Welkom Andries, hoop jy geniet jou self hier by ons.
Wil net weet, is daar aksie in jul area ?
Heng Voyeur, daai is die gat kant van die wereld.
Eish Redbruce/ nou laat my my kop in skaamte hang, ek het nie bedoel om lelik te wees nie,
So sorry Andries!!
Hier is BAIE koffie en koek shops Redbruce!! and if you stick me for a Coffee, I have to tell you it could turn out expensive as I will most likely demand a nice piece of cake!!
As Balfour nie te ver is van JHB of PTA nie, is Andreis se kop deur, want dan is die VERSKILLENDE swing klubs daar vir entertainment...gelukkige mense!!!
Hallo Andies en welkom op die site, volgens my en dit is my mening die beste site in Suid Afrika. ons kom ook van 'n klein dorpie in die platteland maar verseker jou dit is 'n voordeel en nie 'n tekortkoming nie. Mense kuier nie graag op hulle voorstoep nie want die leefstyl is mos nie vir almal aanvaarbaar nie.
Ek wil raad uitdeel en dalk nie net vir jou nie maar soveel ander op die site, less soveel as moontlik profiles en benader mense met respek en jy sal verbaas wees wat is die terug voering wat jy kry.
Die grootse stukkie advies en belowe jou ek sien die teendeel elke dag wees so eerlik dat jy mense se gatte krap en die sukses wat jy sal pluk sal jou ewig bybly