Gister aand by innibos sien ek die beeldskone dame. Skouer lengte rooi bruin hare. Haar blou gruis oe het my so vas gevang. Elke keer as ek om gekyk het het ek vas in haar oe gekyk. Dan het daar so skelm glimlag op haar pragtigste lippies gekom. Wow dame jy is beeldskoon. Jy het gesorg dat ek heel aand met n horing gesit her.
