11
11 Members
4
4 Posts
1
1 Media
Dis moeilik om mense in Limpopo te ontmoet, omdat hier nie 'n klub is nie. Die idee is om mense bymekaar te kry vir ontmoeting en bekendstelling - en natuurlik om te speel.