
About
Ek is 'n spontane, opregte persoon wat daarvan hou om die lewe te geniet. My geloof is vir my nb. Ek is die tipe wat altyd die glas halfvol sien en glo in die krag van positiewe energie. Ek waardeer eerlikheid, lag en 'n goeie gesprek. Ek hou daarvan om die natuur in te gaan, of dit nou is om te stap, te fietsry of net 'n rustiger dag in die buitelug te geniet.
Ek is passievol oor reis, lekker kos en kultuur. Ek waardeer goeie geselskap, en ek is altyd op soek na nuwe ervarings. Ek geniet die buitelewe, maar ook stil oomblikke saam met mense wat ek liefhet. Ek is op soek na iemand wat dieselfde energieke, positiewe benadering tot die lewe deel
Iemand wat eerlik, vriendelik en opreg is. Ek hou van iemand wat nie bang is om hulself te wees nie, wat lag vir die klein dinge in die lewe, en wat die wêreld saam met my wil ontdek. As jy van avontuur hou, nuwe dinge wil probeer, en saam met my in die lewe wil opgewonde wees, dan is jy dalk die persoon vir my!
I'm God-fearing, kind, attractive, empathic, funny, loyal, caring, attractive (oops said that already), endearing, intelligent, charming and of Mediterranean descent. A real foodie who enjoys exploring different cultures and cuisines.
Happy to share photos if it gets to that point amd there's enough common ground. I'm told that I look like Sandra Bullock if that helps with your visualisation process.
God-fearing, attentive, kind, funny, honest, loyal; well-established; chivalrous; mature; adoring; easy-going; and has a high EQ. Some men just intuitively know how to cherish a woman - I want one of those! ! Appearance is just icing and sprinkles on the cupcake for me. Character and integrity are far more important!
Ek is vriendelik, opreg, en liefdevol. Ek het sterk christelike beginsels maar sien myself nie as ‘n droë pruimpie nie. Ek het ‘n passie vir die lewe en is lief vir mense. Ek is ‘n bok vir sports, mal oor die buitelewe, dans, vakansie hou by die see of iewers in die karoo. Love kunste feeste, rondry, toer en nuwe plekke sien. Ek probeer fiks bly en sal iemand wil ontmoet wat ook van stap en dans hou. Ek weet presies wat ek kan bydra tot ‘n verhouding en soek iemand wat dit kan waardeer en dieselfde doen. My idee is glad nie om ‘n ‘pen-pel’ te soek nie, so indien jy nie wil ontmoet nie, hou asb verby.
Ek soek na ‘n man met integriteit, christelike waardes, sag en liefdevol met ‘n omgee hart. Iemand met ‘n goeie humor sin wat myne kan match. Iemand met dieselfde belangstelling as ek en iemand wat susksesvol in eie reg is.
Interests
Seeking