Join the most popular community of South African swingers now
Login

Ma van die bruid

by  Anonymous
Fact · 1.7k words
11
2 Comments 2
3.0k Views 3.0k

Ma van die bruid

Passievolle reunie met 'n varsity pel

Ma van die bruid Troues is almal dieselfde. Kan al voor die tyd weet wie gaan wat se, wie gaan eerste getrek wees en …en…en…. Die keer is daar nie kinders genooi nie almal slap oor by die onthaal. Die nuwe moderne manier. Ek loop oor die dansvloer en kry nog ‘n glas met borrels in. Almal wat nog skop het is nog by die onthaal en na ‘n paar J&B’s en selfs ‘n sigaar voel ek nog vol skop.... dan sien ek haar aan die oorkant van die saal. Ek en sy was ‘n varsity romans maar nie eintlik vir mekaar bedoel nie. Ons lywe was wel vir mekaar bedoel – ons het die most amazing seks gehad maar nooit daarna veel vir mekaar te se gehad nie. Ons families het nie eintlik oor die weg gekom nie maar ons lywe kon lank, hard en diep saampraat! Ek sien haar tweede man, hy is my ouderdom maar lyk opgebruik. Stres van die sake wereld waar hy sake vol geld gemaak het maar hom byna dood gewerk het. Sy sien my nie raak nie en soos ek nader loop sien ek daai pragtige paar borste. Kenmerkend en steeds amazing – op 51 lyk sy asemrowend. Mooi bruin gebrand en uitgevat in ‘n moerse sexy bloedrooi rokkie wat lyk of dit op geverf is! Haar man hang aan die een kant van die tafel en gesels met nog twee ouer ballies. Hulle is dan ook oppad om buite te gaan rook elkeen met ‘n bier in die hand. Haar dogter is 21 en die bruid en ek ken die pa van die gelukkige jongman. Alles vir die troue het goed afgeloop. Ek kyk weer ‘n keer, daai rok klou aan haar en belemtoon haar lyf, die borste en dan die pragtige paar bene. Ek onthou skielik daardie bene agter my rug vasgeklem terwyl ek haar diep en hard teen die muur gespyker het! Ons was spyker maatjies, sommer na ‘n slegte toetsweek of na ‘n goeie intervarsity...ons was altyd reg vir mekaar. Na’n lekker partie oppad huistoe kon ek net stop en ‘n bottel borrels saamvat en sy was sag, warm en sopnat – een ding verseker -sy was altyd glad-glad geskeer! Sy was ook game om te eksperimenteer – enige tyd, plek of geleentheid om seks te he! Dan kyk sy op, glimlag en staan op terwyl sy oorloop na my toe. Ek kaplaks ‘n soen en vir ‘n oomblik voel dit of dit meer as hello is – wat onmiddelik ‘n reaksie tussen my bene veroorsaak. Sy ruik heerlik en sy is sag, soepel en warm teen my lyf. Ek en sy cheers en sy sluk die res van die borrels op een slag op! “Nog ‘n glas vir jou Mevrou” vra ek. ‘n Kelner is dadelik by en ek en sy cheers weer. Sy sluk nog ‘n slukkie en vang dan my oe op haar lyf en sy gee ‘n stoute smile. Sy loer oor haar skouer en sit haar hand op my skouer en terwyl ons gesels voel ek haar hand om my rug, saggies vryf terwyl sy diep in my oe kyk. Dan gryp sy hand as ‘n nuwe song speel en sleep my op die dansvloer. Dit is ‘n lekker 80’s song en lekker vinnige dans. My hand gly af teen haar rug en ons is nou baie naby aan mekaar en die heerlike kontak. Ons pas goed inmekaar in en al die sokkies van varsity kom nou goed te pas. Haar hand trek my nader en nou is ons soos een. Sy is styf teen my en dan voel ek dat sy geen bra aan het nie want ek voel haar harde nipples teen my bors. Haar been is ook nou baie stywer vas en ek voel hoe sy teen my klip hardheid druk. Sy is aanhoudend besig om my op en af te vryf. Dan is die song klaar en net toe ek dink ek kom weg , begin ‘n stadige liedjie en hulle dim die ligte en veral in die verste hoek is dit lekker donker! Sodra ons in die donkerder deel is glip albei haar hande af op my boude en trek my teen haar vas. Ek hoor haar asem en haar gesig is in my nek. Ek draai my kop effens en dan is haar warm tong in my mond. Sag, soekend en warm. Ek hou my hardheid in plek en voel haar teen my skuur! Ons beweeg weer in die meer beligte deel in en ek is bly want ander het ek dalk in my broek gekom op die dansvloer. Dan eindig die song en sy stap na haar dogter se kant toe. Ek word voorgestel aan haar dogter en hulle het ‘n oomblik en ‘n giggel terwyl haar dogter in haar oor fluister! Hulle lag altwee maar ek weet nie waaroor nie. Ek kyk weer oor my skouer en sy wys vir my 5 minute! Ek kry nog borrels en twee glase en na 5 minute gaan ek uit en sien haar om die hoek verdwyn. Ek stap in haar rigting and sien sy gaan by een van die chalets in. Twee minute later maak die deur agter my toe! Ons hoor nog die doef-doef van die musiek en dans verder. Ons is magic saam, my hand sak af na haar boudjies en ek trek haar stewig vas teen my. Ek voel sy druk en skuur teen my hardheid en sy was humping my been en my hardheid en die rokkie was nie genoeg om haar hitte en vurigheid te blus nie. Ek kon nie nog harder word nie en dan vat sy my hand en ons stap verder in die chalet in. Ons soen en tonge terg, streel en maak ons nog meer lus! Sy leun teen my en ek voel haar warm borste teen my, hand glip in en ek rol die harde nipples in stokstywe jellytots! Haar hand maar my broek en belt los en gly onder my onderbroek in en omvou my kloppende hardheid, ek voel ek kan enige oomblik kom! Sy grom en purrr van lekkerte, my hand verken verder en ons soen is nog steeds vas aan mekaar. Ek rol die nippel nog en trek en ek kan voel dat sy ook naby kom is. Sy vryf my op en af en ons kyk in mekaar se oe en haar hand haar hand streel my kop en gly dan weer af na die basis toe. Haar bloedrooi geverfde nael trek ‘n lang streep van die kop terug na die basis en ek voel hoe die bloed in my are bruis! Ons kry ‘n bank en sy kniel op die bank en trek haar rokkie op... sexy swart g-string sny twee perfekte boudjies in twee - ‘n garter belt geknip verbind aan sexy sy kouse. “Naai my asseblief hard en diep – wag al jare vir jou”. Ek sak op my kniee. Die broekie bedek haar sopnat pussy en soos ek naderkom kan ek voel hoe nat en warm sy is. Ek staan nader en trek my broek uit en gly tussen haar sexy boude in, dan waai my onderbroek en ek gly op en af en skuur my hardheid teen haar g-string tussen haar boudjies. Onthou danw atter amazing sexy ass sy het, menige man, oud en jonk, kon agterna staar as sy in ejans in die straat afloop. My hardheid spring as ek kontak maak met die dun materiaal tussen my en haar pussy. Ek trek die die broekie af van haar sexy ass af en sien hoe sopnat sy is. Amazing gesig om na al die jare weer daardie perfekte twee gaatjies te sien. Perfekte pussy en nommer twee nog net so inviting soos altyd. Sy is sopnat en haar hand omvou my, trek my nader en sit my by haar ingang, sy nog net so nat soos altyd as ek voel ek begin ingly – dan stop sy skielik, vir ‘n oomblik, dan stamp sy hard terug en ek gly heeltemal diep in – kan voel hoe pers die lug uit haar longe en dan stamp sy terug en sy is in beheer. Ook maar goed want ek is glad nie in beheer nie! My hande op haar heupe en ek kan voel hoe ek gemelk word, sy loer oor haar skouer en sien ons is altwee buite beheer.... Dan trek ek amper uit en stamp weer alles diep in – ons kry n ritme soos van ouds en elkeen gaan voluit vir hulle eie plesier! Haar heupe dryf agtertoe en ek stamp diep en hard voorentoe en erens in due middel is ons lywe. Ek voel die bekende ritmiese bewegings van ouds en ek weet waarheen is ons oppad. Sy loer weer oor haars kouer en dit spoor my aan om nog vinniger en dieper in te stamp en ek voel ook hoe my sak teen haar pussy stamp! My een hand gly na haar bors en ek terg nog die ander nippel. Sy begin kort asem raak en ek voel dat my kom naby is.....dan stop ons. Sy draai om en ek tel haar op en loop na die naaste muur toe- voel haar bene om my vou en sy is al die pad in – ons monde kry mekaar en dan is ons op ‘n nuwe level.... hoor sy gaan kom.....fok hoeveel keer was ons in hierdie posisie..ek kan ook nie meer inhou nie – voel hitte ontplof en dan daardie sterk nek-agter-oor trekke ne die sagte gekreun van ekstase – my intesne orgasme ontplof en ek voel hoe ek ontlaai.....verskeie diep, intense sametrekkings! Alles bedaar, dan is dit net ons in mekaar se arms en vrede op aarde, maar die keer ‘n eerste – ons voel so naby aan mekaar dat ons vir oomblikke diep in mekaar se oe kyk en daar nie soos in die verlede ongemak is nie. Ons soene is diep, innig en beteken iets en ons hou mekaar vas totdat ek voel dat ek sagter word en uitglip. Dan verdwyn sy na die badkamer toe, ek tel haar klere op en gee dit aan. Ons altwee trek aan en na een lang amazing soen glip sy by die deur uit stop en se “ Ek gaan nou dadelik vra dat hulle vir jou my song aan jou speel” ......................................... en toe ek 5 minute later volg hoor ek ”Jy was Beautiful in Beaufort-Wes, En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou.........................”
Written by Anonymous

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments