Join the most popular community of South African swingers now
Login

FANTASIEE

1
2 Comments 2
2.1k Views 2.1k
342 words 342 words
EK was n rukkie op die site, almal en alles deurgekyk en gewonder oor wat is alles waar en wat is alles versinsels toe ek die een ou ontmoet. Ons het begin chat, goed oor die weg gekom, lekker gesels oor alles en nog wat. So kom dit toe uit dat sy fantasiee is om n onbekende vrou in haar eie huis te gaan besoek, terwyl sy kaal in die bed le en vir hom wag. Ons het lank oor die saak gesels meer gespot as iets anders. Een middag het ons weer daaroor gesels en ek het vir hom gese kom oor, dan maak ek jou fantasiee waar. Hy het hom nie tweekeer laat nooi nie. Ek het in die spaarkamer onder die duvet gaan le, kaal, met myself gespeel. Ek het hom gehoor aankom, die hek vir hom oopgemaak met die remote, bo op die bed gele en vir hom gewag terwyl my vingers in en uit my poesie gegly het, ek was besonders nat en lus vir hom. Hy het die huis binnegekom, die gang afgestap en die volgende oomblik het hy die hele deur volgestaan, n reus van n man! Hy het die situasie onmiddelik opgesom, ek wat met my bene opgetrek le, my vingers in my poesie, ander hand besig om met my tepel te speel. Met n kreun het hy nadergestaan, sy lippe het myne geplunder terwyl sy vingers oorgeneem het waar myne besig was om te speel. Hy het my poesie uitgelek, my tepels geliefloos, en ek het begin om hom te suig. Eers die koppie skoon gelek, hom toe al hoe dieper ingesuig en geleidelik harder begin suig. Dit was nie lank nie toe ontplof hy binne in my mond, ek het aanhou suig tot ek elke druppel opgesuig het, het dit gesluk. Hy het my lank en styf vasgehou ons het eers rustig geraak en toe moes hy weer gaan. Ons het intussen weer n hele paar keer al gespeel maar nog nie een keer was so spesiaal soos die eerste keer nie.
Published 
Written by anoniem

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments