Join the most popular community of South African swingers now
Login

Jong Troepie Se Eerste Naai

8
9 Comments 9
9.7k Views 9.7k
1.9k words 1.9k words
Die ware storie van 'n jong soldaat se eerste naai..... 40 jaar terug… Ek was uit Angola direk huis toe vir 'n begrafnis. Dit was so oor Kersfees. Na Kersfees moes ek toe terug gaan kamp toe, om te gaan uitklaar. Ek het van Jan Smuts na Windhoek gevlieg met SAL. Nou ja, ek is 'n jong army lat wat sopas na vyf maande se oorlog in Angola terug in die beskawing is. So ek sien die meisies raak, en ek sien hierdie een met 'n blou denim en perske top en dog nogal, sy is nice. Mooi boude en als! Ons is toe op die vliegtuig Windhoek toe en ek sien sy sit iewers meer na die agterkant van die vliegtuig. Ek eet die aeroplane kos en sit en wag dat die vlug verby gaan. Groot was my verbasing toe die lugwaardin my kom roep en sē dat die kaptein my uitnooi om voor in die kajuit te kom sit. Later vind ek uit dat 'n familievriend dit gereel het. Ons land in Windhoek, en ry die 40 km stad toe in die SAL bussie. Ek sien die jong vrou is ook op die bus, en merk dat sy ouer as my 18 jaar is. By die Lugdienskantoor in Windhoek aangekom kry 'n weermagvoertuig my, en vat my na 'n militêre basis toe. Toe ons wegry sien ek haar voor die kantoor na 'n taxi loop met haar bagasie. Dit is nou so 11:00 en die trein Walvisbaai toe kom eers 19:00 die aand in Windhoek aan. So nou sit ek in 'n vreemde basis saam met troepe wat eerder wil huistoe gaan. Dit is immers die dag na Kersfees en ek is in hulle pad... So teen 15:00 is my moer suur vir die suur gesigte, en ek vra dat hulle moet my stasie toe vat. Ek sal daar gaan wag. Die manne is maar te bly en laai my af. Ek koop 'n Coke, Lunch Bar en Huisgenoot en gaan sit op 'n stasie bank en wag en lees. 'n Groep mense wat op banke verder af op die peron gesit het, staan op en ek sien 'n ent verder op 'n bank sit die jong vrou. Sy sit ook en lees en is duidelik net so verveeld soos ek. Ek loer so onderlangs na haar en sien sy doen dieselfde na my... Ek sien sy loer nog so in my rigting, terwyl die peron nou behalwe vir ons twee basies verlate is. Ek gaan aan om my tydskrif te lees tot my oog 'n beweging naby my vang. Toe ek op kyk staan sy voor my. Sy stel haar voor as Marietjie, en sê dit is nog ‘n goeie 2,5 ure voor die trein kom, sal ek omgee om saam met haar stad se kant toe te loop? Sy wil nie alleen gaan nie. Ek sê nee dit is reg, en so slenter ons af stad toe. Nie dat ek in uniform regtig kan slenter nie…. Ons kom by ‘n kafeetjie, eet 'n burger, drink 'n milkshake, en gesels te lekker. Sy sê sy werk vir SAL en is op pad Swakopmund toe waar haar familie en verloofde vakansie hou. Ek sê dis nou toeval... Ek gaan na Walvisbaai toe. Ons ry dus die hele nag saam in dieselfde rigting. Na ons lekker gechat het gaan ons terug stasie toe en die trein kom aan. Ons groet en klim op die trein, ek na my kompartement en sy na hare. Ek deel toe 'n kompartement met drie skool laaities wat op pad is om by hulle pa te gaan kuier. Die pa werk toevallig op 'n konstruksie projek by 'n dam in suid Angola waar ons vir 'n paar maande militêre operasies gedoen het. Ons het nogal lekker gesels. Na so 'n halfuur staan die jong vrou, Marietjie, in die kompartement se deur. Sy is jammer om te pla, maar sy het my hulp nodig. Sy is alleen in haar kompartement, en in die een langsaan is daar drie mans wat haar baie pla. Hulle wil nie nee vir 'n antwoord aanvaar nie. Sal ek nie vir 'n rukkie by haar kom sit nie, sodat hulle kan sien sy is nie alleen nie, en hulle dan hulle kak stop? Ek vra vir die laaities om my toerusting en aanvalsgeweer op te pas, en ek volg haar tot in haar kompartement. Sommer van ver af hoor ek die drie manne rumoer en sien hulle is goed gekuier. Hulle het my skeef aangekyk maar met hulle eie goed aangegaan en ons uitgelos. Ons sit toe maar so en gesels in haar kompartement, ek op een bank en sy op die ander. Sy vertel my van haar werk en die reisvoordele wat hulle as SAL werknemers het. Een keer per jaar kan sy buitelands vlieg ens. Sy vra my uit oor die weermag en die tyd in Angola. Ek vertel van dinge wat ons daar beleef en gesien het. Toe sê sy haar verloofde was nie in die army nie. Hy beweer hy is nie medies geskik nie en daarom het hy nie gegaan nie. Sy sê sy dink hy lieg en is net slapgat. My oë rek toe sy hom so blatant sleg sê. Na ons lank gesels het, en by die punt uitgekom het (kannie onthou hoe) het ek haar vertel dat ek in Angola die eerste keer porn gesien het... Nou moet ek jou eers agtergrond gee. Ek het op 'n klein dorpie groot geword. Dit was maar konserwatief. Die meisies was min en koekerig. Teen die tyd dat ek weermag toe is, het ek een keer aan een se tiete gevat en 'n paar gesoen. Ek het op daai stadium nog nie 'n poes in lewende lywe gesien nie, wat nog aan gevat. So nou sit hierdie onervare ou saam met 'n meisie wat ouer is, van Johannesburg af kom, verloof is, en soos ek later sou sien, al genaai het. Ek skuif toe maar so skaam-skaam oor na haar bank en ons sit en kyk na hoe helder en mooi die sterre in die wye ooptes is. So vat ek versigtig aan haar hand en ek sien sy trek dit nie weg nie. Ons gesels nog en ek sit my arm om haar skouers. Sy reageer deur haar kop op my skouer te laat rus. So gaan dit aan en na 'n ruk begin ons soen. Maar nou moet jy weet... Ek is 18. Ek was vyf maande in die bos diep in Angola. Daar was nie kans vir draadtrek nie. Hier vry ek hierdie jong vrou en ek is so jags soos kan kom. My piel is stokstyf... En ek probeer dit wegsteek sodat sy nie kan sien nie. Ek is te skaam. Ek dink toe ek MOET aan haar boobs vat... Ek moet... Ek moet....! Ek probeer toe en sy sê dadelik... Nee, nie dit nie!... Effe afgehaal dink ek ons moet dan maar net bly vry. Ons soen en streel toe maar verder en op 'n kol lê ons styf teen mekaar terwyl ons vry. Toe gee ek nie meer om of sy my horing kan sien of voel nie. Maar ek dink sy moes hom gevoel het. Ons vry verder en ek bly weg van haar tiete af. Ek is te bang sy jaag my uit....as ek weer aan hulle probeer vat.... My een been druk ek so teen haar bene en ek voel hoe sy haar bene oopmaak om plek vir my been te maak.... As dit enigsins moontlik is, raak ek toe nog jagser. Jy moet verstaan... ek het nog nooit aan 'n poes gevat nie, en hier druk my been teen een, al is dit nou nie kaal nie. Toe ek weer kyk sien ek dat hoewel sy nog haar top aan het, het sy haar bra los gemaak. Ek kyk na haar gesig en sien haar oë staar wyd oop en haar asemhaling is snaaks.... Ek besluit toe fok alles nou en vat weer aan haar tiete. Hierdie keer stop sy my nie. Sy skuif haar top op sodat hulle heeltemaal kaal is... Ek buig af en begin haar tepels suig. Haar tiete is nie groot nie maar vir my die mooiste ding op aarde. Toe skuif ek haar top oor haar kop en skielik is haar bolyf kaal. Teen die tyd is ek in 'n waas van jagsgeid.. Ek sien sy geniet die tepel suigery baie, en ek begin bietjie aan hulle byt. Op 'n stadium draai sy op haar rug en maak die knoop en zip van haar denim los. Sy sê vir my - Pieter, trek my langbroek uit..... maar net my langbroek. Die denim het styf gesit en ek het nogal gesukkel om dit uit te kry. Maar toe hy uit is lê sy daar met net 'n panty aan. Daar het so 'n paar poeshaartjies ook uit gesteek. Dit het my mal gemaak! Die panty het so 'n natterige kol gehad en ek het so by myself gewonder of sy dalk per ongeluk 'n bietjie gepiepie het. Ek was nou skoon deurmekaar jags.... Net daar besluit ek... fok dit, ek gee nie om wat sy sê nie... en daar waai my uniform hemp en broek. My onderbroek bult van my pielstyf. Sy kyk my met sulke wasige oë aan en vra my om langs haar te kom lê, wat ek dadelik doen... Ek sê vir myself ek gaan nou nie weer my been tussen hare sit nie. As ek 'n poes wil voel is dit nou of nooit ...... Ek druk my hand bo by haar panty in en voel haar poeshare en toe ek my hand afskuif voel ek dit......haar poeslippe ......en hulle is papnat. Ek voel haar poes binne en dit is warm en nat..... Ek is buite myself van jags. Ek stuur haar hand na my piel toe. Sy vat hom en begin trek. Ek voel of ek na drie trekke gaan kom, maar toe kom sy... en ek het haar net liggies bevoel.... Nie eers behoorlik gevinger nie want ek het nie mooi geweet hoe nie. Sy het my op my rug laat lê en toe bo op my kom lê. Ek weet nie wanneer my piel in haar poes in is nie, maar ek het net gevoel dit is fokken lekker. Dit het nie eers 'n minuut gewees nie, toe spuit ek strale kom in haar. Dit was so lekker.... ek weet nie of sy weer gekom het nie.... Na die tyd het ons lank stil gelê en mekaar vasgehou. Sy het vir my gesê dat sy nog nie baie genaai het nie, en eintlik min ervaring het. Sy het daar gelê en dink voor ons begin vry het dat haar verloofde 'n swakkeling is, en dat ek op my rustige manier vir haar soveel meer aanvaarbaar is. Sy het gesê sy het net ongelooflik skielik warm geword en kon en wou nie keer of stop nie, ek weet nie hoe dit gebeur het nie.... ek is maar net 'n gewone ou, en ek was baie onervare.... Die volgende oggend het ek haar tas vir haar gedra tot waar haar verloofde gewag het.... Ek het nogal gedink hy lyk soos 'n doos…
Published 
Written by Anoniem

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments