Join the most popular community of South African swingers now
Login
Bloemfontein M&G
Private - 1 Attendee
Join this party to see the discussion, photos and videos.

Description

Daar was baie lank laas 'n kuier in Bloemfontein. Kom ons kuier dan maar bietjie by my huis. As ons koud kry, dan vry ons ons warm.

Datum: Saterdag, 30 Mei 2026

Tyd: So van 17:00 af. Laat weet as jy later eers kan/wil kom.

Ek sal vir die kos sorg, bring jy jou warm maak drinkgoed.

Daar is oornag lê plekkie vir 10 lywe, laat weet net vroegtydig of bring jou eie matras.

Hierdie geleentheid is meer gemik op 'n Meet en Greet waar ou vriende weer saamkuier en nuwe vriende gemaak word. Daar sal 'n warm kamer of twee beskikbaar wees sou die geleentheid hom voordoen om 'n warm vrytjie (en meer) te kry, maar speel is nie 'n gegewe nie.

Hierdie geleentheid is by my privaat woning en reg van toegang word voorbehou.

DM gerus vir meer besonderhede en om die geleentheid by te woon.

PS. Moet asb nie vra om by te woon as jy weet jy gaan nie Bloemfontein toe kom vir die geleentheid nie.

Party Host

Details

Private Venue May 30, 2026, 3:00:00 PM Open to Anyone 1 / 30 Attendees No Guests Allowed

Prices

R150,00 per male R150,00 per female R300,00 per couple