Sal graag wil weet of enige iemand op die site later in die jaar 'n reunie gaan bywoon in Middelburg.
Warming the Bed
0 likes
Sal graag wil weet of enige iemand op die site later in die jaar 'n reunie gaan bywoon in Middelburg.
Watter Skool? Tek, MHS of KHS?
Middag eskuus by MHS
'98 se 20 jaar reunnies was obviously laas jaar. Watter jaar was jy / julle in matriek? Ek was in KHS
Was in 1978 in MHS