Written by Martiens64

Other
22 Oct 2014


Na 8 uur op die pad kom ek my tuisdorp in. Dit is al 22:00 uur en siende dat dit ñ one horse town is met redelikke stuckup mense weet ek die ligte is seker al af en die deure gesluit. Ek is vrek lus vir ñ koue enetjie en besluit ek gaan kyk of een van die kroëe oop is. Tot my verassing vind ek wragtig een oop. Stap in en sien dat daar net 3 mense is. Die ou bar lady wat ek voorheen verneeem het ook die eienaar is, op die ver punt ñ ouerigge man wat bietjie op lyk. En hier in die middel sit ñ dame wat ek al vele kere hier gekry het met die ou bar ladyen chat. Ek sit so 1spasie van haar af, groet almal en bestel vir my ñ whisky en soda. Doppie in die hand sit ek en luister wat die 2 dames chat en ly gou af dat die dame langs my se ou al vif weke uitstedig is en dat sy verveeld is en klaarblyklik bietjie versterk is met die verversings. Die eerste dop val soos stroop mh keel af en ek bestel nog een en offer die dame langs my ook iets en sy aanvaar ook whisky met sprite. Ek stel myself voor en sy se sy is J. Vra my waar kom ek en waar gaan ek en erken my van vorigge kere hier en hoekom kom ek so min kroeg toe ens. Lang storie kort beduie ek haar dat ek 20 km uit die dorp woon. Na nog 2 sopies maak ek verskoning en maak aanstaltes. J se verskoon kan jy my asb sommer by my woonstel drop as jy nie omgee nie en ek se seker. Toe sy opstaan sien ek sy is effens onvas op die been en offer my hand. Lei haar na my moter en maak vir haar die deur oop. Ek vra wAr dy woon en sy beduie soos dk ry. In enkelle oomblikke is ons by haar woonstel en ek help haar uit en offer ñ hand tof by die deur. Hlp haar oopsluit en groet. Sy gryp my hand en se ek moet eers gou ietsie zaam haar drink voor ek ry en ek huiwer maar sy dring aan en ek aanvaar. Ons stap in en sy loop voor kombuis toe. Haal ñ bottel j&b en sprite uit die yskas en kry 2 glase. Ek offer om te skink en sy laat my toe. Ek gaan sit sommer by die tafel in haar kombuisie en sy gaan sit oorkant my.s y vra of ek getroud is sy sien ek het ñ trouring aan. Ek bevestig en beduie dat ek alleen woon my vrou en dogter woon elders.

Vervolg


Comment