Join the most popular community of South African swingers now
Login

Simply nice read....

last reply
6 replies
1.8k views
0 watchers
0 likes
I found this poem and even though it is in Afrikaans I simply have to share it because it sounds so sensual and erotically written… Kamer Jy't saggies die gordyne diggetrek, en toe jy omdraai en jou kleed afgly het ek die hand begerig uitgestrek na sagte rondings van jou bors en dy. Teen myne was jou liggaam diep, jong grond wat oorgee aan die ploeg se geil insteek en tussen ruigsels hare was jou mond 'n pruim wat in die somer soet oop breek. Seisoene het die nag verbygegaan van ek en jy en sterre wit gesaai, en voordag het 'n vroëe hoenderhaan êrens op 'n werf vergeefs gekraai. Want tussen ons was geen besef, geen vrees, was slegs die in mekaar verlore wees. Ronnie Belcher
Pragtige woorde,Dankie vir die deel.
Baie mooi, sensueel!
Dis baie mooi ja!! Afrikaans is n passievolle taal verseker
HMMM !!!!!!!!!! OK SO WHERE ARE THE SUBTITLES ????????????????:redface
Well my Afrikaans isn't good enough to give you a proper translation, basically someone shared a sensual poem and everyone else commented on what a passionate and sensual language Afrikaans is. Personally I haven't a great enough grasp of the language to comment... my comfort with Afrikaans is far less than it used to be, since I've been living in a predominantly English community for 20 plus years.