Baie dankie vir julle antwoorde waarmee julle duidelik baie moeite gedoen het. Mens is so bang om mense se gevoelens seer te maak, en ek begin al meer verstaan waar die "one for the team" vandaan kom! Lol!
Vandag het ons ook n vraag vir hierdie vreeslike slim "gang"
Ons is nog redelik nuut met die spelery, nou wil ons graag by die ou swingers hoor, hoe maak jy as jy hierdie oulike mense hier ontmoet, lekker oor die weg kom en chat, en dan as dit by die ontmoeting of later in die vriendskap kom, is daar iets wat jou of jou partner vreeslik afsit? Mens kan mos nie hulle dan net ignoreer nie? En jy kan ook mos nie vir hulle reguit se nie? Of kan jy?
As mens iemand gaan ontmoet is daar tog n mate van n verwagting? Hoe verduidelik jy dit sal net by vriendsakp bly?
Of hoe is die beste manier om bye bye te se?