Ek was ook daar vanmiddag. Bietjie laat en het nog die twee meisies gesien en gedink hulle was deel van die setup. Ek kom vêr en dit is sleg as daar niks gebeur nie. Sien hulle het dit oopgesny so mens kan nou vêr sien. Hoop volgende keer gebeur daar iets.