Description
Hi almal dit is die laaste dag van Winter, kom ons kuier die winter uit en die Lente in. Soos altyd sal dit lekker wees om al die ou gesigte en die nuwes saam te kan bring vir een awesome kuier. Meer info sal nader aan die tyd deur gegee word. So kontak ons gerus.
Party Host
Details