
About
What I do love is spending time at home cooking and watching a good movie.. .As much as I love the outdoors. I enjoy playing sport. Love listening to good music and enjoy going to concerts. Few of the many things that I do like!
Being spontaneous and doing road trips.
I am a Believer of Christ and is God Fearing.
Christian and Somone who is God Fearing. Simple, down to earth, kind. Has a Good sense of humour and loyal.
Somome that can hold a conversation.
Has emtional intelligence which will also enhance communication which is key to relationship.
I am looking for somone that has a good heart and a good personality.
For me character and integrity is very important.
The rest we can work on.
I do enjoy sport so if you can play any sport that will be a bonus,
My vriendinne sien my as n "giver" sonder vrae..ek leef my Godlike geskenk uit , onkondisioneel.
Ek wil graag my lewe en passie met n ander deel,
Ek wil graag vir my persoon n boek voorlees, en anders om...of saam wegsink in die mooi van ons land, terwyl ons lang ritte vat., met amazing musiek, met vryheid en pret wat ons saam kan ervaar.....hoe klink dit vir jou!
Ek begin my laaste lewensfase,...as kleurvol moontlik doen, NIKS van die golden years twak nie
As jy nie alleen oud wil word sonder jou omgee persoon nie,...maak dan kontak
Eerstens n geestelike leier, my aanvaar v wie ek is!
Moet my persoon wees...moet respektvol wees, eerlik en ook reguit.
Tyd is te min, om speletjies te speel so asb net as jy ernstig is oor n toekoms met n ander...geen baggage....asb
Ek dien die Here met my hele hart. Ek is vriendelik. Bemoedigend. Sin vir humor. Vetroue is n probleem maar ek maak n goeie is n kat mens nie hond mens nie. Love wolke! dis inspireer my hou van lees en as ek tyd het van crafts crafts. Eks redelike introvert. 'n one to one persin. Maar gee om vir weklik om vir pret om te ontspan Netflix documentaries en seasons.
Hy moet die Here lief hê. Geen rooker of drank of vape nie. Lente hep. Ons moet kan vriende wees deur en deur. Mekaar verstaan en n koneksieervaar. Koffie gaan drink saam na plekkies toe gaan net lewe ervaar. Wat n verhouding vernietig is leuns oneerlikhed en wanneer jy iemand voorgee wat jy nie is nie.
Just a kind humble soul. Geen swaar drinkers Nie. As jy a humeur het Hou verby. GOD Kom Eerste in my lewe. Eks baie lief Vir honde en love Kamp en braai. Ek sal Elke dag a verskoning soek Om te braai. Love road trips en coffee shops. Asb, as jy Nie is Wie jy Sê jy is Nie Hou verby. As jy moody is Hou verby...eks altyd dieselfde. Almal verdien liefde en respek en aanvaarding. Ek verander jou Nie so moenie my probeer verander Nie. Eks liefdevol en respekteer mense, alhoewel Ek Meer van diere Hou as mense...
Eks skoon, netjies. Ek dink Nie eks beter as Ander maar het standards. Ek Wil Alles saam jou doen en glo ook in my me time en in joune. Ek versmoor jou Nie en jy Nie Vir my Nie.
Interests
Seeking