Join the most popular community of South African swingers now
Login

My Storie (Deel 3)

"Derde en Laaste keer met Jacob"

21
15 Comments 15
5.4k Views 5.4k
2.1k words 2.1k words
MY STORIE (Deel 3) Weereens, baie dankie vir al die positiewe kommentaar. Ek is eintlik bly dat ek hierdie paar ondervindings kan deel, en dat julle dit geniet. Ek is gladnie spyt dat dit gebeur het nie. Om jou vraag te beantwoord, Poplap, Jacob was nie die enigste nie, daar was nog twee ander later in my lewe. Ek het wel net een keer met albei seks gehad, maar met Jacob 3 keer. Ek en Jacob moes natuurlik baie onopsigtelik met mekaar omgegaan het, maar ons het deur die paar jaar verskeie kanse gehad om mekaar lus te maak. Ek was partykeer so jags dat ek myself moes dwing om kalm te bly en nie iets onverantwoordeliks aan te vang nie. Ons het baiekeer mekaar uitgelok. Ek sou byvoorbeeld ‘n korterige rokkie aantrek sonder n broekie en kraal toe gaan wanneer Jacob moes melk, dan staan ek langs hom en laat hom onder my rok inkyk. As hy aan my wil vat dan gee ek pad. Ander kere het hy sy piel skelm uitgehaal en daarmee gespeel totdat hy begin styf word en as ek nader kom om te vat, dan bêre hy hom. Ek het hom vele male in die stort gaan afloer en ek het kaal gestaan in my kamer met die gordyn effens oop wanneer hy in die tuin werk, maar daar was net nie genoeg tyd om met veiligheid seks te hê nie. Ek was jonk en jags, en die enigste tevredenheid het ek daar op die plot geleer van Petrus en van Jacob. As ek daardie tyd oor kennis en wysheid beskik het en van die gevolge van seks geweet het, sou my besluite dalk anders gewees het. Maar vandag is ek baie bly dat ek nie van beter geweet het nie en daarom dit kon geniet. Ek sal hierdie ondervindings vir niks ruil nie. Omdat ons buite die dorp gewoon het, was daar nie baie seuns of jongmans wat kom kuier het nie. Ek het dus nie ‘n toeloop van bewonderaars gehad nie. Buiten dit was my eerste ondervinding met n piel die van n swartman en so ook my eerste gewaarwordinge van seks. Ek was ook gemaklik met Jacob omdat ons baie goed oor die weg gekom het. Daar was seker ook n mate van verliefdheid vir sover my jong gemoed verliefdheid geken het, maar daar was nooit daardie dinge wat verliefdes doen nie, soos hande vashou en skelm soen en al daardie dinge. Hierdie was net seks met n klein bietjie verliefdheid daarby. Ek is intussen getroud en het in die dorp gebly maar baie naweke op die plot kom kuier en dan maar min kans gekry om Jacob te sien. Ek en my man het natuurlik feitlik elke dag seks gehad soos dit pasgetroudes se gewoonte is en daarom was my lus nie so groot vir Jacob nie. Daar was wel dae wat ek Jacob gaan opsoek het terwyl my poesie sopnat was van my en my man se vryery en die gevaar was dan groter dat ek iets onbesonne sou aanvang. Daar was ook dae dat ek verlang het na Jacob en dan het ek vreeslik lus geword. As ons dan plot toe gaan is ek baie opgewonde en sorg dat ek n tydjie saam met Jacob spandeer, wat my sonder uitsondering met n nattigheid tussen my bene gelos het. So agt maande na ons troue was ons vir ‘n lang naweek by my ouers. My broer was in die weermag en my suster op n skoolkamp. Ons het die Donderdagmiddag laat op die plot aangekom. Na die groetery is ek kraal toe om vir Jacob te groet. Hy was baie bly om my te sien en dit was ook nie lank nie of hy haal sy piel uit. Ek kon darem die keer so bietjie met hom speel voordat ek moes terug huis toe met ‘n nat kol in my broekie. Toe ek by die huis kom was die manne besig om visgoed reg te kry. Hulle wou deurnag visvang by n dam so 10km van die huis af. Ek en my Ma gaan natuurlik nie saam nie waaroor ek nogal bly was want heelnag langs ‘n dam met niks om te doen nie, was nie my idee van pret nie. Toe Jacob die melk inbring het die gedagte by my opgekom dat ek dalk vanaand ‘n kans gaan hê vir ‘n lekker naai. Ek het gewag tot Jacob uitkom en toe so paar tree saam met hom gestap en vir hom gesê dat die mans gaan visvang en dat ons dalk ‘n plan kan maak. “Waar sal ons gaan?” wou hy dadelik weet. “Ek weet nie, ek sal moet dink” is al wat ek kon sê op daardie oomblik. “Ek sal hierso kom as hulle gery het” sê hy. “Dis reg. Ons kan daar by die skuur gaan” sê ek voor ek omdraai. Nou raak ek haastig dat die manne hulle ry moet kry. Dit was egter eers ‘n uur later voordat hulle weg is. Die gedagte aan wat ek beplan het my effens bewerig van opgewondenheid gemaak. Die gedagte dat ek weer daardie groot piel gaan voel het my sopnat gemaak. My man wou nog so bietjie speel voordat hy ry maar ek moes wild keer dat hy nie agterkom hoe nat ek alreeds is nie. Ek het nog so ‘n half-uur by my Ma gesit en toe verskoning gemaak dat ek n entjie wil gaan stap. Dit was baie veilig daardie dae en ek kon vêr stap sonder enige gevaar. Ek het met ‘n draai skuur toe gestap waar Jacob alreeds gewag het. Hy het in die deur gestaan in die half donker. Ek het ingeglip en agter die deur gaan staan ingeval daar iemand verbykom. Jacob het my aan die arm gevat en my tussen die rakke ingelei. Binne was dit redelik donker al. Hy het n groot stuk karton oopgesprei gehad op die vloer en my gevra om daarop te gaan lê. Ek het my broekie uitgetrek en gaan lê. Jacob het sy broek uitgetrek en wou dadelik opklim. Ek het eers regop gaan sit sodat hy langs my kan sit. Ek het met sy piel begin speel. Hy het halfhartig probeer om my te vinger maar hy was te lus en wou nie wag nie. Ek wou ook nie aandring daarop dat ons eers bietjie speel nie, want ons moes maar so gou moontlik klaarmaak. Onthou, ek het nou die Westerse manier van seks geleer met baie “foreplay”, iets wat Jacob nie aan gewoond is nie en ek ook nie van bewus was voordat ek my man ontmoet het nie. Jacob het my agteroor gedruk en ek het hom laat begaan. Ek was alreeds baie nat en baie lus en was eintlik dankbaar toe hy opklim. Ek het sy piel gevat en hom so twee keer op en af deur die sloot getrek om hom lekker glad te kry en toe ingesit. Jacob wou sommer dadelik diep steek. Ek moes myself inhou om nie hard te gil nie. Nou vat die jagsheid oor en niks kon my nou keer nie. Die maande lange wag vir hierdie dag is nou verby. Ek het Jacob vasgegryp om sy bolyf en hom dringender ingetrek, myself opgelig elke keer as hy stoot, eers stadig en algaande vinniger. Die geluide wat uit my mond (eintlik uit my keel) gekom het, was van ekstase. Wanneer mens so jags of lus is, is die gevoel van n stokstywe groot piel wat so gemaklik ingly, iets onbeskryfliks. Ek kan net nie genoeg kry daarvan nie. Ek het die pas so bietjie vertraag want ek wou die lekker ‘n bietjie uitrek, maar Jacob kon nie wag nie, hy wil naai. Ek het my bene om sy heupe geklem net toe hy besluit om sy agterent heen en weer te draai en met so n maalbeweging genaai. Ek wou mal word. Toe die orgasme begin moes ek aan sy skouer byt om nie hardop te skreeu nie. My klitoris was dik geswel en met elke draaibeweging het my lyf geruk van lekkerkry. Dit was die langste orgasme wat ek tot nog toe beleef het. Ek was uitasem. Jacob het net een keer so diep gekreun, sy hande onder my boude ingestoot en my opgelig, n paar stadige diep stote gegee en die laaste een ekstra diep ingestoot, daar vasgehou en toe gekom soos n brandslang. Hy het sonder ophou gekom. Dit was hemels. Hy het van my afgerol en langs my bly lê. Ons het lank so langs mekaar gelê en saggies gesels terwyl die kom sulke taai strome uit my uitloop. Ons het seker so vyftien minute net gelê toe ek op my sy draai en oor Jacob se maag vryf. Sy maagspiere het inmekaargetrek toe ek daaroor vryf en ek het vir hom gelag en weer gevryf. Dit het ‘n speletjie geword totdat ek so oor sy piel vryf. Dit was nog nat en glad en baie lekker om mee te speel. Binne paar sekondes was hy styf. Hy het my gestoot sodat ek op my linkersy lê met my rug na hom. Hy het sy arm oor my gesit en met my tepel begin speel, die eerste keer vandat ons begin het met seks. Dit was baie lekker. Hy het sy piel teen my boude gedruk en kort-kort het hy tussen my boude ingeglip. Dit was nog baie nat en glad. Vir ‘n paar minute het hy so gespeel en toe half dwars gedraai en sy piel van agter af ingedruk. Ek het my boude teruggestoot om dit makliker te maak. Binne die eerste paar stote was hy dieper as ooit. Dit was ‘n sensasie wat ek nog nie voorheen gevoel het nie, dis asof ek nou eers regtig genaai word. Ons het stadig genaai, asof dit iets was wat ons moes preserveer, sy vingers op my tepel het dit afgerond. Die belustigheid het stadig maar seker die oorhand gekry. Nie lank nie of hy begin dringender raak en ek weet as hy eers gekom het gaan hy my net so los. Ek is nou meer lus as netnou. Ek begin oor my klit vryf want daar is niks wat hom nou stimuleer nie, ek sal my vingers moet gebruik. Jacob het n bietjie rof geraak wat veroorsaak het dat my linkerheup begin seer word op die karton. Die vloer is maar hard. Ek het verder gerol en op my maag gaan lê met my hand onder my ingedruk om my klit te stimuleer. Jacob het saam gerol en bo-op my gelê en dadelik probeer dieper gaan. Ek het my boude effens opgelig en ek kon dadelik voel dat hy tot teen sy knapsak binne-in was. Ek was wel effens bang om seer te kry, maar ek dink omdat ek en my man nog in die “honeymoon” fase was het gehelp dat ek dit kon hanteer. Jacob se piel was ook groter, maar ek was sopnat. Jacob het sy arms reguit gestrek en sy bene styfgeskop agtertoe, sy lyf opgelig sodat hy nie direk op my lê nie, en toe met sy finale aanslag gekom. Ek het al harder begin vryf op my klit en toe Jacob sy eerste stuiptrekking gee het ek begin kom. Ek het sy piel vasgeknyp en daar probeer hou solank my orgasme duur. Ek kon voel hoe Jacob diep binne in my kom en uiteindelik so bly lê. Ek het lank daarna nog sporadies geruk, veral as Jacob net ‘n bietjie roer. Ek moes ‘n besluit maak om op te staan of om nog ‘n rondte te gaan want ek kon voel Jacob se piel het nie heeltemal slap geword nie. Ek het maar liewer besluit om op te staan. Ek het skoongevee so goed ek kon en my broekie aangetrek. Jacob was klaar aangetrek teen die tyd dat ek klaar was. Ek het voor hom gaan staan en hom om die nek gevat. Ek het geweet dit gaan lank vat voor ons weer ‘n kans sal kry. Ek het hom op sy mond gesoen, die eerste keer vandat ons bymekaargekom het. Hy het my teen hom vasgedruk en gesê: “Ek wil by jou huis kom bly en daar werk”. “Ai, Jacob, ek wens ook laat ek hier kan bly laat ek jou elke dag kan sien” was al wat ek kon sê. Ons is uitmekaar, ek is huis toe en het gaan bad. Ek het toe nie geweet dat dit die laaste keer is dat ek en Jacob sou seks hê nie. Ons is 4 maande daarna weg en kort daarna het my ouers die plot verkoop en agter ons aan getrek. Ek was vir lank baie hartseer en moes dit maar wegsteek. Ek het nooit opgehou om aan Jacob te dink nie, ek is hom baie dankbaar dat hy my die genot van lekker naai geleer het. Sandra.
Published 
Written by Sandra

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments