
About
Ek is opsoek na wat skaars is deesdae. Saam bou, met goeie en slegte tye. Geld maak nie alles reg nie, klein dinge beteken meer. Niks is perfek nie maar ons kan heelwat positief benader
My uitkyk is n gesinslewe met liefde, goeie gesindheid, samewerking, eerlikheid, wedersydse respek, getrouheid, betrokkenheid en ondersteuning
Fun to be around, work hard play hard, loyal, honest, kind hearted. I like camping, cooking, chats around a fire and the sea. Love beautiful sunsets.
I am outgoing, sincere and loyal. No hang-ups. Just would love to meet someone who enjoys life and loves to laugh. Nothing complicated. Would love to hear from you!
Boeremeisie met ‘n oop kop. Wat jy sien is wat jy kry. My God dra my ek ek kan myself onderhou. Ek praat met my hande en is lief vir vashou en cuddle.
Ek is 'n eerlike mens. Wat die eenvoudige dinge in die lewe waardeer. Baie lief om te lag en om die lewe te leef. Geniet die buite lewe en lief om te stap. Kuier met familie en vriende. Vertroue en kommunikasie is baie belangrik.
OKAY HERE WE GO! YOUNG, SEXY, AMBITIOUS, OPEN MINDED, OUTGOING, LOVES THE OUTDOORS, MOVIES, MUSIC, FITNESS A BIG PRIORITY, LIKES TO EXPLORE AND NOT AFRAID TO TAKE CHALLENGES, RISK TAKER, HONEST, HUMBLE, CARING, LOVING, RESPECTFUL, THAT'S ME IN SHORT, THE REST IS FOR U TO FIND OUT..........
I am caring, loyal and compassionate, with a dry sense of humour and the ability to laugh easily ar what life throws at me. I live life with passion , Love traveling, wildlife, beautiful places and new things
Enjoy good food, theatre, movies and weekends in the bush. I am often found in the company of a good book, but love spending time with friends, walking on the beach and pottering in the garden
Having fulfilled all my family obligations, and dropped all my baggage, I am tired of going- it- alone and am looking for good company, companionship and fun times with someone special.
Ek wil nie 'n verhouding hê nie; dit hou jou net terug... Ek wil 'n beste vriend hê met wie ek saam kan werk en dinge aanpak, reis, inkopies doen, ontspan en saamleef. Ek wil 'n bondgenoot hê, 'n lewensmaat... iemand saam met wie ek kan lag en bou. Iemand aan wie ek my hart, my geld en my lewe kan toevertrou... iemand wat ek nie bang is om te verloor nie, omdat ek weet hulle sal altyd daar wees. Verhoudings is net nie vir my nie, maar 'n vennootskap... dit sal ek beslis kies.
Interests
Seeking