About
Stel nie werklik belang om van bed tot bed te spring nie, maar eerder in ‘n meer langdurige en openminded vriendskap met meisies of couples wat dieselfde voel. Indien jy effens intellektueel of kunssinnig is, sal dit ‘n bonus wees. Ek wil immers met jou kan gesels.
Indien ons kliek, is daar uit die aard van die saak geen beperking op ons vriendskap-aktiwiteite nie.
‘n Goeie manier om mekaar te leer ken, kan insluit drankies, uiteet of dalk ‘n huiskuier en braai.
(En terloops, indien jy hierop gaan reageer, probeer tog om meer as net ‘n niksseggende one-liner te stuur.)
Interests
Seeking