
About
My vriende beskryf my as ñ sageaarde persoon wat baie omgee vir my medemens. Hou van opregtheid verafsku valsheid. Hou van bak en brou. Is baie lief om in die natuur te voetslaan. My geloof in my skepper hou my staande ek is baie dankbaar vie alles wat Hy vir my beteken.
Ek is n baie liefdevolle en eerlike mens. Hou van grappe en hou daarvan om mense te ontmoet. Hou van goeie geselskap. Hou van dans en uitgaan. Ek verkies iemand wat my met respek behandel want ek sal beslis vir hom behandel met respek. Eerlikheid is ook baie belangrik Hou daarvan om te toer. Die res sal jy leer as ons ontmoet. Ek you van kook en musiek.
My ideal match !
Emotionally intelligent man, respectful,communicative, supportive,caring,authentic and loyal.
What would make our relationship work?
Together we must share common values, respect each other's difference's,communicate effectively,and trust each should support each other's growth , have fun together,and create a peaceful and loving environment 💃❤️🥰👩❤️👨
Ek kry mense baie vinnig jammer en probeer altyd help waar ek kan. Liefde volle persoon. Hou van bak en verf. Hou ook daarvan om boeke te lees. Hou van braai saam familie en vriende.
Ek is ‘n hardwerkende ma van een en soek ‘n maat wat by my pas. Iemand wat bereid is om my te aanvaar nes ek is en wat my onvoorwaardelik lief het. Ek het baie liefde om te gee en soek net die regte persoon om dit mee te deel.
Ek is 'n opregte, sagte en omgee mens wat diep waarde heg aan eerlikheid en lojaliteit. Ek hou van goeie gesprekke en leer graag nuwe mense ken, maar ek verkies egte verbindings bo oppervlakkige gesels. Ek kan soms stil wees aan die begin, maar as ek gemaklik voel, wys ek my humor en gesellige kant. Ek is iemand wat baie voel, baie omgee vir die mense na aan my, en altyd probeer om die goeie in ander raak te sien. Ek is nie perfek nie, maar ek is eg –en ek glo dat die beste verhoudings en vriendskappe op respek, vertroue en opregtheid gebou word.
Ek wil graag 'n 2de kans in my lewe hê. Ek praat baie en lag baie het 'n goeie sin vir humor. Ek is eerlik en reguit. Ek dink op my ouderdom verdien ons dit om nog gelukkig te kan wees. Ek sal aandring op 'n video oproep met die persoon. Ek hou van stap, natuur, musiek, dans, kook, kamplewe, Road trips en mense. Ek is baie Lief vir diere. Help altyd dieŕe in nood en geniet die lewe.
Seeking