Ek het baie lank gedink en baie gelees wat mense skryf in die verskillende forums, hoe werk die huwelik, hoe werk die leefstyl en nog baie meer, maar die een wat my die meeste fassineer, hoekom die vroulike metgesel nie kan se wat haar behoefte is nie.
Ja ek weet daar is vroue wat dit dit doen, maar dit gebeur eers as die verhouding amper sy einde gesien het van frustrasies en verveeltheid. Dit is die man se plig om die leiding te neem want hy is mos die jagter en die een met 'n broek vol planne.
Die man kan tydens toenadering einige iets doen of probeer doen en vra jy die vrou, wat kan ek anders doen en dan sal die antwoord in 90% van die gevalle wees, gaan aan dit is reg. Dit is mos onmoontlik dat dit wat die man doen of probeer altyd reg is, dit klink net nie moontlik nie.
Ek is van mening dat dit hoe die vroulike geslag groot gemaak is, nog soos 'n paal bo watter in hulle gedagtes gegiet is, Hulle mag nie se wat hulle behoefte is nie dan is hulle mos goedkoop.
Maar die meeste raak verlig en die meeste van die tyd is dit te laat en die verhouding gaan tot niet. Gaan kyk maar na dit wat geskryf word in die meeste gevalle is dit die man wat verveeld raak en dan ander wei velde gaan soek of hy kry dit reg om sy metgesel in 'n ander leefstyl stuur.
Daar is hoe baie vroue wat skryf noudat ek in 'n ander leefstyl is en my oe oop gegaan het, kan my my nie vergewe vir dit wat ek gemis het in die lewe nie. Maar solank 'n vrou groot gemaak word met die idee seks is vuil sal ons nog baie verhoudinge sien wat dit nie maak nie.
Die vrou het geen groter wapen as die twee stelle lippe waarmee sy geskape is nie. Eendag moet jy hulle opblaas en die ander dag moet jy hulle weer afblaas deur gat te kruip.