Join the most popular community of South African swingers now
Login
Cara777
4 hours ago
Bi-curious White/Caucasian Female, 33
0 km · Oudtshoorn

About

Leer ken my vir die persoon vir wat en wie ek is. Ek is iemand wat self verstandige besluite neem, maar neem geliefdes om my in ag. Ek het n oop en uitreikende persoonlikheid. Maar moet my nie misbruik nie. Al my geliefdes kom eerste dan die res van die wêreld. Lief vir diere. Het n African grey papegaai. Is betroķke by my kerk en sal verkies dat jy saam deel word. Lief vir natuur , visvang, fotografie, stap toere of net vir oefening. Ry fiets maar net vir ontspanning. Laat hoor van jou. Ek wag

Sterk persoonlikheid maar neem ander se gevoelens in ag. Christen en natuurliefhebber. Selfstandig en persoonlikheid met geen verskuilde agendas. Hou van buitelig dalk lief vir tuin maak wat ons saam kan doen.n Oop persoon met geen verskuilde agendas nie. Iemand wat lief kan hê sonder voorwaardes. Bestaan daar nog so n maat vir my? Sal jou dan graag wil ontmoet.... Wees net altyd eerlik , saam kon ons probleme en konflik oormom. Hoor van jou....I'm fun to be with ....i love life love going out and meeting new pple and making Frnds .....most of all I love th person who will keep th smile on my face ......trueth be told I would love to give th love I have in me or must I say I want to share th love I hv in me with someone who is willing to share his love with me......its not easy to love someone and tht person dont love you back...its heart breaking. So if you knw you gonna love me in return thn ☺let's do th love thing....if not lets not waist each others company and time....😚

Ek lewe ek weet ons is almal hier vir 'n rede...en liefde is een daarvan...

Ek is beslis "street wise", kan 'n gesprek handhaaf met meeste mense.

Baie goeie goue sin vir humor!

Ek lank, as jy kort/petite gebou verkies dan is ek nie vir jou nie. My foto's is nuut.

Baie netjies, skoon en goed versorg, nie net op myself nie maar my hele omgewing.

Ek is 'n nie-roker ...ek is ook 'n nie-drinker 🥂

Ek het nie kinders nie, dit maak hoegenaamd nie van my 'n koue mens nie, inteendeel ek het 'n hart vir mense, diere en "soet" kinders ☺️😉

Ek het Geen ander bagasie nie ...dis maar net ek.

Love musiek skryf ♡ musiek is my passie.

Baie spontaan, gemaklik, ekstrovert. Saam lag is mos diep lekker.

ief goeie kommunikasie.

Ek is op soek na iets langtermyn met diepte, respek en bedoeling, want dis wat jy van my sal kry.

En lief lekker dans, braai, kamp en saam met familie en vriende wees maar my huis is ook my hart en waardeer tuis wees net so baie.

Seeking

Male
Single Trans Female
Single Non-binary
Couple
Male Couple
Female Couple
Couple with Trans Female
Couple with Trans Male
Age: 18 - 100
Distance: 750 km