Join the most popular community of South African swingers now
Login

My eerste, ook eerste oor die kleurgrens!

6
7 Comments 7
8.5k Views 8.5k
1.1k words 1.1k words
Ek het groot geword in 'n baie konserwatiewe huis. My ouers het nooit met my oor die bytjies en blommetjies gepraat. Op agtien en in matriek het ek darem al geweet waar kinders vandaan kom en die verskil tussen man en vrou. My ma het my elke aand 'n pilletjie gegee vandat ek sestien was en 'n niggie het my vertel wat ek moet weet. In daardie jare was kontak met anderskleuriges en of verhoudings taboe. Op ons plaas was daar egter 'n swartman (James) wat 'n pas gehad het en vir ons op die plaas die melkery hanteer het. Hy was 37 jaar oud, 2.01 meter lank, gebou soos 'n body builder en nogal baie aantreklik. Hy het sowat 'n kilometer vanaf die opstal in 'n tweevertrek huisie gebly. Die huisie was netjies en tussen groot bome. Ek het gereeld op die plaas rond geloop en soms daar by hom koffie gedrink. As my ouers dit moes weet sou hulle my belet het of my weggestuur het. Soos gewoonte dit wou he was dit slaaptyd na sondagmiddag ete. Ek het gaan rondloop en besluit om na James se Kaia tegaan. Hy was salig onbewus van my en was besig om homself te bad. Ek het besluit om hom nie te pla maar afteloer. Hy het in 'n groot sinkbad gesit en homself gewas. Hy het na 'n ruk opgestaan en homself begin afdroog Sy donker, gespierde gelaat het iets in my wakker gemaak. Ek het nog nooit 'n man, nakend gesien. Toe hy omdraai,salig onbewus van my het my mond oopgegaan ter aanskoue van 'n monster. Hy was besny en dit het gelyk of hy 'n semi ereksie het. Hy was groot en ek bedoel groot. Ek weet nou nog nie wat in my gevaar het nie maar ek staan toe uit my skuiling op en stap nader en groet hom vriendelik soos altyd. Hy was baie verbaas en het gese ek moet later terug kom, hy wil eers aantrek. Hy het egter nie 'n poging aangewend om homself te bedek en ek het nader gegaan. Miss Jenny jy moet liewer huistoe gaan het hy bly prewel. Ek neem toe sy hand en lei hom die kaia in. Ek was geklee in 'n prinseslyn rok. Op daai stadium was ek mollig maar tog met kurwes. Seker so 36B met 36 heupe en 1.7 lank, donker hare, groen oe asof dit saak maak. In my gedagte het ek hierdie man begeer maar ek was ook bang vir die onbekende, dat hy my dalk sou seer maak . Hy het my aan die skouers gevat, in my oe gekyk en vir my gese Miss Jenny jy moet ASB huistoe gaan. Ek het hom omhels(hy nog steeds nakend) en gese nee ek gaan nie huistoe nie, ek wil 'n vrou wees en jy moet my een maak. Hy het my weggestoot ek het geweet hy sou my nie leed aandoen en weer gese ek moet huistoe gaan. Ek het omgedraai en die kaia se deur toegemaak. Toe ek omdraai het hy verwese daar gestaan en weer vir my gese gaan huistoe jou ouers gaan my doodmaak. Ek het hom weer omhels en weer vir hom gese dat ek by hom wil wees. Hy het my weer weggestoot en gese seblief Miss Jenny. Op daai punt was ek baie ontspanne en het my rok begin uittrek. Ek het daar voor hom gestaan in net my panty. Toe ek dit uittrek het die nattigheid tussen my bene slymdrade getrek terwyl my panty teen my bene afgly. Toe ek opkyk toe sien ek sy volle ereksie. Ek het my liggaam teen hom gedruk. Met my geswelde borste en orent tepels teen sy maag is ek uiteindelik deur hom omhels. Ons het lank net so gestaan toe hy my vra Miss Jenny are you sure. Sure het ek geantwoord. Hy het my opgetel en na die kamer gedra. Daar het hy my staan gemaak langs die bed en hy het gaan sit op die rand van die bed. Ek het my hande op sy skouers gesit en hom nader getrek. Hy het saggies om die beurt aan my tepels begin suig en my bene vanmekaar gemaak. Ek het begin bewe toe hy met sy vingers deur my spleet begin speel. Hy was gentle en het stadig vinniger en harder gespeel. Hy steek toe 'n vinger in my poesie in en vinger my ek het vir die eerste keer in my lewe gekom. Dit was hemels. Dit was soms ongemaklik en baie teer maar die intense lekkerte was verhewe bo enige seer. Hy staan toe op en le my op die bed neer. Vir die eerstekeer soen hy my. Hy mag maar. Hy het my lank gesoen terwyl hy my bly vinger het ek het nog 'n paarkeer gekom. Hy vra toe is jy ok. Waarop ek hom soen en bo-op my help. Hy het nie op hom laat wag en op sy kniee en elmboe tussen my bene plaas geneem en my bene oor sy skouers gesit. Die volgende oomblik toe gly hy sy tong in my spleet in en suig my klit. Ek het dadelik gekom, gekom en weer gekom. Hy kom le toe bo-op my en terwyl hy my soen druk hy sy monster in my liggaam in. Ek het verskriklik seer gekry maar kon niks doen. Hy was sterk en het my dood eenvoudig vasgedruk en gesoen sodat ek nie kon gil. My maagdelikheid was weg. Hy het stadig dieper en dieper gegaan totdat sy hele monster in my was en toe stadig begin naai. In en uit, in en uit. Dit was seer maar het algaande weer lekker geword. Hy rol ons toe om met my bo. Ek het so jags geraak dat ek hom begin ry het. Ek het hom lank gery toe ons weer om draai en toe speel hy nie meer nie. Ek weet nie hoelank hy my genaai het nie en ek weet ook nie hoeveelkeer ek weer gekom het nie. Ek het my bene om hom gevou en sy boude gevryf en toe ontplof hy. Hy was soos 'n dier. Ek het geskwirt en hy het gekom,diep binne in my. Hy het lank nog binne in my gele. Hy het opstaan en my gewas. Dit was hemels. Ek het aangetrek en toe kom staan hy by my. Is jy oraait, waarop ek my kop geknik het. Hy't my gesoen en gese ons geheim! Ek was spraakloos, seer, maar ook gelukkig met 'n gevoel van yes dit was die kans werd. Ek het swaar geloop en was vir dae seer maar vir James sal ek nooit vergeet.
Published 
Written by ongegund

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments