Wat gaan aan Polokwane mense?? Wil julle vir my se dat baie van die kleiner dorpe in ons provinsie se mense meer fun het as ons? Waar is die plekke om bietjie te speel?