Ek dink swinging in Suid Afrika het 'n groot deurbraak gemaak om die eerste keer in afrikaans op 'n afrikaanse stasie gesprek te voer oor swinging en ook 'n paar menings gekry het.
Dit het op RSG gebeur tussen 6:00 tot 8:00 op Maandag 03 Junie 2013. Daar was selfs 'n dame wat vertel dat sy geen geloofs beswaar het nie en van haar mede swingers in die kerk gesien het op 'n Sondag oggend.
As hierdie gesprekke meer normaal op radio stasies in Suid Afrika gebeur glo ek die stigma wat aan die leefstyl klou sal metter tyd in 'n baie better lig gestel word en die taboes kan metter tyd verdwyn.
Die stelling is gemaak dat tot 24% van die mense in Kanada is in die leefstyl, dit is baie mense.
As iemand belangstel om na die gesprek te wil luister gaan na RSG dan programme kliek op Monitor en scroll terug tot op Maandag 3 Junie 2013
@Adonis - thx!
I got the podcast and listened to it - very informative!
on my way to see if I can listen or read this.....
Het daarna geluister,
`n Jammerte dat die man wat laaste `n opmerking maak en die program afsluit,en se dat swinging nie vir lank vol gehou kan word nie omdat mense te emosisoneel is, en emosies, seksuele interaksies bederf.
Dus werp hy `n negatiewe uitsig op die leefstyl.
Hy beweer ook hy was `n swingers klub baas voor hy opgehou het(klink of hy deur negatiewe dinge is) en dus weet waarvan hy praat.
Maar met die afsluiting van die program, werp daai opmerking vir my `n negatiewe konotasie, sou ek `n leek en vanila wees en nie self kennis in die leefstyl het nie.
Andersins het die ander persone wat opmerkings in die program gemaak het ,positiewe, opmerkings gemaak.
Ook is ek paranoid genoeg om te dink dat die klubs wat genoem is dalk nou kwesbaar gaan wees,en dalk geteiken gaan word in die toekoms. Maar soos ek se, dis my paranoia wat hier praat.
Pib ek is van mening die man met die negatiewe kritiek op die program was net jaloers dat sy sogenaamde klub dit nie gewerk het nie, wil my kop uitsteek en se dit was seker 'n gomgat plek.
Verder dink ek die klubs wat hulle name genoem het is al so lank in die bedryf en op so 'n hoe standaard dat hulle die kritiek van die tyd oorleef het. Ek myself het nog net positiewe goed van die 2 klubs gehoor en my self voor geneem dat ek een van die 2 sal besoek as ek ooit die geleentheid kry.