
About
Ek soek nie perfeksie nie, net iemand wat my elke dag sal kies.
My ideale pasmaat is iemand wat eerlik, lojaal en emosioneel volwasse is. 'n Man wat sy woord hou, oop kommunikeer en nie bang is om liefde te wys nie. Iemand met 'n goeie sin vir humor, sterk waardes en 'n sagte hart. Ek waardeer respek, vertroue en iemand wat saam met my deur die lewe wil stap—deur die mooi én die moeilike tye. Ek soek nie perfeksie nie, net iemand wat my elke dag sal kies, soos ek hom sal geloof vorm my waardes. Ek soek 'n verhouding wat op God, vertroue, vriendskap en toewyding gebou is—waar liefde voor intimiteit kom. Ek is goed versorg, onafhanklik. Kommunikasie en eerlikheid is belangrik. Ek hou nie van tatoeermerke, oorbelle, motorrfietse en kamp nie. En ek glo in liefde voor intimiteit so ek is nie hier vir casual seks buite n huwelik nie. So ek weet presies wat ek wil hê.
Gelowig, aantreklik, goed versorg, lekker ruil, lekker kan gesels en lag. Iemand wat hou van te word en te bederf. Romantikus. Lojaal en betroubaar.
Ek is 'n plat-op-die-aarde vrou wat die lewe geniet en die klein dinge waardeer. Ek hou van goeie geselskap, lekker lag en opregte gesprekke. Familie, eerlikheid en respek is vir my belangrik.
Ek waardeer 'n man wat sy doelwitte het, hard werk vir wat hy wil bereik en met vriendelikheid en respek optree. Iemand wat weet hoe om 'n vrou spesiaal te laat voel, net soos sy hom sal waardeer.
As jy positief is, 'n goeie sin vir humor het en die lewe saam met iemand wil geniet, gesels gerus.
My ideale pasmaat is 'n plat-op-die-aarde man met goeie waardes, respek en mooi maniere. Iemand wat eerlik, lojaal en opreg is, en die lewe nie te ernstig opneem nie.
Hy geniet die buitelewe, hou van kamp, visvang en die rustigheid van die boerelewe. Ek waardeer iemand wat hardwerkend is, 'n goeie sin vir humor het en gemaklik is om net die oomblik saam te geniet.
Vir my gaan dit nie oor perfek wees nie – dit gaan oor iemand met 'n goeie hart, 'n positiewe gesindheid en iemand by wie ek tuis kan voel.
I am kind, considerate. I enjoy deep meaningful conversations and will committed to your success, helping you
I loved being married in round one and want round two to be even better. We all need people to dependent on, share and do life with. It eases loneliness and increases shared experiences.
Someome patient wga enjoys playing or watching sports. Also someone wanting to keep newscaand topics and discuss them.
I am not a huge part goers bur will mingle quietly. I am an inhf but am inspired by intelligent conversation and like to listen
Anyone who pays ne attention will be in winner in my books
Ek het soveel liefde om te gee. Ek hou van lewe van lag van omgee. Klein dingetjies maak my gelukkig en laat my hart klop. Diere 'n groot passie want hulle liefde is onvoorwaardelik. Die natuur en water bring vrede.
Beslis nie 'n Couch Potato nie. Moet saam mey my goed doen. Die tuin geniet buite wil wees as die weer dit toelaat. Stap musiek kosmaak my siel verstaan saam met my verspot raak maar ook ernstig raak. My Christelike geloof met my deel en ook saam met my kan bid en dankie sê vir elke dag se seēninge. My onvoorwaardelik kan aanvaar en liefhê en my saggies kan hanteer want hier is 'n hart wat baie seergekry het.
Interests
Seeking