Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die aand is jonk (2)

9
1 Comment 1
2.1k Views 2.1k
888 words 888 words
Die aand is jonk—opvolg Sy glimlag vir my en vra: “Het jy dit geniet?” Vir ‘n oomblik wonder ek of dit nou ‘n strikvraag is of wat? Sewe soorte windmeulens, dit behoort baie duidelik te wees dat ek dit geniet het, maar net om my positiewe antwoord te be-aam, zip ek my jean oop en wys haar net hoe erg junior homself geniet het. Eish mens, dis nie so maklik om ‘n stywe paal by die gilp van ‘n jean uit te kry nie. Duidelik het ek haar die regte antwoord gegee want sy lig haar boude op en trek haar g-string uit, gooi dit eenkant. Sy maak haar bene oop en wys vir my hoe nat sy is. Op die stadium voel ek bietjie bekommerd, as junior enigsins stywer gaan word, mag hy dalk ontplof en ek ek junior is groot maats, dit kan regtig ‘n verskriklike krisis wees. Ek deel hierdie verskriklike insig met my vroulief wat so vir ‘n omblikkie afkyk en dan vooroor sak en in die microfoon begin gesels. Sy sing vir my ‘n liedjie van warm liefde met haar tong en haar hande, met haar mond en haar tande. My bene trek styf en die ou karretjie se spoed versnel nog meer. Ek staar voor my in die pad en probeer my se oge oophou sodat ek nie ‘n pad gaan soek wat daar nie is nie. Na ‘n paar minute kom sy regop en vra ewe liefies vir my: “Voel junior nou beter?” Ek grinnik vir haar en sê: “Hmmmm, dit het beslis gehelp!” Stadig begin ek spoed verminder, miskien wil ek nie te gou by die huis kom nie en soos ons by Van Buren afrit verbygaan laat sak sy haar sitplek se ruglening, lê terug, lig haar mini op haar middel , maak haar bene oop en wys vir my, my gunsteling speelplek. In die lig van die snelweg sien ek haar lippies is bietjie oop en haar plesier knoppie loer uit. Sy bring haar vingers oor haar koekiehare en streel so bietjie daaroor. Dan gebruik sy haar middel vinger en wysvinger en trek die lippies vir my oop sodat ek beter kan sien. Gaats, die spoed begin alweer toeneem en ek veg om my konsentrasie op die pad te hou, of is dit dalk nou al my konsternasie. Soos ons by die M2 afrit verbygaan begin sy in alle erns aandag gee aan haar koekie en ek besluit dat stadiger ry beslis ‘n goeie idee is en verlaag die spoed na 100. Dis ongewoon vir die boer op ‘n snelweg. Ek’s nie ‘n ou wat kuier op die pad nie, maar met so ‘n warm vertoning langs my gaan ek beslis nie haastig raak nie. Met my een hand op die stuurwiel en my ander een besig om vir junior te wurg, sukkel ek om my te besluit waar my oë moet wees. Maar ek vind die balans met moeite, terwyl ek kyk hoe sy haar vingers uit haar koekie haal en in haar mond druk. Soos ons die N12 afrit nader sien ek ‘n “SUV” nader kom van agter af, en ek dog so by myself, wow dit kan pret wees, maar die “SUV” gaan redelik vinnig by ons verby. Ah wel, sy verlies. Maar dan sien ek hoe die motor sy spoed verminder en ek begin stadig weer nader beweeg aan hom. Vroulief se oë is toe terwyl haar een hand haar bors masseer en haar ander hand haar klit vryf. Ek begin stadig langs die SUV inkom. As ek opkyk sien ek ‘n vrou afkyk na my met ‘n groot glimlag op haar gesig. Ek weet nie hoeveel sy by my kan sien nie, maar sy beslis sien wat vroulief besig is om te doen. Sy kyk en is duidelik besig om vir haar man te vertel wat sy sien. Dit is warm, vuurwarm en my regterhand is papnat soos die precum by junior uitloop. So ry ons in pas tot ek by Voortrekker weg verbygaan. Ek reken toe dalk moet ek vir vroulief laat weet dat sy toeskouers het. Haar hand stop vir ‘n oomblik en dan begin sy in alle erns speel. Skielik sien ek hoe sy saamtrek en begin ruk en skud. Die vrou in die motor langs my lag breed, duidelik het ons haar aand vir haar gemaak, en sy het sonder twyfel bygedra tot ons plesier ook. Vroulief se sametrekkings begin afneem wanneer ek my flikkerlig aansit om af te draai op die R59. Daar is niks wat vir my so mooi is soos ‘n vrou wat so pas ‘n woeste kom gehad het nie. Die blossende wange, die salige glimlag op die gesig en die ontspanne liggaam. Man, sy lyk so seksie waar sy hier langs my lê dat ek sommer lus het om te stop en haar te spring. Ek dink ek is in die moeilikheid hier. Vroulief met so ‘n orgasme soos wat sy gehad het. Alles mag dalk net nou verby wees, dink ek so by myself. Wel as dit so is, was dit in elk geval die moeite werd. Terwyl ek so sit en dink, maak sy haar oë oop en kyk vir my terwyl sy met haar vingers deur haar koekiehare streel sê sy vir my, moenie worry nie, die aand is nog jonk...
Published 
Written by YoungOnes

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments