Join the most popular community of South African swingers now
Login

Foon-SeksPlus

3
3 Comments 3
4.5k Views 4.5k
4.3k words 4.3k words
Foon-SeksPlus deur andy zane (ande2zane) Lees eers 'Foon-Seks' Saterdag net voor twee die middag lui die foon, ek sien dis Fanie se nommer. “Yes Fanie, wat kan ek vir jou doen.” antwoord ek, sag want ek is in die winkelsentrum. “Ek kan aan 'n paar goed dink maar nie nou nie, is jy reg ... dit is amper 'speeltyd'.” en ek hoor Leonie in die agtergrond sê sy is jags dis 'speeltyd'. “In die middel van die dag? Ek is nog in die Spar en het vir my 'n stir-fry kom kry ... maar ok gee my net tyd om by my fokken leë woonstel te kom” ek is al die heelweek jags vir nog 'n 'spel'. “Dis Ok ons gaan eers stort ... so jy het nog tyd, bel ons as jy gereed is.” maak Fanie my dag en ek gooi die laaste goedjies in die mandjie en bestorm die till. Lord het my mos gelos met 'n leë woonstel wat ek nie kan bekostig nie, 'n huurkontrak wat my bind en ek kan slegs uit die kontrak kom as ek self 'n ander huurder werf. Ek werk ook nog vir Lord se veearts vriend en ek weet dit gaan nie lank hou nie. Ek kan stront 'n myl ver sien kom. Die aap dink ek is hardop en ek gaan saam met hom in die kooi spring. Met die klein salaris wat hy my gee en my skilder werk, kom ek net-net deur, solank ek nie baie eet of drink nie. So ek is Ok. Laas toe ons 'speeltyd' gehad het, het ek Leonie gebel, hulle was in die stort en oppad om liefde te maak. Ek het Leonie gesmeek om my op die lyn te hou en is later op speaker-foon geplaas. Ons het gemasturbeer en geluister soos die een na die ander in 'n orgasme blus val. Ek het ook geluister hoe Fanie vir Leonie spyker. Fok dit het my so opgewerk. ( Lees self 'Foon-Seks' ) Ek is nog nie by die till nie toe die foon weer lui. Die keer is dit Leonie aan die anderkant. “Dit gaan te lank neem as jy nou eers woonstel toe moet gaan. Ek en Fanie dink, kry genoeg stir-fry ... dan moet jy oorkom, dis nader en dan ... dan kan jy net die gemakstoel in die slaapkamer oorvat ... Dis as jy wil en kanssien.” maak Leonie 'n huiwerige offer. “Verstaan ek jou reg. Ek kom oor en ons maak weer so ... 'speeltyd' ... maar die keer sonder die fone en in die selfde vertrek.” wil ek seker maak en sonder dat die ander in Spar my hoor. “Yes, ja ... as jy wil en kanssien. Fanie en ek dink dit kan sports wees ... en jy ... wat dink jy? Ons kan ook wag tot jy by jou woonstel is ... as jy wil?” offer sy weer en los die vraag by my. “Moenie al die warmwater gebruik nie, ek is nou daar en wil ook graag stort voor 'speeltyd'.” verbaas ek myself. Die keer gaan ek hulle sien en ... Oo fok ... hulle my. “Ria ... moet net nie skaam wees nie. Doen wat jy normaal doen, ok ... en ons sal ook ... moenie terughou nie ... Ok.” kom die eerste smeek opdrag oor die foon. Ek lui die klokkie en sekondes later pluk Leonie die deur oop. Sy is nat en het net 'n handdoek om haar gedraai. Sy trek my in die vertrek in. Daai handdoek is te klein om iets te bedek. “Ons is nog in die stort, maak jy solank vir ons tee” kom die tweede opdrag. “Tee en stir-fry” vra ek geskok. “Ja, Tee! Dis te vroeg vir 'n dop. Ons is nou klaar gestort dan kan jy kom inspring.” en sy hardloop die gang af maar laat die handdoek in die gangdeur val. Fok sy het 'n mooi gat aan haar. “Ria ... Ria! ... kyk in die gangkas vir shower-gel en bring dit gou hier.” kom die derde opdrag uit die badkamer. Ek kry die gel uit die gangkas. Die badkamer deur staan vol oop, die twee staan agter die gekantelde stortglas en was of speel met mekaar. “Hier is die gel.” en die stortdeur skuif oop. Fanie staan in die oop deur in al sy glorie, sy sewe duim volmaakte voël staan halfmas en dit hou my oë vasgevang. Sy hand is uitgestrek na my vir die gel maar ek sien net sy onderlywe ... hul onderlywe ... en ek kom stadig uit my dwaal. “Dankie” sê Fanie en Leonie vra of die Spar besig is, so asof niks gebeur nie en dit alledaags is om naak voor iemand te stort. Niemand maak die stortdeur weer toe nie. “Sit en praat met ons.” kom die volgende opdrag van Leonie af. Ek gaan sit op die badrant, waar ek die beste inkyk op die oop stort het en die tee-maak is vergete. Die twee was mekaar met die shower-gel en Leonie gaan staan agter Fanie en met haar hande om sy onderlyf draai sy Fanie na die oopdeur. Sy begin Fanie se tril met lang hale was. Ek is seker hy het met nog 'n duim groei en staan nou stokstyf tot bo sy naeltjie. Hul albei se oë is vasgevang my, as my knieë vanself uitmekaar beweeg, ek trek my romp op sodat my pantie oop en sigbaar is. My eenhand begin my bloesknoppe losmaak en my ander hand begin my sopnat spleet oor my pantie te streel. Fok hy het die mooiste voël wat ek nog ooit gesien het. My vinger glip onder die pantie-rek in en ek speel met direkte kontak, onder die pantie. “Pasop vir oorstimulasie, ek wil nie die dag kortknip nie en daar is nog baie tyd.” Hy trek Leonie se hande van sy voël af en hulle ruil plekke. Hy draai haar na my, begin haar tiet met die gel was en sy ander hand gaan na haar doos. Sy plaas haar voete bietjie uitmekaar, sak ook 'n bietjie af en maak haar bene oop. Sy het ook die mooiste poessie wat ek nog ooit gesien het, ook die eerste een wat ek so sien. Sy is skoongeskeer soos die dag toe sy gebore is en haar dooslippe is geswel en opgepof. Soos haar knieë oop beweeg, split haar kloof en die pienk binnelippe kom inblom. “Jy het mos gesê ek moet nie skaam wees nie.” Ek staan, trek my bloes uit, maak my bra los en gooi albei op die vloer. As ek weer op die rant gaan sit vat ek my tiete saam, brei hulle, trek en rol my nippel. My ander hand gaan weer na my sopnat spleet onder my pantie . “Is jy te skaam? Wat van die res?” wil Fanie weet en wys na my romp. “Kom Ria , verloor die res, ons wil ook jou poessie sien.” kom die smeek opdrag van Leonie af. Ek staan weer op, maak my romp los en laat dit om my voete val. Ek draai my rug op hulle, vat my pantie met twee hande en buig uit my heup, terwyl ek dit stadig aftrek. My kop volg my pantie na my voete, my boude is so na aan die oop stortdeur, ek voel die water op my gat spat. Dit is stil in die stort, ek glo nie hulle haal asem nie en ek bly gebuk. Ek tree uit my pantie en kry so my voete uitmekaar. Dit is nog stil in die stort, jy hoor net die water val. Ek maak my bra, bloes, romp en pantie bymekaar en bly nog gebuig met my kop naby my voete. Dit is steeds stil in die stort en ek kyk na die twee tussen my bene deur. Daar is geen beweging nie, hulle bly net staar na my gat, my oop bruin roosknoop en my geswelde lippe wat sekerlik agter oopgevlek uitsteek. “My gat word nat.” sê ek later as ek begin selfbewus raak en gaan sit weer wydsbeen op die badrant. 'n Tree van hulle in die stort, sit ek nou met my doos oop, nat en drip, net vir hulle op uitstalling, my tiete en nippels staan stokstyf die lig in, net vir hulle op uitstalling . Die stilte in die stort word verbreek, hulle haal weer asem en ek bly oop uitgestal net vir hulle. Deur die water in die stort kan ek nie uitmaak wie lek die meeste, Fanie se meneer, Leonie se kloof of hulle monde. “Ek gaan uitklim.” en sy klim uit die stort, gee my die handdoek. “Gaan jy my afdroog” en sy kom staan tussen my bene. Fanie staan nog in die stort en streel homself. Daai volmaakte voël en die godin tussen my bene. Fok vir Lord, die Drol, ek is 'n gemaakte mens. Ek begin Leonie om haar voete afdroog, sy staan so na aan my, my kop druk op haar haarlose doos. Haar bene volg, my voorkop druk op haar gepofte doos. Dan haar boude, my neus raak-raak aan haar soet gegeurde doos. Dan haar voorkant en ek moet aan haar sagte sponsdoos raak. Nou haar rug en sy druk haar doos in my tiete in. Uiteindelik haar borste, haar klit is op my nippel en my borste word sopnat soos sy op hulle lek. Ek lek ook en Fanie kan sien hoe my stroop teen die voorkant van die bad afvloei. Hy speel ook nogsteeds met homself en ek besluit ek gaan daai tieties bly droog maak tot iemand kom. Fanie ... van homself, Leonie ... van haar borste en klit op my nippel of ek ... van haar klit op my nippel en Fanie wat my koggel ... “Fanie kom ons droog jou af ... kom staan hier.” sy maak hom staan waar sy was. Sy trilkop is 'n voël weg van my af. Leonie het die handdoek en gee my nie een nie, ek moet net sit en kyk en lek. Dit stroom nou eers teen die badrant af. Ek verkyk my aan al die voorloop wat ook by sy voëlkop uitloop, dit vorm 'n lang draad wat afdrup en net voor dit die vloer bereik, breek dit en trek die druppel terug tot by die groot lieflike bloukop. Leonie droog sy boude en sy voël raak aan my tiet, 'n draad voorloop vorm tussen die kop en my nippel. Leonie sien dit en sy vat haar wysvinger en maak die sous op my nippel bymekaar, dan maak sy die res van sy voëlkop bymekaar. Sy smeer dit oor haar lippe, gryp my aan my hare agter my kop en soen my vol op die lippe. Ek dog ek kom net daar . “Proe jy hom, proe jy sy voël.” sy soen my weer en druk haar tong in my mond tot agter in my keel . “Sy tril gaan dieper as dit in jou keel af.” Leonie buk en trek haar twee voorvingers, van onder deur my oop, nat en geblomde kloof, ek dog ek kom weer net daar. Sy smeer dit weer oor haar lippe, staan en soen Fanie oopmond. Fanie se heupe kom vorentoe en raak weer aan my nippel. Leonie suig sy tong in haar mond in en haar hande kom af tot tussen ons, sy vat Fanie se voël en vryf sy kop met klein sirkels om my nippel. Ek dog alweer ek kom net daar. “Proe jy haar op my, proe! ... haar doos loop soos 'n fontein en sy gaan kom as jy so aanhou. Kyk jy bemors haar borste, laat sy in die stort klim.” sê Leonie en hulle laat my in die stort inklim en hulle neem my plek in op die badrant. Leonie begin Fanie te streel en hy vryf sy twee voorvingers om en in Leonie se spleet. Hy staan op, kom na die stort en druk sy twee vingers in my mond en ek verorber sy vingers. “Proe haar kont ... sy is reg, stort klaar en kom kamer toe. Sy moet nou dringend kom, maak gou hoor.” jaag Fanie my aan en hy is reg, ook ek moet nou dringend kom. Hy vat Leonie se hand en ly haar uit die badkamer, reguit slaapkamer toe. Ek maak gou, sorg dat ek net gou water deur my spleet kry en droog my net so vinnig af. Ek kom die kamer in , die twee lê op die bed en is saggies besig om my te bespreek, mekaar te soen en betas. Hulle hoor my nie inkom nie, eers toe ek my sitplek op die gemakstoel langs die bed inneem raak hulle bewus van my. Ek stoot my heupe vorentoe op die stoel, sit my voete uitmekaar op die bedrant, laat my knieë oopval en ek is reg vir myself. “Ek kan niks sien nie.” kla