Join the most popular community of South African swingers now
Login

Mev se wegbreek - Ons 5 dag Avontuur

6
3 Comments 3
2.5k Views 2.5k
1.7k words 1.7k words
Dag 1 Ons het al maande hieraan beplan en ja, min wetend ons pret gaan reeds Dinsdag en nie Woensdag eers begin soos beplan nie... Net vir agtergrond, ek en, kom ek noem hom Mr. B, kuier al ‘n rukkie saam maar ons tyd is beperk want mev is altyd ‘n faktor. Met haar wegbreek week het ons dit as die perfekte geleentheid gesien om die dinge te ervaar wat normaalweg buite ons bereik was! En hierdie is nou my storie... Soos ek reeds genoem het, kom daar toe Dinsdag hierdie geleentheid op van "dogging" op ‘n gewilde plek naby aan ons... Omdat ons dit albei raakgesien het, besluit ons dit is ook dan net wat ons gaan doen! Mr. B het my kom oplaai en daar gaan ons! By die plek aangekom ry ons om die draai, maar sien nou ook nie enige "couples" in ‘n kar nie….. Na ons omgedraai het en meer in die middel van die plek gaan parkeer het, kon ons die laptop oopmaak en kyk of daar enige leidrade is van waar hulle hul bevind, waar ons toe ook die boodskap kry, "waar gaan julle heen?" Die "dogger" het ons gesien, en was onder die indruk ons verlaat die plek. Dadelik het ons omgedraai, terug na waar ons nou net was, en sowaar, daar staan ‘n kar, maar met slegs ‘n enkel man... Mr. B het uitgeklim ek gaan handskud, en na so rukkie het ek ook uitgeklim nadat ek van die nodige maar "onnodige" (panty!) onslae geraak het onder my kort rok. Sy vrou kon dit blykbaar toe nie maak nie. Ek het ook hand geskud en ons het in die algemeen begin gesels. Na so rukkie het die "dogger" opgemerk dat ons maar kon speel as ons wou! Maar ons het dit net verby laat gaan, ons wou dan juis kom KYK vir HULLE! Na nog so rukkie se gesels het hy my direk gevra of ek sou toelaat dat hy my naai, en ek het na Mr. B gekyk vir goedkeuring. Hy’t gesê "hoekom nie? As jy wil..." Ek’t vir ‘n kondoom gevra... Na hy die kondoom aangesit het (nadat ek hom effens "gelubricate" het) het ek die regte posisie op my rug, in die voertuig, gaan inneem... en dit was nie lank nie toe gebeur dinge! Mr. B het voor in die voertuig gesit en vir ons gekyk. Nadat die Dogger geklimaks het, het ek uitgeklim en gevoel dat Mr. B uiters styf was!! Ek’t aan hom gevra of hy nie ook wil probeer nie, en ek het terug in die voertuig in die regte posisie gaan lê... Hy het ordentlik van sy kans gebruik gemaak en ek was so dankbaar dat ek hom ook tot ‘n klimaks kon help!! Ons het nog so rukkie gesels en toe in ons voertuie geklim met die belofte dat ons kontak sal hou en weer ontmoet. Ons het na die anderkant gery waar ons ‘n rukkie die natuur gesit en bewonder het, en toe huistoe. WAT ‘n ervaring! My heel eerste "dogging", en ek het deelgeneem, nie net gekyk nie!! Dankie Mr. B!! Dag 2 (mev se 5dae wegbreek vervolg…..) Woensdag wil ons die klub besoek, oorslaap daar naby, en Donderdag huis toe kom, want Vrydag en Saterdag wag daar nog groot avonture en eerstes op ons!! Op die afgespreekte tyd ontmoet ons mekaar en daar is ons uiteindelik oppad klub toe, dis ons tweede besoek en anders as met die eerste besoek waar ons sonder verwagtinge gegaan het, is ons ingesteldheid die' keer beslis anders! Ons gaan uitreik en soveel mense as moontlik ontmoet en ja, wie weet!! Ons voordeel is natuurlik dat ons reeds mense daar ken en dit maak dinge baie makliker want mense ken mense... Daar aangekom het ons gaan uittrek sodat ons kon gaan swem, want in die swembad se warm water word daar "bande gesmee"! En sommer in die aantrek kamer al het ons begin om ons eerste kontak te bou... oulike mense ontmoet! Toe ons in die swembad klim het ons bietjie met mekaar gespeel totdat ons vriende opgedaag het,,, en baie gou was daar ‘n heerlike oor en weer gespelery. Nie baie lank nie of ons was oppad na die swaai kamer en nie met net twee mans soos laas keer nie, maar die' keer met drie! Heerlik... ek kon my geluk nie glo nie! En die manne KAN….. Daarna het ons gaan eet en is terug in die swembad, maar die keer na die boonste badjie wat aansienlik koeler was as die res... Daar het ons weer heerlik oor en weer gespeel. En daar het ek ook ‘n ouer "omie" se dag gemaak! Of soort van... die beste kom nog vir hom! Ons het maar so rond gestaan en gekuier en toe neem ek leiding en vra vir ons vriendin of ons nie ietsie saam kan doen in die orgie kamer nie... en daar gaan ons! Maar nie net die vriendin en haar vriend en ek en Mr. B nie, maar sommer die ander vriend ook! Hierdie het ook ontaard in ‘n heerlike heen en weer spelery en toe ek later vir die ander vriend toestemming gee om my te naai, het hy ook nie op hom laat wag nie. Intussen het die ouer "omie" ingesluip en stil teen die anderkantste muur gaan sit... Toe ons klaar was het hy nader gekom en met my begin speel... Ek het vir Mr. B gevra of ek die "omie" maar ‘n bj kon gee, want hy was duidelik afgeskeep... en dit was ook nie lank nie toe gebeur dit!! Hy het dit SO geniet en my goeie daad vir die dag was gedoen! Daarna het ons nog rustig gesit en drankies drink en vir oulaas alles herleef, en toe moes ons gaan. Ons het gaan aantrek, opgepak en was oppad na ons gastehuis, die einde van nog ‘n wonderlike kuier by die klub…….. julle gaan ons beslis weer sien! Dag 3 (mev se 5dae wegbreek vervolg) Na ons heerlike dag by die klub kom ons aan by ons gastehuis! Lieflike rustige plekkie met pragtige tuine, watervalletjie en die oulikste liggies. Na ons ons bagasie in die kamer gaan neersit het, het ons bietjie gaan wandel en die natuur, waarvoor ek en Mr. B baie lief is, waardeer en bewonder! Later het ons gaan uiteet en lekker saam gekuier en toe is ons terug gastehuis toe en was dit tyd om te gaan slaap... en ons het gaan slaap! My selfoon het die vorige dag probleme gegee en ek moes tevrede wees met ‘n leen foon wat net kon sms... 4 uur die volgende oggend gaan die alarm onverwags af!! En daar sukkel ek om dit stil te kry, na ‘n gesukkel het ek dit af, maar toe is ons klaar wakker en het gelê en gesels! 6 uur het ek vir ons tee en koffie gaan haal en 7.30 het ons ontbyt gaan eet... Na ek vir Mr. B bederf het met nog ‘n lekker bj, het ons alles ingepak en was ons oppad na die "normale lewe" om ons pligte na te gaan kom! Dit was nou ‘n heerlike rustige wegbreek na al die opwinding wat verby is, en wat nog wag! Dag 4 (mev se 5dae wegbreek vervolg) En daar Vrydag breek ons lang verwagte "Swing" uiteindelik aan, lank na ons aanvanklike "meet en greet" afspraak wat reeds 16 Sept was!! ‘n Ontmoeting waarna albei paartjies regtig baie uitgesien het! Daar aangekom het ons net gesels en later rustig ge eet, en toe verskuif ons na die lapa waar alles gebeur het! Na daar eers deeglik seker gemaak is dat alles toe was en geen kans was dat die bure dalk sou kon in sien nie, het die gasheer paartjie musiek aangesit en het ons begin dans... en dit was nog ‘n eerste vir my en Mr. B wat my altyd vertel het hy kan nie dans nie! Maar hy het eerlik beter as ek gevaar, wat soms so weggevoer is deur die oomblik dat ek skoon my pas verloor het... Terwyl ons gedans het, het ons stelselmatig van ons klere ontslae geraak, ons en die ander paartjie het dit wel duidelik geniet! Later het ons oor en weer begin speel met mekaar se maats en gestreel en gevat, dit was baie sensueel en ook die eerste keer wat ons ge-"soft swing" het, waar daar nie maats geruil is nie! Maar dit was wel die moeite en wag werd! Die gasvrou het die pragtigste borste waaroor Mr. B lank gedroom het om aan te raak, en sy droom is bewaarheid! Hy het dit baie geniet! Na ek Mr. B weereens ‘n lekker bj gegee het en hy my laat klimaks het, was die spelery tot ons spyt verby. Na ons weer aangetrek het het ons Dom Pedros gedrink, en moes toe ry want die gasvrou moes die volgende dag werk. Ons is huistoe met ‘n baie tevrede gemoed en herinneringe van ‘n baie lekker aand! En nog ‘n eerste, want toe slaap Mr. B vir ‘n tweede aand in een week by my! Dag 5 (mev se 5dae wegbreek vervolg) Natuurlik was ons weer vroeg wakker soos gewoonlik en na ek tee en koffie gemaak het, het ons rustig gelê en gesels. (Ek’t besef dis ons laaste dag saam in ‘n baie lang tyd... minstens ‘n maand, en ek het probeer om net normaal aan te gaan en nie te veel daaraan te dink nie... tog het ek elke oomblik gekoester om later terug te dink en weer te onthou). Ons kon nie te laat inlê nie want ons moes ons gasvrou van gisteraand nou werk toe neem. Daarna het ons ontbyt ge eet en toe by die Casino gaan rondloop om ander plekke ook te ontdek! Uiteindelik kon ons na Parys vertrek vir ons lang-verwagte ete by die besonderse seekos restaurant wat ‘n Weskus atmosfeer probeer skep met hul uitleg van seesand en seekos en versierings. Dit was ‘n besonderse eerste ervaring en die kos was baie geurig en goed voorberei! Ons het dit albei regtig baie geniet! Ons is daarna huistoe en toe is dit tyd vir Mr. B om te vertek! Ons wegbreek week het tot ‘n einde gekom, maar ek het elke oomblik terdeê geniet!! Baie dankie ook vir jou Mr. B vir ‘n besonderse week - sonder jou sou ek dit nie so kon geniet nie!!
Published 
Written by Anoniem

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments