
About
Ek is n plat en plein mens. Ek is opreg en probeer nie myself afdwing in enige vriendskap nie. Ek dink nie eks onaantreklik nie, net skaam en bloos Vinnig. Ek sal ook foto deel as ek gevra word.
Ek is nie gay nie, so beweeg aan in die geval. Ek Hou van vrouens net vrouens. He respek asb
Ek het n leemte en probeer myself vind.....kontak my gerus.
Groete
Interests
Seeking