Other
22 May 2019


Na die ete in die hotel nooi sy hom vir koffie by haar woonstel. Terwyl hulle koffie drink gesels hulle alhoewel albei weet dis nie wat hulle eintlik wil doen nie. Sy is die een wat uiteindelik se, "Ek dink ons het genoeg gepraat."

Sy kyk op in sy donker, vraende gesig. Sy bekyk al die heel aand sy gesig, oorkant haar, langs die tafel, in die kerslig. Die blou oë,die lang wimpers, die sensuele mond......

Sy het sterk op die mond gekonsentreer. En dit was onmoontlik om nie te wonder nie- om haar te verbeel hoe daardie mond teen haar vel sou voel nie.

'Charlene?'

'Ek wil he jy moet my soen.'

Sy reaksie toon geen verbasing, geen skok.

Hy draai sy kop effens skeef,sy oë verdonker, en om sy sensuele mond speel n effense glimlaggie. Hy leun vorentoe en raak met sy lippe teen haar wang, sag en warm en uitlokkend.

'So?.

'Nee.'

Dis n kreun van protes, van kla.

' Nee, dis nie wat ek wil hê nie. Dis nie genoeg nie.'

'Sê my dan wat jy wil hê, wys my.'

'Dis wat ek wil hê....' se sy en soen hom met ñ lang,talmende soen.

'Ek wil dit hê-en nog meer.'

Sy lippe aanvaar haar soen en reageer sterk. Sy tong beweeg al teen haar oop lippe langs, vol belofte, uitlokkend, tergend.

'Dan dink ek ons eenders,' fluister hy.

'Ons wil albei dieselfde hê.'

'Ek dink ons sal iewers anders baie gemakliker wees.'

Sy hoor eers net die woorde, die betekenis dring nie tot haar deur nie.

'Ek is heeltemaal gelukkig om net hier liefde te maak met jou as dit die manier is wat jy verkies, maar die rusbank is ñ bietjie klein.'

'Bo.'

Op een of ander manier kry sy dit reg om hierdie keer die woorde uit te kry.

'Weet jy wat jy aan my doen?' vra hy.

'Hoe graag ek jou wil hê?'

'Ek dink ek kan raai',terg sy en beweeg haar onderlyf heen en weer sodat die wieg van haar vroulikheid teen die hardheid van sy sterk ereksie skuur.

'Wil jy hê ek moet jou op die vloer gooi en jou nou dadelik vat? Dis wat op jou wag as jy nie ophou om my so te treiter nie.'

Stadig bewustelik, trek sy haar vingerpunte al met die sterk lyn van sy keel langs tot waar sy das al los hang onder sy hempskraag.

'Dit sal moet waai,' fluister sy, maak die kraagknoop los en laat haar vingers dieper ingly, 'En dit.....'

Die kamerdeur word oopgeskop en hy dra haar in. Hy laat haar versigtig sak.

'Is hier iewers ñ lig?' vra by

'Ek kan niks sien nie.'

Hy kani sien nie, maar hy kan haar proe en voel en ruik met n intensiteit wat dreig om in sy brein te ontplof, wat sy kalmte in ñ miljoen skrewe kan laat wegspat. Maar terselfdetyd weet hy dat hy haar dringend wil sien. Die oomblik van besit kan nie in die donker gebeur nie.

Ht wil op daardie oomblik wanneer hy besit neem van haar liggaam in haar oë kyk.

Hy wil sien hoe daardie uitdrukking verander wanneer sy haar hoogtepunt bereik,hoe sy uitmekaarval, finaal en tot volle in sy arms op daardie oomblik wanneer sy niks vir hom kan wegsteek nie.

Die potblou rok gly teen haar liggaam af en kom op ñ hopie rondom haar voete tot rus.

Onder die rok het sy dun kantonderklere in dieselfde kleur as die rok aan.

'Opsetlike uitlokking....... Kan ek hulle maar uittrek?'

'Net as jy ook eers ñ paar sulkies klere uitskop,' fluister sy.' Jy het veels te veel aan.'

Die fluistering van haar naam teen haar vel is ñ verdere sensuele teistering. Sy sukkel om die woorde te kry om die sensasie van sy lippe om haar tepel te beskryf, maar laat vaar die poging.

Die volgende oomblik is alle hoop op gedagtes verlore toe hy met sy soene al hoe verder afwaarts beweeg,oor haar maag, sy vingers besig met die laaste stukkie sy wat haar vroulikste deel nog van sy aanraaking skei.

Nou kan sy net agteroorlê. Sy soene skuif weer boontoe oor haar bewende liggaam tot hy weer in haar gesig glimlag .

'Reg?' vra hy hees.

Was dit nodig om te vra? Kan hy nog twyfel?

Maar dit lyk tog of dit nie nodig is om te antwoord ,want toe sy probeer knik, lig hy hom effens op, druk haar bene wyer oop met die krag van sy eie sterk bobene, en toe met een harde, sterk beweging druk hy hom in haar in.

Dis die begin van ñ lang, byna slapelose nag.

In die warm donkerte van haar bed besit hulle mekaar weer en weer en weer, nie instaat om genoeg van mekaar te kry nie.

Elke keer bereik hul liggame nuwe en hoër vlakke van ontkoming, dis asof die bevrediging net dien om verdere honger aan te wakker wat hulle elke keer opnuut na mekaar laat reik wanneer hulle aaemhaling nog nie eens behoorlik kalm geword het nie.

Elke keer verloor hulle hulself in mekaar, net om ,wanneer hul denke weer na die oppervlak kom,te besef dat hulle die dringende honger wat hulle in ñ genadelose greep beet het, nog net so effens gedemp het.

Toe die dag breek, sluimer hulle uiteindelik wet,in ñ slaap van bevredigde uitputting.


Comments