Join the most popular community of South African swingers now
Login

Kantoor quicky

"Ons moet wikkel. Die klient is nou hier,!"

37
3 Comments 3
1.8k Views 1.8k
700 words 700 words

Author's Notes

"Ek en manlief is so warm, so voor en na 'n beplande speel!  Meer as gewoonlik! Kry nie genoeg van mekaar nie!  (Natuurlik vir ons waaroor die leefstyl gaan.)"

So dit was net voor 'n beplande swaai. Dink dit was die Donderdag en ons het daai Sondag 'n "play date" gehad. Ek en manlief is so warm, so voor en na 'n beplande speel!  Meer as gewoonlik! Kry nie genoeg van mekaar nie!  (Natuurlik vir ons waaroor die leefstyl gaan.)

So stap ons in die gang af oppad na my kantoor. Baie haastig! Manlief het my kom help om 'n klomp swaar lêers te dra. Die afspraak om klient te ontmoet was vir 13:00 en ek dink dit was 12:50, so ek moes als net gou netjies kry voor klient daar aankom.

Toe ons in my kantoor instap maak hy die deur agter ons toe en vluister in my oor;
"Ek soek jou! Nou!"

Hy soen my lekker warm... wit warm! Of is nat warm dalk 'n beter beskrywing?

Ek druk hom toe weg en sê hom;
"Ons kan nie nou nie! My klient is amper hier..." Ek skeur my van hom af, terwyl ek die smag, terleurstelling en ook verstaan in sy oë lees...

Net toe, kry ek die oproep. Klient wat verskoning maak dat hy laat hardloop en eers oor halfuur by my kan wees.

Nog nooit was ek so verlig dat klient bietjie uitstel nie...

Manlief gryp my toe weer vas. Met sy een hand in my hare, en die ander besig om my broek se knopie los te maak. Sy soen behoeftig en vol passie...

Toe my knoop los is beweeg sy hand in plaas van waar ek verwag, na die onderkant van my ruggraat...

Hy druk my teen hom vas en ek voel sy hardheid teen my. Ek voel 'n warm tingle net op daai oomblik, voel hoe die vogtigheid ontwinkkel tussen my bene...

My warmte smag na sy aanraking, maar hy terg my, sy hande ontdek my boude.

Sy hande beweeg stadig na voor en saggies steel hy af verby my een lippie tot heel onder. Sy vinger gly skaars in, en weer op oor die ander lippie. Saggies oor en oor... ek smag vir meer!

Ek is sop nat. Ek voel die klam van my panty teen my binnebene soos my broekie uit die pad gedruk word om plek te maak vir manlief se wonderwerk hande...

Met soveel vaardigheid, het hy my so naby.  Hy vat my nie 100% tot by daai punt nie.  Stop net toe hy besef ek is bitter naby.

Hy laat my toe op die lessenaar sit. Gaan sit op die stoel en maak hom gemaklik tussen my bene.

Voel weer hoe hy my van voor af nader kry. Toe ek weer sien staan hy op en vestig hom mooi tussen my bene. Ek proe die smaak van myself in sy mond en dit maak my mal.

Sy horing druk teen my klit terwyl hy my soen. My koekie smag vir sy pennetrasie.

Ek skuif my boudjies tot op die punt van die lessenaar, en gooi my arms om sy nek om myself te stud. Hy beweeg eers stadig. Sy duim oor my klit wat hy vorentoe stamp met sy oooo so lekker fok bewegings. Stadig tel hy ritme op. My oe vang die horlosie en ek besif dis nou of nooit. Ek maak my oë toe en probeer met kegel knypies my orgasme vinniger nader bring. Sy duim wat presies die regte stimulasie bied.

Ek moet nou kom! Ek wil so graag.... en toe ek weer sien snak ek na asem terwyl energie fonkies van diep binne my ontplof en deur my klit uitskiet! Die gevoel veroorsaak dat ek hoendervleis regoor my liggaam uitslaan. Hy trek toe uit. Besef hy het ook gekom. Tyd was daar nie om ons asem te skep nie.

Woeps, waps en die kantoor venster was oop vir vars lug. Ons klere aan binne twee minute. Gebruik toe my foon kamera om my grimering na te gaan.  Ons was net betyds toe ons hoor 'n klop aan die deur.

Gelukkig was daar nog sanitizer op my lessenaar. Want daar was nie tyd om my hande te was nie... en soos die klient ingestap kom, verskoon manlief homself. Daar skeur ons uitmekaar terwyl ons eintlik graag nou sou wou cuddel.

Published 
Written by Anonymous

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments