Description
Heerlike wegbreek naweek saam met vriende. Pragtige see uitsig bedags en geluid van branders wat breek in die aand, met n vuurtjie wat brand en n drankie in die hand. Kom kuier saam met ou pelle en maak nuwe pelle. En ja belangrikste van als kom geniet mekaar😈😁
Party Host
Details
Prices