Written by YoungOnes

Fact
10 Dec 2016


Hierdie ding het so paar jaar gelede gebeur, toe ons ‘n bietjie jonger was. Op daardie stadium was ek nog baie aktief besig met sport. Een Saterdag middag na ‘n harde oefensessie, se vroulief vir my. Gaan bad en maak jouself skoon, ons gaan uit.

Ek vra toe: “Waarheen?”

“Jy sal sien”, sê sy vir my.

Ek maak toe nou maar soos sy beveel en gaan vang ‘n leeker bad. Na ‘n harde oefensessie is ‘n warm bad net die ding om al die seer spiere beter te laat voel. Toe ek uit die badkamer kom, kry ek die verrassing van die dag. My vroulief het ‘n baie seksie lyfie en so by my kool, het ‘n swart mini romp aan met ‘n wit nommertjie bo wat deurskyn sodat ‘n mens die bra kan sien.

Eks nie gewoond daaraan om haar so te sien nie en ek dink so by myself. Hel dit gaan interesssant wees. Sy draai om na my toe en se dat ons in die pad moet val, ons het so entjie om te gaan. Weer wil ek weet waarheen ons gaan, en die keer sê sy vir my dat ons na Jo’burg toe gaan, na ‘n strip club toe. Man dit was onverwags, maar ek kry allerhande trillings en sensasies deur my lyf terwyl ek na haar kyk en begin dink wat volgende gaan gebeur.

Sowat ‘n uur en ‘n half later kom ons by die plek aan, betaal ons ou geldjie en gaan sit relatief naby aan dei verhoog by ‘n tafel. Ek bestel vir my ‘n bier. Sy is nie eintlik ‘n drinker nie, en ek kry vir haar iets ligs om af te sluk. Ons was nie lank daar nie, of die dansers begin op die verhoog verskyn, een na die ander.

Ek kyk na vroulief, darn, sy lyk goed in daai mini, en ek sien haar bene is effe oop. Sy grinnik vir my en maak dit bietjie wyer oop. Nie moeilik om haar wit g-string nou te sien nie. Op daai oomblik verskyn een van die dansers voor ons en vra of ons belang sal stel in ‘n tafeldans. Ek kyk na my vrou en want ek reken, sy het die ding begin, sy sal hierdie besluit moet neem. ‘n Man kan darem nie te versigtig wees nie.

Sy knik vir die danseres en gee haar die fooi’tjie, wat sy vra. Die musiek begin speel en die danseres strip kaal, spring op die tafel en begin dans. Die view is pretty stunning. Ek kyk na daai skoon geskeerde koekie, in feite kan ek nie my oë daarvan af hou nie. Dan sak sy af op haar kniee hier voor my op die tafel , kyk my in die oe, kruip nader ek vryf haar mooi stywe boobies oor my gesig.

Onse kierie, gryp ek die stoel se leunings vas terwyl sy op die tafel draa en haar mooi agterstewe vir my wys en stadig dieselfde vir vroulief doen. Dit gee my tyd om haar poesie van naderby te bestudeer. Verstaan nou man, dis ‘n groot ding die. Ek loop nie rond nie en naas my vrou is dit maar die 2de een wat ek in lewende lywe hier voor my waarneem. Baie manne is gek oor boobs, nie dat ek nie daarvan hou nie, maar mense ek hou daarvan om na poesies te kyk, en die een is mooi. Te gou kom die musiek op ‘n einde en verlaat sy ons. Verdomp op ‘n klomp dink ek so by myself. Moes die musiek so vinnig ophou?

Ek kyk na vroulief en sien dat die ding haar ook goed opgewerk het, haar bene is ‘n bietjie wyer oop en ek kan duidelik sien hoe gaar g-string oor haar koekie pas. Ek leun voorentoe en sê vir haar.

My vrou, nou voel ek soos Ferdinand die bul, gereed om te spring wie ek wil, maar sy reken, miskien is dit tyd dat ons die ding gaan voorsit by die huis. Ek dink genoeg ouens hier het nou my g-string gesien en buitendien is my poesie sopnat en voor jy kan sê “ mes”, sit ek in die kar. Laat ons roer my vrou laat ons roer, die aand is jonk en so is ek ook.

word vervolg....


Comments