Join the most popular community of South African swingers now
Login

Dis hoe jy ontmoet...

11
9 Comments 9
2.1k Views 2.1k
470 words 470 words
Dis naweek en hy wil ontmoet. Ons gesels al lank en het besluit om uiteindelik die ys te breek en mekaar te sien, maar hy het een versoek. Ek moet opdaag met n rok sonder n panty. Ek het nog nooit so iets gedoen nie, maar net die idee het my al klaar so opgewerk.  Senuwee agtig sit ek aan tafel en laat weet hom ek is daar. Die volgende oomblik sien ek hy stap verby die venster oppad in. Wow wat n awesome smile... en ek maak gou seker nie almal kan sien ek sit daar so oop en vrylik nie.  Ons groet en hy bestel n drankie. Dankie tog ek is so senuwee agtig en ek dink hy kon dit sien want hy verseker my ek kan ontspan. So sit ons en gesels en dis nie lank nie toe sê hy ek moet langs hom kom sit. Dis lang sagte banke.... Ek staan op... maak seker ek flash niemand en plak myself langs hom neer. Soos ek langs hom gaan sit besef ek hoekom vrouens panties dra. Sien as jy nat raak en n rok aan het kan jy met n probleem sit.... en almal gaan sien hoe lus jy raak. So hoe nou gemaak? Ek gaan sit langs hom en besluit om nie op my rok te sit nie. Maar eerder met my kaal boude op die sitplek te sit. So vat hy aan my been en sê ek moet nader sit... my hart wou uit my keel spring van angstigheid en ek kon voel hoe my lus begin uitvloei. Dankie tog nog n drankie. Hy vra toe heel reguit of ek sonder n panty sit en of hy mag kyk. Ek hou van n man wat reguit is en weet wat hy wil doen so my antwoord was natuurlik ja. Hy trek my een been op teen die bank.. en na hy vinnig gekyk het dat niemand kyk nie lig hy die rok effens op en loer. Ek het seker gemaak dis glad geskeer....maar kon nie help vir die erg nattigheid nie. Hoe moes ek weet meeste mans is mal daaroor as n vrou so erg nat is?  Ek het glad nie sy reaksie gehoor nie want al waaraan ek kon dink is om effens te knyp dat dit ophou vloei. Maar ek het die laaste woord gehoor .... voel. Ek sit weer reg en skuif nader. Soos sy hand opbeweeg voel ek die hoendervleis oor my hele lyf. Toe hy daar begin voel was ek net besig om nog n slukkie te vat van my drankie.... amper die hele glas gesluk, my asemhaling het als gesê. En hyt aangegaan oor hoe nat ek is.....ekt nie geweet waar om te kyk nie en bloedrooi uitgeslaan....ek was nie voorbereid vir wat volgende gebeur het nie...
Published 
Written by Wow

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments