begin uitvra en terselfdertyd my bene van die bed afgesit om regop te sit. Die gevolg was dat my japon so oopgeval het dat my poesie half uitgesteek het. Die kelner, sy naam het ek vergeet, sê maar Jackson, n Xhosa uit Port Elizabeth, het sy bes gedoen om nie direk te staar nie, maar sy oë kon hy nie stilhou nie, dit het bly afdwaal na my half ontblote poesie. Ek het my japon stadig toegemaak en opgestaan, hom bedank vir die koffie en in die sitkamertjie op die rusbank gaan sit, weer so dat my japon heeltemal oopgeval het. Ek het my tyd gevat om toe te maak. Jackson het nie geweet wat om te doen nie, en ek wou hom nie goedsmoeds aanmoedig nie. Hy het rondgetrap en toe gevra of ek nog iets nodig het. Ek het hom bedank vir sy moeite en laat gaan. Die res van die dag was hy nooit ver van my af nie, altyd bereid om te spring as ek iets nodig het. Ek het begin nader aan hom staan en aan hom raak as ek met hom praat. Hy het algaande meer gerus geraak en ek kon die opgewondenheid in sy oë sien. Ek was self ook al goed opgewerk. Later die middag is ek van die swembad af kamer toe, en op pad n drankie bestel wat hy kamer toe moes bring. Ek het my swemklere uitgetrek en sommer vinnig een van my man se hemde aangetrek wat ook net my boude toegemaak het. Jackson het die drankie gebring en sy tyd gevat om die drankie te skink. Ek het by hom kom staan terwyl hy skink en toe gaan sit. Die hemp was te kort om alles toe te maak. Jackson het my drankie aangegee en toe begin praatjies maak net om langer te kon bly. Ek het rondgeskuif en selfs n slag oorgeleun om my bene onder my in te vou, alles net om Jackson kans te gee om meer te sien. Voor hy loop het ek hom gevra om my koffie die volgende oggend te bring net nadat my man gery het. Ek en my man het die aand lekker seks gehad en ek het net so kaal aan die slap geraak. Nadat my man weg is werk toe die volgende oggend het ek teruggeklim in die bed. Ek was vol verwagting en het al begin dink aan die lekker wat voorlê. Die besluit was klaar gemaak dat ek en Jackson gaan seks hê en teen die tyd dat hy daar aankom was ek al baie lus. Toe hy aan die deur klop en koffie bring, was ek nog kaal in die bed. Ek het die laken so half van my afgegooi sodat hy kon sien ek is kaal. Hy het die koffie neergesit en gevra of hy maar kan skink. Ek het hom laat skink en toe half regop teen die kussings gesit om my koffie te kan drink. Jackson het moeite gehad om sy ereksie weg te steek en toe ek die laken so skuif dat my poesie sigbaar is het hy sy asem skerp ingetrek. Ek het hom gevra of hy baie besig is en of hy my dalk kan help met iets. Dit het hom baie opgewonde gemaak en hy het gou gaan reelings maak dat hy vir n rukkie besig sal wees. Toe hy terugkom was ek nog in die bed. Ek het hom gevra om die deur toe te maak en te sluit. Toe hy omdraai het ek opgestaan, poedelkaal. Hy het net gestaar. “Wat sien jy Jackson?” het ek gevra om die bal aan die rol te sit. Ek was al goed lus want ek het uitgesien daarna om n swart piel in my lyf te kry. “Ek sien jy is mooi” was sy antwoord, maar baie skamerig. “Is jy ook mooi?” vra ek. Ek wil graag sien wat in sy broek aangaan.“Kan ek sien?”vra ek terwyl ek direk na sy horing kyk. Hy het sy gulp oopgemaak en sy piel uitgehaal wat alreeds stokstyf is. Pikswart, lank en dik. Nie uitermate groot nie, maar groter as die normale. My poesie het sommer vanself begin saamtrek in afwagting. “Jy is ook mooi” het ek hom geprys en sy piel in my hand gevat.Hy het sy asem skerp ingetrek. Ek het hom aan sy piel nader getrek om langs my op die bed te sit. Hy het nie geweet wat om te doen nie, of hy het sekerlik geweet maar was te bang om sommer net in te val. Ek sou maar moes help. “Ek soek jou Jackson” het ek reguit gesê. “Jy moet ook uittrek” Hy het baie vinnig uitgetrek. Toe hy sy broek uittrek, sommer saam met sy onderbroek, het sy piel omtrent orent gespring, stokstyf en met n taai druppel op die punt. Ek het die druppel oor sy pielkop gevryf totdat sy asem begin jag. Ek was bang dat hy te gou gaan kom en het toe maar agteroor gaan lê. Tot op daardie stadium het Jackson nog nie aan my poesie geraak nie. Ek was al ongeduldig want ek soek nou aksie. Toe hy sy vinger tussen my lippies indruk moes ek inhou om nie te skreeu nie. Ek was behoorlik nat. Jackson het net so effens gevryf en bietjie gespeel voordat hy tussen my bene ingeklim het. Hy het seker gedink as ek so nat is dan is ek jags genoeg, en ek was sommer baie jags. Nou wil ek net naai. Jackson wou sy piel in sy hand vat om hom in te sit, maar ek het hom voorgespring. Ek het sy piel so twee keer op en af gevryf en toe reggehou. Jackson het stadig begin ingly en met net drie pompe was hy tot teen sy balsak binne-in my. Ek kon myself nie keer om te gil nie en toe hy begin pomp het ek my asem deur my tande ingesuig en hom aan sy bo-arms gegryp en my boude begin oplig. Hierdie is wat ek voor gewag het, die opbou, flankeerdery, lus word totdat die nattigheid uitloop, en dan die penetrasie, n stokstyf pikswart piel in n sopnat spierwit poesie. Ondenkbaar vir daardie tyd, maar die genot is meer as die besware. Jackson het sy bolyf opgelig en op sy arms gesteun terwyl hy stadig pomp. Hy wou sien hoe dit lyk en ek ook. Dit bly maar n erotiese beeld, daardie blinknat, pikswart piel wat in n sopnat wit poesie ingly. Ek kry nou nog hoendervleis as ek net daaraan dink. Hy kon egter nie aanhou om te kyk nie want die lekker het te veel geword. Hy het sy hande onder my boude ingedruk en met mening begin naai. My eerste orgasme het met n groot kreun begin en opgebou totdat ek met jaende, hortende asem begin kom, maar nie sommer net kom nie. Ek dink my naels het dalk die vel aan sy boarms stukkend gekrap soos ek vasgegryp het. Ek het vir lank nog gelê en ruk-ruk, veral as Jackson net effens beweeg. Ek het nie agtergekom dat hy ook gekom het nie, ek het net gevoel dit begin tussen my boude afloop. Jackson het nie uitgetrek en opgestaan soos ek verwag het nie, hy het bly lê en stadig verder genaai, amper onopsigtelik. Ek was nog half in vervoering oor die lekker naai toe ek agterkom dat hy alweer stokstyf is en goed op pad is met die tweede rondte. Ek het hom laat began met die gedagte dat hy maar nog n keer kan kom, ek sal maar minder aktief deelneem, maar ek het nie rekening gehou met my eie belustigheid nie. Ek het stadig maar seker begin by die ritme inval, my bene opgelig en op sy kruis gehaak. Dit is net wat hy wou gehad het, want dadelik het hy dieper gestoot, en met elke stoot het hy sy piel vasgestamp en dan met n effense vorentoe beweging halfpad uitgetrek, net om weer tot teen die hef in te stamp. Dit het veroorsaak dat sy dik mat hare elke keer oor my klitoris skuur. “Gaan jy weer kom”? vra ek. Eintlik weet ek hy gaan weer kom, maar ek wil hom aanmoedig want ek is op pad na my tweede orgasme. “Ja, ek gaan nou kom” hyg hy en die volgende oomblik begin sy piel opswel en met een allemintige stoot druk hy sy piel so diep as hy kan in en verstyf. Sy hele lyf stokstyf getrek, ruk soos hy kom. Toe hy met sy laaste paar skote so effens uittrek en dan weer diep insteek, kom ek my tweede kom, stiller as die eerste, maar net so intens. Hy het net so bo-op my gaan lê vir seker n minuut of twee voordat hy afgerol het. Ek het op my sy gedraai en sy piel gestreel. Hy het eers eers aan my borste gevat en toe so oor my koekie gevryf, opgestaan en begin aantrek. “Ek sal more weer koffie bring” sê hy, en ek weet hy verwag weer seks. “Dis reg, ek sal vir jou wag”. Ek het nogal uitgesien daarna om hom weer by te kom, maar dit het ongelukkig nie gebeur nie. Ons is n dag later na n ander hotel toe met n konferensiekamer waar die manne kon vergader. Ek het amper vir Jackson gaan kuier voor ons huis toe is, maar dit het ook nie gebeur nie. Ek het toe nie geweet dat dit die laaste swartman sal wees wat my sou naai nie. Ek wil net gou vertel van die tuinman. Ek het kort-kort lus geword as ek terugdink aan Jackson en dan staan die tuinman my so stip en aankyk dat dit kompleet lyk asof hy presies weet wat in my gedagtes aangaan. Ek het hom eendag amper-amper bygekom. Ons het uie geplant en toe dit reg was het ek dit uitgetrek en in die buitekamer gaan ophang om te droog. Ek het op die leer gestaan met n korterige rokkie aan sonder n broekie. Ek het nie verwag dat iemand sou inkom nie. Die tuinman het egter ingekom en toe hy my sien, besluit om die leer vas te hou sodat ek nie dalk val nie. Toe ek sien hy loer onder my rok in, het ek langer op die leer gebly en meer gerek sodat hy meer kan sien. Hy het in sy broek begin vroetel en natuurlik het ek lus geword. Ek het afgeklim en op die tafel gaan sit. Hy het nog steeds in sy broek gevroetel en toe ek my aandag daar vestig, het hy sy broek losgemaak en sy piel stadig uitgehaal. Ek het stadig afgeklim, tot by hom gestap, sy piel in my hand gevat en hom n paar keer geskommel. Met die uiterste selfbeheersing het ek sy piel teruggedruk in sy broek en huis toe gestap en die deur agter my toegemaak. As ek geweet het dat ek nooit weer n kans sou kry nie, sou ek beslis die tuinman daardie dag bygekom het. Dankie vir almal se positiewe reaksies. As jy ooit besluit om so iets te doen, maak seker jy kan dit hanteer. Dit is iets wat baie genotvol kan wees, maar ook iets wat baie maklik kan hande uitruk. Sandra.
Published 
Written by Sandra

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments