Join the most popular community of South African swingers now
Login

Deep Blue

"Die reuk van die bamboes chalet en die seewater sout smaak op haar vel...."

2
2 Comments 2
823 Views 823
514 words 514 words
Sy is daai tipe vrou wat mens soms ontmoet en wens jou hele lewe was anders of hare was dat mens in die droom verewig kon leef...n plek waar die see jou menswees vul in die oggend as sy rustig is en die branders sag breek teen die rotse of as ek in ongeloof haar beleef as die storm in haar wakker is en my siel van bakboord na stuurboord geruk word soos sy soos die see soms rustig is en as die winde van orgasmes oor haar spoel, ek ook mal word... So loop ek agter haar aan na n lekker duik die oggend en bewonder my aan haar perfekte Eva's figuur...die wetsuit doen ook dan natuurlik sy deel om haar lyf te beklemtoon. So in wonderland pak die lus my om daai wetsuit met my tande af te skeur en begin wonder of sy nie ook dalk so voel nie... Ons kom op die stoep aan van die hoof lodge aan waar sy omdraai in die koeligheid van die koelte en my stip in die oe kyk en vra of ek nie haar wil help om goed in die dorp te gaan koop vir die lodge nie en haar help om n papegaai hok na haar chalet te vat. Die eienaars is weg met vakansie en sy moet na James die African grey omsien vir die drie weke. Niemand se nee vir daai gesig nie...ek wou haar net daar orals oor soen waar die merke van die masker nog sigbaar is maar sy is net my duik instrukteur en ek dagdroom so dat ek nie veel van die kursus onthou so weggevoer het hierdie donkerkop vrou my nie... Daar is ek besig om met n moerse papegaai hok langs haar te loop want nou wil ek by hou en vooruit gaan en ek verloor n plakkie in die sand maar los hom agter...nou brand die een voet van die warm sand en die ritme is ook heel uit met een flip flop en een kaalvoet, sy gee darem so laggie en vra of ek dit gaan maak. Ek sit die hok op n tafel by haar chalet en bly staan op die stoepie waar sy uitkom met twee botteltjies koue water en se sy het dit nou nodig. Sy gee my een en ek bly naby haar staan waar ek n vreeslike stywe ding ontwikkel...ek weet nie of mense dit aanvoel of wat nie maar ek vat die kans en soen haar net toe sy haar eerste sluk water gevat het. Ek besef dat sy nie net die hok wou gedra gehad het nie maar ook die voel soek toe sy die water bottel laat sak en ek voel hoe sag haar lippe word teen myne. Ons soen soos tieners en dag by myself...fokkit, hoe lanklaas het ek so jagse vry gehad, ons lywe na aanmekaar, die reuk van die bamboes chalet, my vingers oor die hoendervleis op haar arms, die soutsmaak van die see op haar vel en n gevoel van verdrinking in my siel...
Published 
Written by Casador7878

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments