Join the most popular community of South African swingers now
Login

biker naai

11
4 Comments 4
16.2k Views 16.2k
2.5k words 2.5k words
Wow! Wat n naweek! n Naweek om te onthou. Ek en Maxie is bikers. Daar is goeie mense onder ons maar ai tog ... dan is daar die goeie mense wat sleg word sodra hulle hulle gat op daardie bike se saal laat rus. Ek het n Harley Davidson n driewiel, want ek is bang vir twee wiele met spoed, want dit is moer seer om te val. Vroulief ook, want sy is bang haar boob jobs word per ongeluk geskend. Ek het my nie ryk gewerk nie, maar gerf. Erfgeld is swerfgeld en toe trek ek die mooiste Harley-driewiel uit want ek en Maxie wil ook na die rallies gaan. Ons hoor dit gaan so wild daar en naai (swing) is deel van die program. Sy kry gewoonlik so ses orgasmes wydsbeen op die saal van die lekker vibrasie van die ruwe enjinrevolusies wat onder haar mooi gat plaasvind. Sy is gewoonlik sopnat as ons by ons bestemming aankom en dan naai ons nog in die toilette langs die pad ook, omdat sy jags bly van die vibrasie. Ons het al langs die pad afgetrek en sommer op die bike genaai terwyl die motoriste vir ons hooter blaas en daarmee die pas aangee n quickie. Nou Rustenburg is om die draai van Harties en daar kom die bikers bymekaar naweek vir naweek. En baie vroue alleen wat n man en n jol kom soek vir die naweek. Di naweek is vroulief en skoonsus na skoonpa, wat in die hospitaal l in Bloemfontein. Ek het eers 22h11 op OT-lughawe geland Vrydagaand na n week in Dortmund, Duitsland vir besigheid. Dus alleen vir die naaiweek. So beland ek dan Saterdagoggend by Harties. Ek stop redelik vroeg voor die kuierplek en gaan sit allenig twee tafels van die ingang en bestel n draught bier. Daar is naweke altyd n live band of enkelsanger wat ons vermaak. Die plek loop vinnig vol en almal kuier n hond uit n bos uit. Ek kyk rond vir n los dol, maar hulle is skaars vandag. My oog vang toe n biker chick wat met n Harley Sport parkeerplek soek, met die grootste paar boobs wat n biker kan begeer. Aha, dis n los girl! So hou ek haar dop en sien n groot maar ferm girl met lang swart hare wat sy losmaak toe sy haar helmet afhaal. Die band speel Kentucky woman en sy begin onmiddellik haar mooi ronde gat en heupe swaai volgens die musiek. Sy steek vas in die opening en haar kameeltoon wys duidelik deur haar stywe leerbroek. Sy kyk in my rigting en ek wys haar plek langs my, want dit is al redelik vol. So raak ek ook lekker jags van daai kameeltoon en my knop staan vol op aandag. Sy kom sit en ons stel ons aan mekaar voor Joan en Johan rym nogal. Sy kom onmiddelik ru voor en haar handdruk is stewig. Agge nee, dink ek, nie n lesbian nie. Ek vra haar wat sy drink. En wat soek jy vir betaling, my darling? vra sy sonder om te blik of te bloos. Gaan ons n item wees virrie naweek, want ek voel lekker jags en soek n partner. Anders bokker ek off en soek iemand anders, konfronteer sy my. Nou ek laat my nie afsit nie en weet hier kom n ding. As n vrou wil naai, dan naai ek haar. Ek gryp haar agter die nek en soen haar vol op haar vol lippe. Deal, verseker ek haar en sy gryp my terug en soen my dat my ore tuit. Deal, s sy. Ek moet gaan piepie en is jags van die bike se vibrasie, beaam sy. My piel is stokstyf en onbeheerbaar in my broek wat hopeloos te klein voel. Kom saam, beveel sy. Terwyl ons loop, som ek haar op. Sy is groot gebou met groot boobs onder haar swart T-shirt, maar alles in verhouding en sys n raps langer as ek. Haar gesig is gemiddeld met n paar vol lippe. Aanvaarbaar vir n one-night stand. Toe ons by die toilette kom, vat sy my hand en loop reg in die mans toilet in. Maak die deur toe, maar ek moet eers piepie, kyk sy my in die o. Die spasie is nie veel nie en ek help haar haar broek losmaak en aftrek. Haar stewige tieties druk teen my bors en voel stokstyf. Met haar broek af vat ek aan haar dosie voor sy gaan sit en voel hy is sopnat. Sy gaan sit en begin my broek losmaak terwyl sy piepie. My meneer spring met n bang uit my broek. Fok, maar jy het n moerse piel aan jou, s sy terwyl sy hom vasvat en in haar mond druk. Die girl laat nie op haar wag nie! Sy gee my piel n lekker suig en staan op. Kom ons naai asseblief, terwyl sy omdraai en haar gat teen my piel druk en vooroor buk sonder om haar af te vee. Dit sit my geensins af nie en ek druk my piel in haar nat poesie met mag en mening tot teen die wand van haar baarmoeder. Sy begin onmiddelik haar heupe na die kante toe beweeg terwyl ek reguit in en uit naai. Fokkit, maar so skelm naai is darem maar moer lekker terwyl ek haar boude, poepholletjie en dosie bekyk. Alles mooi rond en skoongeskeer. Sy steun liggies en begin spoed optel. Ek voel haar dosie se spiere begin styftrek. Ek begin hard konsentreer om saam met haar te kom. Sy druk my teen die deur vas met haar boude en kom met saamgetrekte rukbewegings. Daar is n klop aan die deur. Hei, wat maak julle? vra iemand. Ons naai, kan jy nie hoor nie? antwoord sy onbeskaamd. Hier kom nog n lekker naai vir die naweek! Geen van die manne in die toilet s n woord nie, maar kyk met lus na die girl. Dis biker-wreld jy kan dink wat jy wil, maar nie s wat jy wil nie en hierdie girl is rof en onbeskof. Terwyl ons terugloop, kyk ek al die pad vir haar mooi ronde boude wat ek so pas deurgenaai het en kry n pielstyf van voor af. Hierdie girl kan, OK. Ons gaan sit en sy draai na my kant toe en gee my n soen voor almal dat my ore tuit. Hi, het jy pond? vra sy. Ek hoop nie sy is n prossie en soek nou geld nie. Ja, ek het n bietjie, s ek versigtig. Kom ons soek n hotel vir die weekend. Ek het lanklaas n piel gehad wat my poesie pas. Ek laaik joune en wil nou net naai, vra sy my saggies terwyl sy diep in my o kyk. Ek bel gou n hotel naby wat op my selfoon gelys is en bespreek n kamer tot Sondagoggend. Ons kom met n gedreun by die hotel aan. Die kamer is mooi en netjies. Sy stap vooruit en reguit kamer toe. Ek stap agterna en sy draai skielik om, vat my stewig vas en soen my intens. Ek soen met mening terug, heel verbaas omdat sy dit met n passie doen wat vreemd is. My hart begin vinniger klop en ek voel haar stewige borste teen my terwyl ek my stywe piel teen haar koekie druk. Ons begin mekaar verklee sonder om n woord te s. Ek trek haar T-shirt uit en kan nie wag om haar borste te ontbloot nie. Hulle is pragtig groot styf en volrond. Ek het nog nooit van groot tiete gehou nie, maar hierdie wat ek voor my sien, change my mind totaal. Ek gaan af op my knie en trek haar bike bootse en kouse uit. Groot maar mooigevormde voete met bloedrooi naellak kom te voorskyn. Ek reik na haar broek en trek haar g-string ook uit. Haar broek is styf en sy gaan le agteroor op die bed terwyl ek haar broeke uit trek. My o bly gerig op haar paradys en ek trek haar bene moedswillig oop om alles mooi te bekyk. Ek het nog nooit n lelike dosie gesien nie die een is net mooier as die ander een. Wat ek hier sien is mi en gladgeskeer. Haar dosie trek my soos n magneet en ek val vooroor en soen haar skaamlippies vol op die mond. Sy trek haar bene heeltemal oop en n regte jagse poesiereukie dryf in my neus op en maak my mal van jagsgeid. Ek verloor totaal beheer en begin haar klit te suig dat haar rug krom trek van lekkerkry. Ek staan vinnig op en raak van my klere ontslae terwyl sy vir my kyk en haar vinger stadig oor haar klit vryf. Nou is ek moer jags en druk my piel met een slag diep in haar in. Sy gryp my vas en druk haar naels in my rug van lekkerkry en begin haar heupe op en af ry. Fok Johan, jy naai lekker, s sy half uitasem en ek verhoog my intensiteit. Ek naai ritmies en steek my piel elke keer so diep as moontlik in om haar G-kol te masseer. Ek suig en druk my gesig tussen haar tiete in en is mal daaroor. Haar lyf voel sag en rond in my omhelsing en ek besef dat dit my gelukkige naweek is. Haar bene vou sterk om my en ek voel hoe haar spiere styf trek en ons kom met intensiteit en gee uiting aan die lekkerte daarvan. Ek hoop dit is net die begin, vra sy my terwyl sy my teer soen. Ons gaan stort en bespreek elkeen se fantasie om dit te laat bewaarheid die naweek. Ek kom agter onder haar ruwe voorkoms skuil n hart wat smag na liefde en erkenning. Daar is so baie aan haar om te vat dat ek nie genoeg daarvan kan kry nie. Ons droog af en besluit op anale seks. Ek het dit baie lanklaas beoefen, omdat min vrouens daarvan hou en my piel te dik en te groot is daarvoor. Sy het egter vaginale smeer in haar rugsak en kondome. Ek besef sy het geweet wat sy die naweek wil doen. Ek vra haar hoekom sy nie van die begin af aangedring het op n kondoom nie. Jy lyk nice en ordentlik, dis hoekom en getroud, natuurlik. Ek naai nie ongetroude mans wat ek weet baie rondslaap nie, s sy verrassend. En ek wil nie weet waar is jou vrou nie. This is between me and you, terwyl sy my tril in haar mond druk en sy weet hoe. Sy byt my saggies aan my pielkop, wat my rasend van lekkerkry maak. Sy druk haar middelvinger in haar nat dosie en dan stadig in my mond om dit af te suig. Dit proe baie lekker en ek gaan l n 69 met haar en begin haar dosie te lek terwyl sy my piel suig. Voor ons kom, besluit ons om anaal te naai en haal sy n kleinerige vibrator uit haar sak. Ek smeer haar holletjie mooi nat, binne en buite, dan trek sy die kondoom oor my piel met haar mond. Sy gaan l met haar boude in die lug en haar bolyf op n kussing. Sy druk die vibrator in haar dosie terwyl ek my piel vasvat en stadig begin om dit in haar holletjie in te naai. Fok, dit is lekker styf as hy stadig ingaan na ek sy kop ingeforseer het. Ek voel die vibrasie van die vibrator in haar dosie. So begin ons stadig in en uit penetreer bang ek kan haar seer maak, dan is die hele naaiweek moer toe. Dit is moer lekker, styf, en ek voel elke kontoer in haar anale kanaal. Di wat dit nog nie probeer het nie, mis uit. Ek moet met mag en mening konsentreer om nie te kom nie, want dit is lekker styf en my piel is baie sensitief. Sy geniet dit en kerm van lekkerkry en vertel my hoe lekker dit is. Ek gaan kom Johan, as sy begin beweeg of sy aan onttrekkingsimptome ly. Sy gil van plesier toe sy kom. Ek haal die kondoom af en trek die vibrator uit haar poesie en druk my oversize meneer diep in haar dosie in. Sy gil weer eens van plesier en begin haar heupe en boude weer heen en weer wieg terwyl ek konsentreer om reguit te naai. Ek vat haar tiete van agter vas en begin haar tepels te masseer. Hierdie vrou kan naai, dink ek, terwyl sy my op my rug draai en dan wydsbeen bo-op my kom sit, my piel in haar hand vasvat, hom n bietjie trek en dan diep afsak met my piel wat totaal begrawe word in haar dosie. Sy sit stil en begin haar dosie se spiere saamtrek. Dit het ek nog nooit beleef nie. Sy is n meester daarmee as ek voel hoe sy my piel masseer met haar parraspiertjies. Sy buk vooroor en haal n sykous uit haar sak terwyl sy stadig in en uit beweeg. Sy trek uit en begin die sykous in my hol in druk. Dit is baie vreemd, maar ek laat haar begaan. Ek kan voel hoe druk die kous teen my prostaatklier. Sy beveel my om haar weer missionary-styl te naai terwyl sy haar bene wyd oopgooi. Vrek, haar poesie lyk so mooi. Ons naai vir lank voor ons besluit om te kom. Haar tiete is my lekkerste speelgoed en ek vertroetel hulle met n passie terwyl ek in en uit naai. Ons werk onsself op na n klimaks. Toe ons begin kom, begin sy die sykous stadig uit my gat uit trek. Fokkit mense, dit voel of ek deur die dak kan spring so intens is my klimaks. Ek skiet een vlaag semen in haar na die ander en dit borrel uit haar dosie. Orgasme na orgasme vloei deur my. Ek is baie fiks, maar hierdie een het my energie getap. Gelukkig het ek n pakkie Viagra altyd by my met n geleentheid soos di. Ons het heelnag deur genaai. Elke styl in die boek genaai en uit plesier elke deel van mekaar se liggame gesoen en gelek vir ekstra erotika. Dit was die beste seks van my byna 49-jarige bestaan. Ek vertel haar van my en Maxie se oop verhouding en dat ons swing en driesame geniet. So spreek ons af dat sy een naweek vir ons sal kom kuier. Met haar ruwe voorkoms is ek half verlief op haar en het my siening van di tipe vroue verander. Dit is Maandag en ek verlang na haar en weet ons gaan nog baie van mekaar sien. Dit is nie net die sexy meisies en vroue wat kan naai nie. Sy het almal wat ek tot dusver genaai het, uitgestof. Ek moet dalk meer begin konsentreer op die gemiddelde vrou ... My een buurvrou, wat ek nie twee keer oor gedink het nie, begin nou baie aanvaarbaar lyk. En een van my aankoperdames by die werk ook. Sy probeer al baie lank om my in haar bed te kry en ja dan is daar twee by die gym wat enige tyd saam met my bed toe sal gaan. Wow! Die toekoms lyk rooskleurig. Gaan sommer vanaand begin. Tot volgende keer
Published 
Written by rose6

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments