Ek en vrou gaan bietjie sondag ons motorfiets afstof en van Harties bietjie Potch se kant toe ,wil sondag oggend vroeg ry en iewers sondag aand gaan oorslaap en maandag die vakansie dag weer terug ry Harties toe,as daar dalk mense in daai omgewing is wat saam ons sondag middag en aand n drankie wil drink laat weet gerus.