Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die belustige boervrou

"Hierdie storie is 100% waar"

3
3 Comments 3
5.4k Views 5.4k
953 words 953 words
Hierdie is 100% waar. Name is verander maar nie eers plekke en tye is verander nie. Ek is een van die wat nog diensplig moes doen. Ek is toe vir 4 jaar polisie toe in plaas van 2 jaar in die weermag. Ek was gestasioneer in Pretoria. In omtrent my laaste jaar, 1987, moes ek en Andre (‘n medepolisieman en kollega) ‘n 18-jarige seun terugneem na die verbeteringskool in Tokai in die Kaap van waar hy weggeloop het. Ons moes dit met die trein doen. Ons het op Pretoria stasie opgeklim en on was op pad. Ons het ‘n 6-bed kompartement gehad, gelukkig. Ek was 19, Andre was 20, en die seun was 18, soos ek gese het. Op Johannesburg het daar ‘n vrou opgeklim, en sy was in die kompartement langs ons s’n. ‘n Mooi skraal, sexy blonde vrou. Ons het later uitgevind sy was 42. Die manne hier sal weet waarvan ek praat. Enige jong man wil seks he, en soek enige geleentheid om dit te kry. Ons het besluit om bietjie drank te koop om die party aan die gang te kry. Die trein se volgende stop was Krugersdorp het ek soos ‘n mal haas rondgehardloop op soek na ‘n drankwinkel. Ek het ‘n bottel whiskey en 24 biere gekoop, en het baie amper die trein verpas. Ek was ‘n skamerige ou maar Andre het toe met haar begin gesels en haar oorgenooi na haar kompartement toe. Ons het uitgevind sy is getroud met ‘n boer op Leeu Gamka in die Karoo, en het by haar suster in Johannesburg gekuier vir ‘n week of twee, ek kan dit nie mooi onthou nie. Hoe later hoe kwater en ons het later weerskante van haar op die bank gesit en met haar boobs gespeel, maar nog met ons almal se klere aan. Op hierdie stadium het die prisonierseun op die boonste bank aan die oorkant gele en ons dopgehou. Ons het haar om die beurt gesoen, en aangehou om met haar boobs te speel. Dinge het gevlot en sy het aan ons dicks begin vat en vryf deur ons broeke. Ek het gesien Andre haal sy dick uit en sy het dit in haar hand gevat en met sy piel gespeel. Andre het toe haar trui oor haar kop getrek en haar bra begin losmaak. Ek was (soos ek gese het) baie skaam en het net niks eerste gedoen nie. Ek het egter gebid dat as ons haar spyker dat ek eerste sal wees. Dit was nie lank nie toe was sy en Andre altwee kaal, en ek het opgestaan om hulle spasie te gee. Ek het uitgetrek en op die oorkantste bank gaan sit en met my piel gespeel. Op daardie stadium is ‘n man so katools dat jy nie behoorlik kan dink nie. Ek het gekyk hoe Andre haar kop probeer aftrek na sy piel om te suig, maar sy wou niks weet van pielsuig nie. Hy het haar pussy gevryf en reggemaak om hom in te sit. Ek het gekyk hoe gly sy piel in haar pussy in, en ek was blindjags. Hulle het vir ‘n paar minute gespyker en ek het gesien hoe Andre verstyf en kom. Op hierdie stadium was ek en Andre in totale ignorance oor die seun. Nadat hy gekom het het hy sy broek aangetrek en in die gangetjie gaan staan. Ek het daardie nag, vir die eerste en laaste keer in my lewe, slippery seconds geneem. Ek het net opgestaan en sy het gese ek moet haar kom spyker, en ek het hom ingesit. Ek kon voel dit voel ander as gewoonlik. Ek kon die semen voel. Ek het haar begin spyker en dit was ongelooflik lekker. Ek was egter so lus dat ek seker na 30 sekondes gekom het. Ek het opgestaan, ook aangetrek en in die gangetjie gaan staan saam met Andre, om haar kans te gee om ook aan te trek. Na so 5 minute het ons besef sy vat nou te lank. Ek het die kompartementdeur oopgemaak en toe ek inloer was die seun besig om haar te spyker. Ek kon dit nie glo nie, en ek kan dit tot vandag nie glo nie. Hy het net in die spyker omgekyk met ‘n uitdrukking op sy gesig wat se “As jy my nou stop is jy die grootste doos op aarde”. Andre het my nie geglo nie en het ook ingeloer om te kyk. Ons kon dit nie glo nie en ek chuckle vandag nog daaroor. Ons het die laaitie gelos dat hulle klaar spyker, en op daardie stadium was dit seker al so 4 uur in die oggend. Kort daarna het die vrou uitgekom en gese dat sy moet klaarmaak, want sy klim seker oor ‘n uur af op Leeu Gamka. Sy was goed getrek. Ons het in die kompartement in en het lekker gelag oor die hele afere. Sy was in haar kompartement, besig om klaar te maak. Nie lank nie, seker ‘n halfuur, en die trein het op Leeu Gamka gestop. Ons het in die gangetjie gaan staan, vensters afgetrek, en met ons elmboe op die vensterbank gestaan en kyk hoe sy by die trein uitklim en oor die perron loop na ‘n groot boer met ‘n breerandhoed met twee klein kindertjies by hom. Ek sal eerlik se ek voel tot vandag toe kak daaroor. Dit was weird om te kyk hoe sy van die trein afklim en oor die perron na haar boerman loop terwyl sy vol van ons drie se kom is. Maar nou-ja, sy was ‘n baie eager participant. Tot vandag toe is dit surrealisties. EK kan dit amper nie glo nie. Ek het Andre vrelede jaar deur Facebook opgespoor, en ons het weer lekker daaroor gelag. Die prisonierseun het darem ook ietsie gekry.
Published 
Written by RustigeStoutgat

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments