About
Ek is n humoristiese allegedly aantreklike ou wat weet hoe om n vrou te behandel en goed oor haarself te voel. Ek is nie desperate om hier te post nie. Net eenvoudig naughty. Ek het nie my eie foto op nie vir n goeie rede, vra my oor dit as ons chat. As ek jou trust sal ek een stuur...En nee ek het nie een of ander afwyking of gebrek of is vet of verimpled nie! Moet my asb ook nie opchat as jy n skroef los het of plainweg lelik, of net onnosel is nie.
Interests
Seeking