
About
I am fun, bubbly, free spirit, love travelling, swimming, hiking, movies, poetry,, and meeting new people from different countries, culture
Eks n baie eenvoudige gemaklike mens, met goeie morele waardes, en glo aan wedersydse respek, eks baie hardwerkend, en staan my grond ferm vir dit wat ek wil he in die lewe, eks n buitelewe persoon, gaande oor die natuur, en het n goeie sin vir humor.
Eks n positiewe mens, mal oor die natuur, vol lewe, maar gee glad nie om vir rustig wees nie. Daar niks so lekker soos braai en kuier nie. Kamp is opwindend... eerlikheid en respek is vir my baie belangrik, gee altyd eerder...love stap en kosmaak..lees is lekker
I am Loving Caring Honest Faithful Respectful I Excersice often I Love to Read and love Music I am Looking for a Relationship Long-term leading to Marriage when we both Agree I am Romantic to and I would be interested in my Partner Daily Plans and I find family very important and would love to learn more about my Partner as time goes by I have a soft Heart like to be Open and Honest about Everything
Ek het soveel liefde om te gee, is 'n lewendige persoon wat graag nog nuwe plekke wil sien, hou van natuur en stap baie graag, maak ook graag lekker kos en bak baie graag. Op soek na maat wat hierdie met my kan deel, wil
nie alleen oud word nie!
Just seeing what's out there and hoping to meet someone genuine along the way.
I'm independent, hardworking, and enjoy staying active. I appreciate good conversation and people who are kind and honest. I'm just as happy with a quiet night in as I am trying something new.
Not looking for perfection—just someone who's real, respectful, and easy to be around
Ek is ’n opregte mense-mens met ’n natuurlike dryfkrag en ’n groot passie vir is iemand wat altyd maklik konneksies bou en opreg omgee vir ander. Of ek nou besig is met fyn kreatiewe projekte, my doelwitte najaag, of net ’n goeie gesprek geniet—ek bring altyd warmte, lojaliteit en ’n tikkie inspirasie na die tafel. Mense leer my ken as iemand op wie jy kan staatmaak en wat die skoonheid in die fynere besonderhede van die lewe raaksien.
Interests
Seeking