
About
Hou van lag
Hou van Di lewe
NI gemaak Om Alleen te wees NI
Baie lief Vir diere
Hou van dans
Opgewekte vrolike mens Lief vir die Lewe Probeer voluit lewe Nog so baie om te doen Hou van die see, die bosse die berge laataand kyk na die sterre om n vuur..
Ek is passievol, gee om, bedagsaam en deel graag liefde.
Ek hou van die natuur, spor, kreatiewe stokperdjies, musiek, fliek en romanse.
Ek is opreg, hou van eerlikheid en respek
Ek is n omgee mens. Ek het n liefde vir my medemens en help graag waar ek kan. Ook baie lief vir diere en die natuur. Ek is van natuur n baie stil mens. Hou nie van bakleiery nie. Ek geniet om in die kombuis te werk. My stokperdjie is bak en sal daarvan hou as jy belangstel om my te bederf en my te verras
Ek hou baie van dans en dat ons gaan dans elke geleentheid
Wees lojaal, getrou en eerlik. Ek deel graag in jou belangstellings
Laat my soos 'n belangrike persoon in jou lewe voel en jy is myne
I like to think I am fun and social with a good sense of humour. A great communicator, enjoy dialogue and interaction.
I am kind, considerate and loyal and rate myself as a good listener/friend.
Enjoy exercising, gym, walks especially on the beach, eating out, listening to music, exploring and travelling.
I am a Head strong woman who still has a softer side and a caring heart.
When I walk into a room I hope people smile when they see me and think she is an Amazing person yet humble.
I do enjoy seeing people happy and if I can contribute to that Happiness then why not.
That is just a little info on Me.
The rest you will have to find out by chating to me🙂
Interests
Seeking