Join the most popular community of South African swingers now
Login

My beste vriendin

1
2 Comments 2
3.4k Views 3.4k
452 words 452 words
Ek het die vriendin ontmoet toe ek na haar en haar man se troue genooi was. Sy was nie van die mooiste vrouens op die aarde nie, en ook nie die slankste nie – sy is breed om die heupe, maar het die sexyste paar tieties wat ek nog aan ‘n vrou gesien het. Nadat sy en haar man geskei was, het ek haar eendag gevra om te kom kuier, en dit is waar die ding begin. Sien, ek is getroud en nogals gelukkig ook, maar die kuier was toe oor ‘n naweek, en sy en my vrou reël dat hulle die Saterdagoggend gaan inkopies doen en ek gaan laat slaap. Die Saterdag toe dit tyd is dat hulle moet ry, besluit vriendin dat sy ongesteld is en nie saamgaan nie. My vrou ry toe alleen en ek slaap nog lekker. Die volgende wat ek voel, is dat iemand my aan meneer beet het en besig is om my te streel, so al teen die skag af en dan oor my balsak. Meneer staan ook so styf dat die kop eintlik seerkry. Ek voel haar tussen my bene en toe ek onder die laken kyk, sien ek hoe sy my kop begin suig. Dit is so lekker dat my tone begin omkrul; ek geniet dit so dat ek nie eens kan reguit dink nie. Die volgende oomblik vlieg ek uit die bed uit met die gedagte aan my vrou. Sy sê toe ek kan kalmeer – my vrou het gery. Sy het haar top uitgetrek en daai paar tieties met die tepels wat punt in die wind staan, het meneer sommer gou weer op aandag laat staan. Sy het sonder ‘n woord op haar knieë voor my gaan staan en meneer in haar mond laat ingly. Sy het so ‘n paar lekker lippe soos een van die bekende aktrises wat lekker soen. Ek het haar een bors in my hand gevat en die tepel tussen my vingers begin rol. Sy het gekreun van lekkerte en dit het my nóg meer plesier verskaf met meneer in haar mond. Skielik het sy gesê: “Jitte, ek kan nie meer uithou nie”, haar broek uitgetrek en met haar boude op die rand van die bed gaan sit en haar hande na my toe uitgehou. Sy het agteroor gaan lê en meneer het in ‘n gladde nat spleet in verdwyn wat kaal geskeer was. Die lippies was opgeswel en nat, gereed vir aksie. Ek het my vingers tussen haar tone gedruk en begin pomp soos ek nog nooit gepomp het nie, totdat ons al twee later uit asem uit was en langs mekaar gelê het. Dit was die begin van vele kuiersessies, maar meer daaroor volgende keer.
Published 
Written by JohanMeyer69

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments