Join the most popular community of South African swingers now
Login

My Bederfdag

1
1 Comment 1
2.3k Views 2.3k
1.3k words 1.3k words
Sy het my SO lekker bederf vir my verjaarsdag!!! Seker ‘n maand voor die tyd het ek ‘n formele uitnodiging, geheg aan ‘n email, ontvang. Ek kon die dag kies wat my sou pas, in die week van my verjaarsdag, maar sy het toe reeds al die res in die geheim begin reel. Sy het my reeds vantevore al uitgevra oor my gunstelling liedjie, my gunstelling kos-soorte, ens, en sy het haar beplanning deeglik uitgevoer… Nader aan die tyd het ons die datum en tyd wat sy my sou verwag, gereel. Die spanning het gebou! Ek het stiptelik by die lokaal opgedaag – een van ons speelplekke, trouens die’ een waar ons mekaar eers ontmoet het amper vier jaar gelede. Daar was ‘n kennisgewing met prestick aan die deur vasgeplak – “kom in en sluit die deur, sit rustig in die gemakstoel en geniet jou drankie, en wag vir jou verassing.” ‘n Yskoue bottel van my voorkeur dop was op ‘n tafeltjie langs een van die stoele, met nog ‘n “briefie” langs die bottel. Haar wens vir my was dat sy my sommer met vier dames wou bederf, maar drie van hulle het nie opgedaag nie, en ek sal maar vandag moet met net haar tevrede wees! Maar sy was nog nerens in sig nie. Die eerste keer wat ek haar daar ontmoet het (vir ‘n threesome saam met ‘n vriend van ons), was sy poedelnaak! Ek het daardie dag ‘n bietjie laat opgedaag, hulle het reeds sonder my die plek ingegaan en begin speel, en sy het my agter die deur ingewag toe ek daar aangekom het, sonder ‘n stuk klere! Ek het gewonder of sy my vandag weereens so gaan ontvang? Nadat sy my kans gegee het om te sit en die inleidingsbriefie te lees, het sy van die kamer langsaan deurgekom. Die’ keer het sy ‘n paar meer kledingstukke aan as die eerste keer (maar ook nie veel meer nie!)… Sy het my gesoen, ‘n liedtjie op haar foon begin speel, haar foon neergesit, en deur gestap na die middel van die sitkamer vloer. Toe let ek eers op dat daar ‘n enkel eetkamer stoel in die sitkamer was, geplaas oorkant my gemakstoel… En toe begin sy vir my dans en strip – die heel eerste keer in haar lewe dat sy ‘n striptease vir iemand gedoen het (sy het tot op die internet gaan naslaan hoe doen ‘n mens ‘n striptease!) , en ook die eerste keer in my lewe dat ek so ‘n “private dancer” vir my alleen kon geniet! Sy was geklee in ‘n visnet bodystocking, swart lace bra en panty stel, ‘n half-deurskynende serp wat sy om haar middel vasgemaak het, en pienk hoe’haak skoene! Sy het ook baie moeite gedoen met tydelike tattoos en aan-plak juwele, absolutely stunning! Die dans-liedtjie was Italiaans, en sommer BAIE sexy en prikkelend, en sy het tot ‘n vertaling van die lied ook op die tafel langs my stoel voorsien. Maar ek het dit eers later ontdek! My volle aandag was op die pragtige stripper hier voor my, wat spesiaal net vir my gedans het! Die dans was seduktief! Sy het erg gekonsentreer om nie van daai hoe’ haak skoene af te val nie! Die kledingstukke het stadig gewaai! En toe sy uiteindelik die bodystocking uittrek, sien ek haar pas-gewaxed poesie, waar sy op die stoel gesit het en haar bene op stoute wyse vir my oopgemaak het, net vir my om haar intiemste geheim te sien! Aan die einde van die striptease, het ek opgestaan en haar omhels en gesoen, en natuurlik aan haar kaal borste begin vat. Sy het toe een voet op die stoel geplaas, en my vingers het onmiddelik haar skoon poesie gesoek, en gevind hoe nat was sy daar reeds… En TOE het ons gesoen! Ek was alreeds hard, en sy het my begin ontklee, en my stywe piel bygekom… Toe vra sy my of ek asseblief saam met haar sal dans (wat ons nog nooit gedoen het nie). Sy reik vir haar foon en skielik begin my gunstelling lied – John Lenon se “Imagine”, en toe begin ons om te slowdans – kaal, en ek met ‘n groot ereksie! Aan die einde van die dans, het sy op haar kniee afgesak en my begin suig, sommer daar in die sitkamer! Ons het toe besluit om eerder op die bed te gaan le, waar sy my die lieflikste lang, stadige blowjob gegee het! Ek het haar gewaarsku toe ek voel ek gaan kom, maar sy het daarop aangedring dat ek gaan in haar mond kom, en sy het elke laaste druppel gesluk, met ‘n stoute glimlag in haar oe. En toe was dit tyd vir my “vol-body massage,” wat sy my as verjaarsdag geskenk belowe het. Ek’t eers op my maag gele, en toe later omgedraai op my rug, en sy het elke vierkantige duim van my liggaam heerlik gemasseur… en my toe later weer begin gesuig! Sy kan dit nie vir my genoeg doen nie! Maar ons het toe besluit om eers te eet, om my ‘n bietjie meer “hersteltyd” te gee! Sy het haar panty weer gaan aantrek (ek weet nie waarvoor nie!), en die kos wat reeds half-voorberei was, vir ons so, half kaal, klaar gemaak en opgeskep. Ek het intussen die bottel yskoue druiwesap oopgemaak en vir ons in die shampanje glase wat sy gebring het, geskink. En toe besef ek hoe mooi het sy die tafel gedek, met tafeldoek en prag-serfette, kerse en blommetjies, en prag eetgerei, wat sy alles van die huis afgebring het. Daar was nog verassings vir my – ‘n handgemaakte verjaarsdag kaartjie, en ook ‘n pakkie biltong!! En dan nog ‘n spesiale sertifikaat waar sy my geprys het dat ek so ‘n “gentleman” in die bed is, en die beste vriend ooit! Vir middagete het sy vir ons ‘n seekos bredie voorberei, met vars mossels – my gunstelling kos! En dan was daar ook nog heerlike nagereg daarna! Maar ons het nie eers by die tee uitgekom nie!.. Klaar geeet, was ons terug na die slaapkamer. My beurt!! Ek het haar swart lace panty uitgetrek, en toe weer ontdek net hoe nat was sy! Ek het eers haar tepels gesuig, en toe besluit om haar uittelek – sy kla toe dat vandag is vir haar om MY te bederf, maar ek het haar verseker dat vir my om haar poesie so te troetel is vir my ook ‘n lekker bederfing!! Ek het gelek, en sy het pragtig gekom, haar bene om my ore gesluit, en geskreeu van die plesier! Laat die bure maar hoor as hulle wil!!... Ons geniet dit wat ons doen!! En toe het ons eers begin naai! Lank en hard, diep en nat! Vir so lank as wat ek kon… Ons al twee versadig! Na ons klaargemaak het, het ons gele en mekaar omhels, en die lekker dag se gebeure bespreek. Die tyd het ons ongelukkig uiteindelik ingehaal. Ons moes die woonstel 3:30 ontruim. Toe moes ons spring om alles op te pak (ek het tot die skottelgoed gewas, om te help!), en dan het ons saam in die stort gepring. Sy het my van kop tot toon gewas, en toe wou meneer weer hard word, en ons wou so graag weer van voor begin het, maar ons tyd was verstreke… WAT ‘n lekker “bederfdag”!! My seksmaat het my bederf met alles waaraan sy kon dink – verassings, en ook my gunstellinge wat sy geweet het ek gaan van hou! Dankie, skat! DIS nou ‘n wonderlike dag om te onthou!
Published 
Written by BruB

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments