Join the most popular community of South African swingers now
Login

Klop aan die deur

6
2 Comments 2
3.0k Views 3.0k
1.1k words 1.1k words
Ek huur 'n grondvloer woonstel in 'n sekuriteitskompleks.Ek is 'n enkel ,36jarige kleurlingman . Ek het nou al redelik gewoond geraak aan al my mede inwoners, in die kompleks, en hulle aan my.Ek is 'n private mens en hou my neus uit ander se sake en ek verwag dieselfde.Twee deure van my bly 'n enkelma met haar 5jarige seuntjie , sy is in haar middel 30s , goed gebou , baie aantreklik en wit.Sy is altyd vriendelik en ons sal altyd mekaar groet met die verbygaan en soms oor die weer gesels. Ek het onlangs paar dae verlof gevat by my werk om my woonstel bietjie op te knap met nuwe meubelstukke , en om in my kruie tuintjie te werk wat ek so lank afgeskeep het. Die woonstelkompleks is redelik stil gedurende die week, omdat almal gewoonlik werk.Verbasend lui my deurklokkie en ek stap om oop te maak, wie kan my 10vm tuis kom soek , sonder om eers per telefoon laat weet, dink ek.Ek maak oop en dis Michelle , my vriendelike buurvrou. Sy kom vra my of ek dalk kan help met haar tv , daars iets fout met dit , verduidelik sy.Ek help gewoonlik waar ek kan , en agtervolg haar na haar woonstel . Ek sorteer tv in 'n japtrap uit en sy bedank my vriendelik , ek verseker haar dat sy nie hoef te huiwer om enige tyd te kom klop by my deur as sy enige hulp nodig het.Ek het regtig geen by bedoelings gehad of verskuilde agenda.Dit was heeltemal onskuldig.Dis maar hoe ek grootgemaak is.Regtig vra sy , enige iets ? Ja , verseker ek haar weer. Kan jy my bultende klit opeet en my met jou bruin piel spyker tot ek veelvuldige orgasmes bereik vra sy , ek is geskok , onkant betrap , en kan in haar oe en gesigsuitdrukking sien sy is ernstig.Ek is stomgeslaan , ek kan nie 'n sin aanmekaar sit .My hart begin vinniger te klop. Sy stap nader , sluit haar voordeur , en lei my na haar kamer. Ek nog steeds sprakeloos , weet glad nie hoe om te reageer nie , maar my 16cm voel wil bevry word in my broek.Sy maak stadig my broek los , dit val tot by my enkels , sy gryp my piel,sit op haar kniee en druk dit in haar mond en begin my te suig.Elektriese strale skiet deur my rugraat , ek wil amper ontplof.Ek hou terug en hou haar kop versigtig vas om haar half te beheer.Sy stel dit duidelik dat sy my volle erekte piel in haar nat poesie wil he.Sy staan op en ons val op die bed.Sy raak haastig ontslae van haar klere, ons is amper in kompetisie wie eerste ten volle naak gaan wees.Ek sprei haar bene en ontbloot haar nat, kaalgeskeerde poes.Ek laat my tong en lippe stadig oor haar klit en labia beweeg en dan terg ek haar met vinniger bewegings oor haar nou bultende klit.Ek druk 2 vingers versigtig in haar poes op terwyl ek haar klit met my tong stimuleer.Ek stimuleer nou beide haar 'g spot ' en klitoris, sy haal diep en vinnig asem en ek ek let op dat sy besig is om klimaks te bereik.Ek stimuleer vinniger en vinniger.Sy gil van genot en spuit my gesig vol van haar 'love juices'.Nou is ek meer opgewonde en neem volle beheer oor haar.Ek krul op styf teen haar en soen haar met passie terwyl my een hand haar liggaam orals streel.Ek kan duidelik hoor hoe ons harte klop .Ek verken elke deel van haar liggaam terwyl ek haar eroties maseer, soen en in haar oor fluister.Sy is nou so mak soos 'n lammetjie terwyl ek haar speel soos 'n " Spanish guitar", elke noot in perfekte ritme terwyl ons amper dieselfde melodie in ons gedagte hoor.Sy smeek my nou om haar te penetreer,maar ek wil haar vat na 'n plek waar sy nog nooit by was.Ek wil my tyd vat.Weereens gaan ek af op haar , die keer baie sagkuns,haar liggaam reageer elke keer as ek haar aanraak , sy raak vol emosies en ek kan letterlik trane in haar oe sien.Sy streel my kop saggies terwyl ek tergend my tong oor haar klit rol.Haar petite borste streel ek saggies en ek kan die itensiteit voel op dit.Sy kom weereens met 'n golf .Ek lek elke druppel van haar kom op en ek kan nie genoeg van haar smaak op my tong kry.Ek neem posisie in bo op haar,kyk haar diep in haar pragtige blou oe terwyl ek my volle erekte 16cm bruin piel in haar indruk.Haar poesie is nou en ek forseer dit stadig op in haar.Sy snak na haar asem,ek penetreer haar in 'n stadige ritme en tel die ritme stadig op.Sy begin haar heupe nou beweeg en tel my ritme gou op.Ek verhoog die tempo en sy byt op haar lip terwyl ek my piel teen haar serviks vasslaan.Ek kan half voel hoe daar 'n storm in haar poesie opbou,elke spiertjie in haar poes , wil my piel vaskeer in haar.Dan voel ek dit kom, soos 'n wolkbreuk , kom ons gelyktydig en sy gil weereens van genot.Haar asem is weg en sy moet dit met haar hand op haar mond beheer.Sy is amper in 'n half bewustelose toestand.Ek sit my lippe op hare , terwyl my piel nog in haar rus.Ons soen en liefkoos , my piel neem paar sekondes om nuwe krag te kry.Ek draai haar om ,plaas 'n kussing onder haar en penetreer haar soos 'n honger hond van agter, nie eens 'n huiskraan sal my van haar afkry nie,Dieper ! Dieper ! Skreeu sy en weereens kom sy dat die vloeistof uit haar spuit.Sy val plat op haar maag van moegheid,maar ek is nog nie klaar.Ek penetreer haar steeds van agter en sy kom seker nog 2 of 3 keer.Ek skiet my saad diep in haar en ons le in mekaar se arms vir nog so halfuur.Ek trek toe my klere aan en verlaat haar woonstel met die grootste glimlag.Na die spesifieke dag het ek nog vele kloppe aan my woonstel gekry van haar, maar dit sal ek op latere stadium vertel.
Published 
Written by Slender_fun

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments