About
Getroud en speel met my man se toestemming.
Daar ñ paar dinge wat jy in ag moet neem voor jy kontak maak met my.
1. My man het toegang tot hierdie profiel en kan alle kommunikasie waarneem.
2. My man dra kennis van elke ontmoeting en sal saam speel as hy beskikbaar is of sit en kyk hoe ek myself geniet.
3. Indien jy nie bereid is om punt nommer twee te aanvaar nie, moet nie die moeite doen om my te kontak nie. Jy sal summier geblok word.
4. Ek is ñ intelligente vrou wat nie net kyk na die fisiese aspekte nie, maar ook intellektueel. As jy nie ñ gesprek kan hou nie, hou verby.
5. Ek is opsoek na mans wat goed versorg is, skoon is en my met respek sal hanteer. Nee beteken nee en dit is nie onderhandelbaar nie. Ek hou van ñ man met selfvertroue, maar nie iemand wat arrogant is nie.
6. Paartjies kan my ook kontak om saam met my EN my man te speel. Let wel… albei of niks! Moet nie versoek om alleen saam met my te speel nie.
7. Dames ook welkom om my te kontak.
8. Indien jy speel sonder jou vrou se toestemming, hou ook verby. Ek stel glad nie belang daarin om iemand se huwelik te verwoes nie. Moet ook nie enigsins vir my lieg nie. Ek kan leuenaars nie verdra nie!
9. Voor enige iets gebeur, verwag ek dat ons eers ontmoet en as my man beskikbaar is, sal hy my vergesel en alles is onderworpe aan my man se goedkeuring.
10. Ek kan slegs op drie boodskappe terug antwoord op ñ dag. Neem ook in ag dat ek ñ voltydse werk het en ñ baba ook. Ek gaan nie spring wanneer jy jou vingers klap nie. As jy nie bereid is om geduldig te wees nie, hou ook dan verby.
11. Vir die persoon wat nog lees tot hier en hierdie terme kan aanvaar, stuur gerus ñ boodskap en ek sal terug antwoord sodra ek ñ tydjie het vir myself.
12. Ek is baie ingesteld op eerste indrukke. Jy het een kans. Doen moeite met jou eerste boodskap wat jy vir my stuur en bevestig ook dat jy al die bogenoemde gelees het en my voorwaardes aanvaar het.
Ten slotte: ek speel slegs binne my kleurgrens. Ek stel nie regtig in rokers en dronkgatte belang nie.
Interests
Seeking