Written by Gelukkige buurman

Fact
13 Jan 2015


So, na 4 dae wat gevoel het of dit 'n jaar is, breek Vrydag aan. Met my nuut gevonde luck met my buurvrou, stuur my baas my om parte te gaan aflewer by n klient in Middelburg. Ek jaag tot daar en wag omtrent 30min om aftelaai. Ek jaag weer met n spoed terug.

11:45 stop ek by die huis en dink, MMmm lekka!!! 2 ure extra speeltyd. Soos ek intrek sien ek als is stil by haar huis. Ek begin wonder of haar man dalk trug is. Ek ry met n gejuig in om seker te maak my bakkie word gehoor. Ek stap in die huis in, trek my klere uit, en stap in my boxers kombuis toe om n dop te gooi. Net klaar gegooi toe lui my foon.

Dis buurvrou. Wil hoor of ek "chicken" is. Ek se nee, maar sy kan oorkom want ek le al op die bed en speel maar met myself. Gedink sy's chicken. Sy reken my sy's oppad!!! Minuut later hoor ek my hek oopgaan. Toe buurvrou instap toe maak ek dadelik die deur agter haar toe en beveel haar om uit te trek. Ek gaan sit musiek aan en kry buurvrou op die bed, le met 3 vingers in haar moemfie. Sy se - jy wil spyker maar dan fok jy rond. Ek antwoord - ek moes musiek aansit, anders skree jy so hard die ander bure kan dalk net die polisie bel. Sy antwoord - fok hulle!!! Ek wil naai vandag, ek't 4 maande laas genaai.

Met die sit sy regop en vat my piel in haar mond waar ek nog voor die bed staan en n sluk van my dop vat. Ek sluk (stik) die dop klaar en forseer my piel uit haar mond uit om my glas neer te sit. Toe ek nader aan die bed beweeg toe gryp sy aan die piel en trek my nader. Fok, ek was so hard, gedink sy gaan hom afruk en dan moet ek sit en kyk hoe naai sy haarself met my piel. Ek se vir haar ons doen n 69 of sy kry fokol!! Dadelik gooi sy my op die bed en klim op. Dink die vrou het stoei gedoen, want ek was binne n paar sekondes onder haar met daai lieflike slymsloot wat my neus vryf en sy wat my deepthroat. Ek't haar boude gegryp en my tong het haar klit ontdek. Ons het so aangegaan vir omtrent 3 orgasmes van haar kant af. Sy't afgeklim en op my kom sit. Iets gemompel van haar suurgat man wat net missionary ken, en my wild begin ry. Haar groot borste met die mooi bruin lang nipples het rondgehop. Ek't soos n sout pilaar onder haar gele en my verkyk aan die mooi tiete wat so heen en weer hop. Ewe skielik kom ek terug aarde toe, toe ek voel iets kriewel wat nog nie MOET kriewel nie.

Ek't haar gegryp en omgedraai. Ek tel haar bene tot by haar ore op en begin stadig, bajie stadig in en uit te trek. Ek druk my piel elke keer tot teen die ballas in en dan beweeg ek hom so biekie rond binne, en trek dan uit tot haar klit die laaste voorfront is wat keer dat ek haar slymsloot verlaat. Dit het aangegaan vir omtrent 5 minute (ek dink) toe sy smeek dat ek moet hard naai. Ek't eers nog so paar stote geterg, en ewe skielik met als wat ek het haar hard en diep begin naai!!! Die geluide wat daar uit gekom het - SJOE!!! Sy't weer n orgasme gekry en ek't al stadiger begin naai tot ek gesien het sy le stil. Toe hou ek hom binne haar. Maar haar moemfie het n hartklop van sy eie ontwikkel en met elke klop my piel gesqueeze tot ek dit amper verloor het.

Ek't my piel uitgetrek en haar weer begin lek en suig. Toe ek dink ek kan weer uithou, het ek haar omgedraai op die bed en haar doggy gevat. My hande wat daai groot tiete probeer stil hou, terwyl ek hard en diep van agter spyker. Sy was naby, maar ek ook. Trek uit en gryp my pielkop vas om te keer dat ek kom. Sy't vreeslik gemoan. Maar toe sy die biekie kom by my pielkop sien uitkom, sluk sy hom en suig als op. Toe sy klaar gesuig het, het sy vir my gese ek kan bly wees ek't nie gekom nie. Want sy's nog ver van klaar af. Ons het nog n dop gedrink en toe weer begin.

Na die dop gaan le ek op my rug met haar wat reverse cowgirl op my kom sit. Sy't terug gele met haar een hand op my bors en die ander hand op haar klit terwyl sy my weer hard en diep naai. Die keer het dit nie lank gevat nie toe sit sy met my piel diep in haar en beweeg net vorentoe en agter toe terwyl sy daai klit van haar hard vryf. Sy't weer met n gejuig gekom.

Dis toe dat ek besluit dis my beurt, voel of my ballas al wil saam uitkom. Ek't haar op haar rug weer en bo haar gaan le met haar bene by ons ore. Ek't so n paar harde en vinnige diep stote gegee toe my hol styf trek en ek versteen weer diep in haar. Ek kon voel hoe ek draad na draad kom in haar en dit weer my pielkop tref. Toe ek uiteindelik klaar gekom het, voel ek weer haar moemfie se hardklop.

Ons het so bly le vir n ruk tot my piel pap geword het in haar en sy begin kla het die kom loop uit. Ons het opgestaan en gou n vinnige stort saam gevat, waar ek haar toe voorgestel het aan anal. Maar daai stywe hol het nog baie prep nodig voordat ek haar oordentlik kan naai. My kop was net in toe skiet ek klaar.

So, hopelik speel ons weer. Buurvrou is bietjie moerig daar weg, dink dis die anal wat ek getry het.

Sal julle op hoogte hou as ek haar weer naai.

Dankie vir al die comments op my vorige storie.


Comments