Looking for some new friend(s). I like a good braai or chilling at home. Would be great to meet single lady or nice couple. Like good company, a fire and something to drink.
Ons is al vriende met Baljaar van 2018. Baljaar is 'n bok vir sports met 'n ongelooflike gesonde sin van humor. Ons geniet sy geselskap vreeslik en dis net 'n plesier om saam met hom te kan staan en kuier om 'n braaivleis vuurtjie.