Fanie wat met sy rug half na my toe lê maar ek kla nie want hy het 'n fokken mooi stewige gat aan hom en ek sien sy swaar balsak van agter deurhang. Ek wonder wat weeg hulle. Hulle draai hulself dwars oor die bed en stapel kussings onder hul, sodat hulle half regop sit-lê. Hul binne bene hang tussen myne, hul buite bene is gebuig en hul voete is op die bedrant. Albei oop en gespalk en ons is reg om te begin. “Dis 'speeltyd', onthou die doel is nie om eerste te kom nie maar saam te kom. Ok.” laat Leonie ons onnodig weet. Ek speel eers net met my borste en los my doos wydoop vir hulle omte bekyk, hul oë verlaat nie my kloof nie en ons hoor toe sy oopgaan met 'n nat pop. Fanie trek sy voël met lang hale, maak sy hand weer glad met die stroom voorloop wat hy afskei en streel sy balle met sy ander hand. Dis die eerste man wat ek sien draadtrek en ek wens ek kon dit vir hom doen. Ek sal hom afsuig en sy balsak lek en hy kan dan ook in my mond kom. “Ria ... Ria!!!” roep Leonie my uit my droomwêreld uit. “Gaan jy nie met jou poessie speel nie?” “Ja ... ja ... nou, ek kyk eers vir julle want ek is bang as ek aan myself raak gaan ek kom.” Ek begin my vingers deur myself te trek, stadig deur en rol om my klit. Fok dis lekker!!! Weer stadig deur, my voorvinger pop in my sloot, trek hom weer deur en rol om my klit. Fok dis lekker!!! Ek trek my doos lippe oop. “Kan julle in my inkyk” en as hulle kyk jaag ek drie vingers vinnig in en uit my kont. Fok ... dis fokken lekker!!! Leonie se heupe lig van die bed af haar kop gaan agtertoe en sy verloor oog kontak, of liefs, doos kontak. “Nee ... nee!!!” skree Leonie desperaat. “Ek kan nie sien nie.” ek kom uit my stoel, klim op die bed en druk my een knie teen Fanie se balsak en die ander knie teen Leonie se doos. Ek staan op my knieë oor hulle en ons speel in 'n driehoek met my kont 'n bobeen weg van hulle seks af. “Yes ... ja ...yes , dis beter ...” sy het twee of drie vingers in en uit haarself, sy beweeg haar hand so vinnig ek kan nie mooi sien nie en met haar ander hand streel sy nou Fanie se balsak en my knie. Fanie se vry hand kom oor Leonie se borste, dan af tot op haar klit en met twee vingers op haar klit, vryf hy dit teen die selfde spoed wat sy haarself fok. “Ek is amper op die toring ... fok ... ek Is op die toring !!!” laat Leonie ons weet. “Ek ook ... ek is saam met jou op die toring ... kom vir ons Fanie ... kom vir Ons!!! ... ek wil jou sien kom!!!” spoor ek Fanie aan soos ek en Leonie van die toring afmoer. Ons orgasmes ruk deur ons. Fanie kom ook, sy eerste skoot skiet oor hom en oor Leonie en land in 'n blaps tussen haar borste. En ek kom. Die tweede skoot los 'n lang streep oor hul mae en ek kom nog. Die derde los 'n dam op sy naaldjie. En ek kom nog steeds. En Leonie kom, sy stoot haar heupe op, maak haar rug krom, en ek kom saam met haar. Haar maagspiere trek in rukbewegings saam en ek kom nog steeds saam met haar . Haar knieë kom op, oppad na haar kop toe maar die een tref my boude en ek verloor my balans. En ek kom in die val. Ek val vooroor en het nie hande om my val te keer nie, albei my hande is nog besig om my orgasme te verleng. Ek val met my een bors tussen Leonie se sperm bedekte tiete in en die ander een op Fanie se borskas. En ek kom nog harder. My kop val tussen hul nekke in en ek lê daar en ruk. Ek gaan nooit weer ophou kom nie maar lê tog later stil en sonder asem. My hande , arms, maag en bolyf lê in Fanie se taai sperm. Die reuk van ons seks hang swaar in die lug . Nie een van ons wil of kan beweeg nie “Wat nou.” wil Fanie weet en vat my boud met sy vryhand vas en streel dit. “Niks, lê net stil.” smeek Leonie en sy draai en soen die kant van my kop. “Fok ... ek kan nie beweeg nie.” laat ek hulle weet. Ek trek my hande weg van polsende klit en laat een hand oor Fanie se slap-wordende tril beweeg en laat dit op sy leë balsak lê. Die ander trek oor Leonie se bult maar my een vinniger sak sommer weg in daai oop, nat kloof en ek hou my hand en vinger net daar. “Hoekom , is jy vasgeplak.” maak Fanie in grap en hy trek my heup teen sy voël vas. “Fanie se sterk kom-gom.” giggel Leonie op haar beurt en soen my wang. Ek draai my gesig na haar en sy soen my voorkop. “Nee ... julle het al my kragte getap. Julle maak my fokken klaar.” ek begin hulle stadig en sag streel, my hande beweeg skaars. Fanie trek my heup aan my boud, ritmies teen sy voël vas. Leonie begin my liggies oor my lippe lek, as ek my mond oopmaak soen sy my oopmond en suig my tong in haar keel af. Ons lê so, ek en Leonie vry, Fanie spyker my heup met 'n slap piel. Ek vinger Leonie liggies en streel Fanie se balle met my lang naels. Ek lewe ... fok die Drol. “Ria , hoever trek jy met die tee.” vra Leonie half aan die slaap. “Oo fok, ek het skoon vergeet ... ek moet in elk geval opstaan ... Fanie se voël is besig om nuwe lewe te kry hier teen my heup.” en ek help myself weer op tot my knieë. Fanie loer as ek Leonie met my vinger deur haar nat spleet streel en Leonie kyk as ek Fanie se sak los, sy voël omsingel en op en af trek. Nie een sê 'n woord nie en ek speel sag en stadig my hulle. “Ek gaan 'n warm waslap kry om julle skoon te kry, julle is taai.” ek staan, gaan badkamer toe en kry die waslappe. Terug in die kamer staan ek met my een voet op die bed, vee my onderlyf en doos skoon en dan my borste en bolyf en hulle oë volg my hande. Ek gee elk 'n warm waslap en kyk op my beurt as hul hulself skoonmaak. “Teetyd.” en gaan kaal kombuis toe. “Ria, ek weet nie wat jy gaan doen nie, as my tee klaar is vat ek Leonie kamer toe en dan gaan daar gespyker word” wil Fanie by my weet. “As Leonie sê ... dis Ok ... kan jy weer jou plek op die stoel inneem” en ons albei kyk hoopvol na Leonie. “Jy gaan my nie met daai half-stywe voël naai nie. Kom hier dat ek hom weer opkry vir jou.” en daar in die kombuis sak Leonie op haar knieë en lek en suig aan Fanie. Gou is sy meneer weer stok styf en sy lei hom na die slaapkamer. “ Kom jy saam?” vra sy oor haar skouer, ek stap saam na die gemakstoel en neem my plek in. Fanie lê Leonie op haar rug neer, maak haar bene oop en tong haar poessie. Sy behou oogkontak met my terwyl hy haar klit insuig en haar kloof verorber. Fok ... die man hou net aan en aan, hy kry nie genoeg van haar nie. Leonie begin om onder sy aanslag te swig en kan nie meer stil lê nie. Sy gryp sy hare en naai sy gesig met alles wat sy het, sy bly vir my kyk. “Oo Fok, Yes ...JA! ... Yes!! ... Aah!!!” skree sy vir my en haar orgasme jaag deur haar. Fanie lig Leonie se voete en plaas dit op sy skouers en maak gereed om haar te penetreer. “Wag ... draai haar dwars oor die bed, dan kan ek beter sien.” en hy draai haar en hulle seks is nou 'n armlengte van my af. Hy kry weer haar voete op sy skouers en wil homself wegbêre maar bly weg glip, weer glip hy weg en ek kan nie help nie. Ek vat sy tril van agter vas, trek dit twee keer deur haar spleet, hou die punt by haar opening en druk met my ander hand tussen sy boude. Ek vat ook nie een van my hande weg nie weg. Hy sak sy stang weg, tot by sy balsak, in haar in en my hand glip tot op sy vol swaar sakke. Leonie gil, sy lig haarself onderlyf op om meer kontak te maak en lig en sak haarself ritmies onder Fanie. My naels krap strepe op sy skrotum, my ander duim maak ek vinnig nat en glad deur dit 'n keer of twee deur my eie doos te trek en dan draai ek kringe om sy bruin roosknoop terwyl hy op en af gaan. “Oo ... Fok!” sê hy vir my onder sy arms deur en ek knipoog vir hom. Fanie neem die pompaksie oor en hy jaag homself nou in en uit Leonie se slop-nat spleet. “Oo ... Fok!” kom dit weer van hom af. “Nie nou al nie!” hy pluk hom uit Leonie uit en duik weer, met sy tong eerste, met sy gesig in haar voue in, met die gevolg hy druk sy gat tot hier teen my. Leonie gil weer, sy gryp weer sy hare en naai weer sy gesig. Ek soen sy boude en lek met my tong tussen hulle in, ek proe myself daar, tot my tongpunt sy roosknoop kry en ek werk my tong daarin. “Oo ... Fok! ... Nie nou al nie!” smeek hy om nie te kom nie en ek onttrek my hande. “Oo ... Fok jou, Yes ... fuck you ...Ja maak my weer kom ... Yes!! ... Aah!!!” en haar tweede orgasme jaag weer deur haar. Hy kry weer haar voete op sy skouers, hy sak die keer sonder my hulp sy stang weg tot by sy balsak in haar. Hy pomp haar oor en oor, diep en hard, in en uit en weer en weer. Ek kruip oor die bed tot by Leonie, ek neem haar gesig in my hande en soen haar oopmond en suig haar tong in. Ek soen haar nek en keel, soen haar tussen haar borste en soen eers die een dan die ander nippel. Ek lek en knibbel aan haar, ek laat my hand tussen haar en Fanie ingaan tot ek haar klit kry. Ek fok haar klit vinnig, suig haar tiet en Fanie naai haar my al sy mag. “Dis reg ... Fok haar Fanie!. Naai haar ... dieper ... vinniger ... harder ... gee dit vir haar ... sy moet weer kom! ... sy wil weer kom!” skree ek nou op Fanie. Sy kan nie anders nie, sy moet weer kom en sy KOM. “Oo ... Fok, Yes ... fuck! ...JA! ... fuck Yes!! ... Aah!!!” skree is vir my en Fanie. Haar derde orgasme jaag deur haar en Fanie pomp haar met sy eie gebrul vol saad. Na 'n ruk rol hy van haar af en lê langs Leonie, sy voël verloor stadig sy styfheid en hul gesamentlike sous bedek daai eens volmaakte meneer. Fanie se saad stoom uit Leonie se eens pragtige gleuf, dit loop tussen haar boude af en maak 'n groot nat kol op die bed. “Gaan jy weer vir ons 'n waslap kry.” vra Leonie my maar my gedagtes is by daai kom gevulde room-pastei en wors. Ek sak my kop stadig tussen hul bene in, stadig om hulle kans te gee om my te keer, ek lek eers van Fanie se kom uit Leonie se gebruikte koek en dan Leonie se sous van Fanie se slap wors af. Niemand keer my nie, dan val ek met erns weg en eet hul albei silwerskoon en my gesig blink as ek opkom om hulle skoon te verklaar. Die twee is egter so besig met soene en sagte praatjies, ek staan op en gaan stil, weer kaal, kombuis toe en begin die stir-fry warm maak. Fok vir Lord die Drol!! ek leef en dis lekker. Baie later kom staan Leonie agter my, vou haar arms om my en sê in my oor “Ons is jammer jy het nie nou saam met ons gekom nie” en ek draai in haar arms om en soen haar. “Soos ek hier staan kom ek nogsteeds, die een mikro-orgasme na die ander. Ek is bang dit gaan nooit weer stop nie” en ek soen haar weer en ruk onbeheers. Ps Al die spelfoute is my swak speltoetser se skuld. Comment en plaas 'n Rating asb. Lees ook 'Die Buitestort' ; Die Buitestort2' en 'Foon-Seks' ekke
Published 
Written by ande2zane

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments