Join the most popular community of South African swingers now
Login

FoonSeks

2
4 Comments 4
3.4k Views 3.4k
1.6k words 1.6k words
Foon-Seks deur andy zane (ande2zane) Net toe ek dink daar is nie antwoord nie, tel Leonie op. Leonie en Fanie is 'n mooi paartie wat ek al jare lank ken, hulle het my bygestaan toe Lord my vyf maande terug gelos het, al van “ons” vriende wat ek oor het. Hy het my na 'n jarelange verhouding verruil vir 'n ouer vrou met twee klein kindertjies. 'n Maand en hulle is getroud en Lord het my woonstel kom leegdra want dit is alles 'Sy-goed'. Hy het die TV gekoop maar ek het maande die woonstel se huur betaal, hy het die sitkamerstel gekoop maar ek het maande die krag betaal. Hy het gespaar en ons het geleef op my koste. Hy besit alles en ek niks en so kan ons aanhou en aanhou. So fok Lord die Drol!! “ Leonie ” antwoord sy uitasem, sy moes spring om by die foon te kom en het net so naak en nat oor die bed geduik. “Hi Leonie my skat, en as jou asem so jaag?” wil ek by haar weet en is opreg bly sy het opgetel. “Hallo Ria, Ek en Fanie was in die stort toe jy bel. Nou lê ek nat en kaal oor die bed, sodat ek net vinnig by die foon uit te kom.” sê sy en rol op haar rug, foon teen die oor. “Saam in die stort, dit kon net lekker gewees het. Was julle besig om te was of was julle besig om te speel.” vra ek toe ek besef hulle is dalk nog nie klaar nie. “Jy ken Fanie hy wil net speel. Hier kom hy nou ook in, ook nog naak en nog stokstyf. Ek het werk om te doen” giggel sy. “Maak jou bene oop en lok hom 'n bietjie uit.” stel ek voor en sien sommer hoe sy hom kan uitlok. Soos my gedagtes begin wild raak, begin my dooslippe te swel en voel ek ook die vog daar opbou. Ek het maande laas seks gehad en was so gewoond aan my deel van die pret. “Hy het nie uitlokking nodig nie, sy tong is al klaar op pad na my kloof.” “Oo my ... Oo my!! ... ek sal jou maar moet terug bel.” sê Leonie gou om die oproep kort te knip en op die tong op haar doos te fokus. “Nee, Leonie. Asseblief Leonie, hou my op die lyn, ek wil inluister.” smeek en pleit ek. “Asseblief ek smeek jou, hou my op die lyn, hou my net op die fokken lyn” smeek ek in my klein dogtertjie stem. “Ok ... ok, maar dit gaan rof en grof raak, jy ken Fanie nog nie. Hy kan nie stil wees nie. As ons eers besig raak gaan ek jou dalk op die lyn vergeet. ... Fanie sê ... jy gaan ook nie net luister nie, jy gaan saamspeel. So kry jou hand af daar in jou broek.” gee sy in en betrek Fanie my ook by die spel. “Shit, my denim is te styf om my hand in te kry. Laat ek die knoop oopmaak en die zip aftrek” Leonie kan die zip hoor ooptrek en Ria se verligting soos sy haar hand tussen haar bene inkry. “Fok!! hy het my nou so jags met daai tong van hom, my bene kan nie wyer oop nie” hou sy my ingelig en help so met my verbeelding. “Lief!! ek het ook my denim uitgeskop en het 'n vinger op my klit en in my doos. Kan jy dit hoor? Kan jy hoor hoe nat ek is, ek het maande laas 'n knippie gehad soos jy weet.” en Leonie kan duidelik hoor soos Ria haarself bewerk. “Ja, jy klink nat en opgewerk. Wag ek sit jou op speaker-foon dan kan Fanie ook luister.” en betrek Fanie ook so in die gesprek en spel. “Fanie sê hallo vir Ria, Ria sê hallo vir Fanie ” maak Leonie seker almal kan hoor wat aangaan en weet almal kan gehoor word. “Hallo Ria, wat maak jy” vra Fanie deur sy mond net lank genoeg van Leonie se doos op te lig. “Ek speel met myself terwyl ek na julle luister en jy” hoor hy helder hoe sy haarself uithelp oor die speaker. “Ek speel met Leonie” en duik weer terug met sy tong in haar voue. “Speel jy met ... of eet jy vir Leonie. Dit klink of sy dit geniet, shit ... wag ... ek sal net luister” sê ek gou as ek hoor Leonie begin wild skree en ek begin my eie spoed optel. Ek dop my borste uit my bra en brei een bors en trek en rol die ander tepel. Ek hervat weer my aanslag op my doos en wens vir nog hande of lippe of mond of tril of ... fok net 'n mens. “Ja ... ok ... ja ... as jy so aanhou gaan ek kom, hou aan ... daar, net daar!!” hou sy Fanie op die regte plek en gefokus. “Leonie wag ... nie nou nie, wag vir my. Ek is naby!!” en hulle kan albei hoor hoe ek nog vinniger my vingers in en uit myself jaag. “Ek wil saam met jou kom.” smeek ek. “Fok ... hoe ver is jy ... ek kan nie help nie ... fok Ria ek reg ... fok” skree Leonie benoud oor die foon. “Ok ... Leonie!! ... Ok, kom saam met my ek is by ... nou ... Nou ... NOU!!” en ek kom. My knieë skiet op na my kop en my maag spiere trek my rug krom. “FOK!!! ... FoK!! ... Fok! ...fok.” is al wat ek uitkry. “Yes ... Fok ... JA ... ek kom ook Ria !!” kom dit oor die foon en die twee kom saam al is hulle kilometers weg van mekaar. “Nou gaan ons spyker en as jy wil kan jy nog inluister en op die foon bly? ... Ria? ” vra hy toe ek nie dadelik antwoord nie. “Nou werk ek vir myself en jy is welkom om te bly. Ek like dit as ek weet jy is ook hier.” en my poes begin weer blom en lek. “Ja, ek wil nog aanhou, ek kan ook maklik weer ... shit. Leonie en jy, kan jy ook weer kom?” vra ek skaam oor my bereidheid en gretigheid. Ek is alweer oor jags. “Fanie ken my goed en hy weet hoe om my weer daar op die toring te kry.” verseker sy my. Met 'n nuwe aanslag op my borste, klit en met twee vingers in my, begin die tweede rondte. “Aah ... ja ... aah ... ja ... weer en weer” kom dit van Leonie soos Fanie sy stywe tril in haar doos inbeweeg en ek weereens my aanslag op my spleet verskerp. “Jy is lekker nat ek kan lekker diep ingaan” laat Fanie van sy kant hoor. “Ek en Ria is oor jags ... Ok ... So, jaag hom diep en hard in ... ons in ... ja, ja diep en hard in.” maak sy seker sy kry wat sy wil hê en ek weet waar sy trek. “Ria hou jy by, ek het haar knieë verby haar kop en jaag myself nou lekker diep en hard in haar in ... in julle in.” wil Fanie by my weet en ek hoor hoe jy haar spyker en sy asem begin jaag. Ek kan haar doos hoor slop en hoor ook soos sy balsak teen haar boude kap. “Ja, ek hou by. Hoe ver is julle, ek het al twee vingers in my poessie en my ander hand werk my klit, ek kort net iemand om my tieties te suig.” blaker ek 'n wens uit. “Ek kan nog aanhou maar Leonie is besig om die toring te klim, ek sal albei haar se tiete suig en lek, dan verbeel jy ek doen een vir jou.” help Fanie my verbeelding aan. “Leonie, hoe ver is jy, ek wil hê ons moet al drie saam kom.” my asem jaag en ek klim ook weer die toring uit. “Fok ek gaan hard kom, jaag hom Fanie ... dieper ... vinniger ... harder ... kom Fanie ... kom jy bly agter.” moedig Leonie hom aan. “Fok haar Fanie. Naai haar ... dieper ... vinniger ... harder ... gee dit vir haar ... sy dit wil hê.!!” skree ek op Fanie. “Fok jou en fok jou ook, ek gaan kom.” skel hy op ons. “Liefies, ek gaan ook hard kom, ek is reg as julle reg is.” laat ek die twee weet. “Ek is bo en reg om van die toring af te moer”. “Waar wil jy hê moet ek kom, in jou of op jou klit” maar hy is al klaar op sy fyndraai. Die tyd is op. “Op my klit waar ek jou kan sien kom ... nou ... Kom nou ... Ja ... YeSsss!!” en sy moer van die toring af. “Shit ... yes ... shit ... Ek is by ... Fo o O o oK!!” en ek moer saam met haar van die toring af. Dit raak stil soos ons ons asems probeer terug kry, ek begin wonder oor wat ons gedoen het en of ek hulle ooit weer in die oë kan kyk. “Fok ek wens jy kan dit sien Ria, my poessie is vol wit kom.” breek Leonie die stilte en ek weet sommer ek het niks om oor skaam of sleg te voel nie. “Ja Lief, ek wens ook ek kon dit sien” en ek hoop regtig ek kon dit sien. “Sal ons jou weer bel as dit speeltyd is” vra Fanie in die agtergrond. “Ja, asseblief, ja bel my” smeek ek weer. So Fok vir Lord die Drol!! Ps Al die spelfoute is my swak speltoetser se skuld. Comment en plaas 'n Rating asb. ekke
Published 
Written by ande2zane

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments